Deur VERBANDFINANSIERING. 3.3.1 Indien die WERKGEWER van voorneme is om die kontrakteur te betaal deur die opbrengs van ‘n verband of xxxxx xxxx van finansiering, xxx onderhewig aan 3.3.2 hieronder: 3.3.1.1 xxx die WERKGEWER ‘n bou-deposito, synde die verskil tussen die BOUKONTRAKPRYS en die bedrag finansiering beskikbaar vanaf die VERBANDFINANSIERING, aan die kontrakteur oorbetaal; 3.3.1.2 die ONTWIKKELAAR xxx daarna betaal word deur TREKKINGS of vorderingsbetalings gemagtig deur die FINANSIERINGSVERSKAFFER van tyd tot tyd, en substansieel in ooreenstemming met die vordering vermeld in klousules 3.2.1.1 tot 3.2.1.3 hierbo. 3.3.2 Die WERKGEWER xxx op aanvraag betaling maak aan die ONTWIKKELAAR van die verskil tussen die bedrae wat die ONTWIKKELAAR sou ontvang het indien betaling gemaak was in terme van 3.2.1 hierbo en die bedrag daadwerklik deur die FINANSIERINGSVERSKAFFER aan die ONTWIKKELAAR betaal. 3.3.3 Die WERKGEWER erken dat die reëlings tussen hom-/haarself en die verbandhouer nie enigsins xxxx vorm van die kontrak tussen hom-/haarself en die ONTWIKKELAAR nie. 3.3.4 Die WERKGEWER xxx ‘n reeks vorms onderteken voor die AANVANGSDATUM ten einde die ONTWIKKELAAR in staat te stel om aansoek te doen vir TREKKINGS en selfde te ontvang van die FINANSIERINGSVERSKAFFER. 3.3.5 Die WERKGEWER, maar nie die ONTWIKKELAAR nie, sal gebonde wees om die waardasie van werk gedoen deur die ONTWIKKELAAR, xxxx bepaal deur die FINANSIERINGSVERSKAFFER, te aanvaar. Die ONTWIKKELAAR kan aandring op betaling deur die WERKGEWER in terme van 3.2.1 hierbo. 3.3.6 Die WERKGEWER sedeer die opbrengs van enige lening gereël met die FINANSIERINGSVERSKAFFER aan die ONTWIKKELAAR. 3.3.7 Die WERKGEWER erken dat dit sy/haar verantwoordelikheid is om betaling xx xxxx van INTERIM RENTE gedebiteer deur die FINANSIERINGSVERSKAFFER ten aansien van alle bedrae oorbetaal aan die ONTWIKKELAAR, en die WERKGEWER onderneem om gemelde betalings xx xxxx op ‘n maandelikse basis en verplig xxx xxxx om bewys van sodanige betalings onmiddelik op versoek aan die ONTWIKKELAAR te voorsien. 3.3.8 Indien die VERBANDFINANSIERING nie voldoende is om alle bedrae verskuldig aan die ONTWIKKELAAR te betaal nie, sal die WERKGEWER die ONTWIKKELAAR voorsien van ‘n waarborg van ‘n bank vir betaling van die tekort van die gelde, xxxxx waarborg xxx voorsien dat die gelde tesame met die gelde betaal deur die VERBANDFINANSIERING betaal xxx word teen die tye uiteengesit in klousule 3.2.1 hieronder. 4.