BOUKONTRAK. Die WERKGEWER stel hiermee die ONTWIKKELAAR aan vir die doel om ‘n WONING op die EIENDOM op te rig vir die BOUKONTRAKPRYS plus die koste vir die ADDISIONELE EKSTRAS xxxx uiteengesit in aangehegte Aanhangsel “B1” hiertoe, plus die koste van enige VERANDERINGE ooreengekom en die aanpassings wat gemaak gaan word vir die PC ITEMS. 3.