Die estoppelvraagstuk Voorbeeld Klousules

Die estoppelvraagstuk. Wat die klassifisering van die ekstrinsieke-getuienis-reël nog meer problematies maak, is Xxxxxxx xx xxxxxxxx dat die ekstrinsieke-getuienis-reël “is sometimes thought to be based … on the doctrine of estoppel, as the party is precluded by his acknowledgement in writing from disputing what is so acknowledged”.56 Volgens Xxxxxxxx en Paizes kon Xxxxxxx estoppel slegs weens wanvoorstelling (“by representation”) in gedagte gehad het – A se voorstelling dat die bedinge van ’n ooreenkoms in ’n geskrewe dokument vervat is, verbied hom om ekstrinsieke getuienis aan xx xxxx.57 Estoppel weens wanvoorstelling is in Engeland gekategoriseer as ’n reël van die bewysreg. In Avon County Council v Howlet58 beslis die hof dat “[e]xxxxxxx by representation is a rule of evidence, the consequence of which is simply to preclude the representor from averring facts contrary to his own representation.”59 Zeffertt en Paizes vra xxxxx xxx ook, heeltemal tereg, die vraag af: “If that be so, must we apply the English law of estoppel, and hence the parol evidence rule, because a South African statute enjoins us to apply the English law of evidence?”60 Volgens Xxxxx word estoppel ook in Australië beskou as ’n reël van die bewysreg.61 Sy aanvaar klaarblyklik die standpunt van De Wet dat estoppel nie ’n bewysregtelike reël kan wees nie aangesien dit nie versoenbaar sou wees met die vereiste dat estoppel gepleit moet word nie.62 Zeffertt en Paizes is egter van mening dat dit ’n non sequitur is om te sê dat aangesien estoppel gepleit moet word, dit noodwendig beteken dat dit nie ’n bewysregtelike reël is nie.63 Daar kan nie met hierdie standpunt saamgestem word nie. ’n Kenmerk van prosesreg, waarby die bewysreg ingesluit is, is dat dit xxxxxxx geniet slegs in die konteks van ’n verhoor self, terwyl dit die materiële reg is wat in die pleitstukke deur die partye gepleit word. Die bewysregtelike reël van res ipsa loquitur (“die feite spreek vanself”) kan as ’n voorbeeld geneem word. Die xxxxxxx van hierdie reël word nie spesifiek gepleit in die pleitstukke nie, maar die hof kan, na al die getuienis aangehoor is, ’n sekere afleiding daaruit maak. Daar moet derhalwe met De Wet saamgestem word dat, weens die xxxx dat estoppel gepleit moet word, dit as ’n reël van die bewysreg gediskwalifiseer word. Ook Xxxxxxxx is van mening dat estoppel ’n reël van die materiële reg is nieteenstaande die xxxx dat daar in enkele uitsprake verklaar is dat dit ’n bewysregtelike reël is.64 Wat die Engelse reg aanbe...

Related to Die estoppelvraagstuk

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding