ALGEMENE BEPALINGS TEN AANSIEN VAN VERANDERINGE Voorbeeld Klousules

ALGEMENE BEPALINGS TEN AANSIEN VAN VERANDERINGE. 10.3.1 Die ONTWIKKELAAR xxx xxx verplig wees om met enige VERANDERINGE te begin nie indien die ONTWIKKELAAR die WERKGEWER vereis het om voorsiening xx xxxx vir die kostes daarvan deur middle van ‘n vooruitbetaling of ‘n verhoging in die leningsfinansiering en die WERKGEWER daartoe versuim het en die ONTWIKKELAAR geregtig xxx xxxx om die WERKE op te skort totdat sodanige voorsiening gemaak is. Die ONTWIKKELAAR xxx geregtig wees op ‘n redelike verlenging om die werk te voltooi as gevolg van enige veranderinge, as gevolg van die WERKE se opskorting tot sodanige tydstip as wat voorsiening gemaak is vir die betaling van sodanige verandering. Enige vertraging veroorsaak deur die WERKGEWER in hierdie opsig xxxxx xxx tot ‘n uitgawe of ongerief vir die ONTWIKKELAAR deur die oponthoud met die VOLTOOIING van die WONING xxx vir die rekening van die WERKGEWER wees. 10.3.2 Wanneer ookal die WERKGEWER vereis word om in terme van hierdie ooreenkoms of die spesifikasies arbeid en/of materiale op sy eie onkoste en uitgawe te verkry of te voorsien, xxx xxx die WERKGEWER so doen xxxxxx xxxxx die tyd gespesifiseer deur die ONTWIKKELAAR. Enige vertraging veroorsaak deur die WERKGEWER in hierdie opsig xxxxx xxx tot ‘n uitgawe of ongerief vir die ONTWIKKELAAR deur die oponthoud met die VOLTOOIING van die WONING xxx vir die rekening van die WERKGEWER wees. Indien die vertraging xxxxxx as 1 (EEN) week duur, xxx xxx die ONTWIKKELAAR die reg hê om sodanige arbeid en/of materiale te verskaf en die WERKGEWER aan te spreek vir die volle kleinhandelsprys daarvan asook die redelike koste vir hanteringsuitgawes. 10.3.3 Indien die WERKGEWER op enige stadium, enige instruksies gee aan enige werkers in diens van die ONTWIKKELAAR op die terrein of die ONTWIKKELAAR se sub-kontrakteurs, xxx die ONTWIKKELAAR nie aanspreeklik wees vir enige foute, defekte of gebrekke in die WONING voortvloeiend uit die implementering van sodanige instruksies en die WERKGEWER xxx aan die ONTWIKKELAAR enige addisionele uitgawes gepaardgaande met die implementering van sodanige instruksies betaal, hetsy as gevolg van die veranderinge self of as gevolg van die herstel of wysiging van enige xxxxx xxxx uitgevoer deur sodanige veranderinge. 10.3.4 Enige arbeid en/of materiale verskaf deur die WERKGEWER of sy agent xxx op die WERKGEWER se uitsluitlike risiko wees en xxx xxx gedek word deur enige waarborg xxxxx xxxx die ONTWIKKELAAR in terme van hierdie kontrak of andersins nie. 10.4