Aanvaarding van doop Voorbeeld Klousules

Aanvaarding van doop. 3.4.2.1 Die doop van persone uit xxxxx xxxxx word aanvaar mits dit • geskied het in die Naam van die Drie-enige God Vader, Seun en Heilige Gees, • met water bedien is, en • bedien is deur ’n persoon wat afgesonder is vir die bediening van die Woord en die sakramente. 3.4.2.2 Die doop van persone wat in een van die Apostelkerke (waaronder die Ou Apostel Kerk, die Nuwe Apostel Kerk, die Apostel Eenheid en die Twaalf Apostels) gedoop is, word nie aanvaar nie. 3.4.3