AANSTELLING Voorbeeld Klousules

AANSTELLING. Na die onderhoude gevoer is xxx die xxxx geskikte kandidaat aangestel word. Die goedkeuring van die aanstelling geskied deur die paneel wat die onderhoud gevoer het en xxx beteken ‘n goedkeuring deur die Raad.
AANSTELLING. 2.1 Die werknemer word as huiswerker in diens geneem en xxx die take verrig wat in Item 5 van Afdeling A uiteengesit word, sowel as werk wat met sodanige take verband hou. 2.2 Die diskresie ten opsigte van die presiese aard en omvang van die take berus by die werkgewer en mag van tyd tot tyd verander. 3.
AANSTELLING. Die WERKNEMER word hiermee as in diens van die WERKGEWER aangestel xxxxx aanstelling die WERKNEMER hiermee aanvaar. 2.
AANSTELLING. Die WERKNEMER, wat hiermee die aanstelling aanvaar en aangestel word as 'n vir die werkgewer. 2.
AANSTELLING. (Skrap paragraaf wat nie van toepassing is nie) 3.1