AARD VAN DIE POS. 1.1 ’n Brugbediening is ʼn korttermynbediening met die doel om ʼn gemeente te begelei in die tyd nadat ʼn vakature in ’n gemeente ontstaan het en voordat die vakature weer gevul word. 1.2 ʼn Brugpredikantpos is ’n vastetermynpos wat aan die hand van die prosedure xxxx uiteengesit in Reglement 17 vir Vastetermynpredikantspos geskep en gevul word. 1.3 ʼn Brugpredikantpos het ʼn duidelik omskrewe taakomskrywing. 2.