EKSTRAS. Die WERKGEWER xxx aanspreeklik wees vir die volgende ekstra kostes: 28.1 Enige addisionele kostes ter nakoming van vereistes gespesifiseer deur die verbandhouer xxxxx nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie; 28.2 Enige ekstra kostes aangegaan as gevolg van die xxxx dat die EIENDOM geleë is op rots of as gevolg van die xxxx dat die ONTWIKKELAAR enige rotse vana f die EIENDOM moet uitgrawe of verwyder, insluitende sonder beperking die kostes vir die stukkend skiet met plofstof van sodanige rotse en die kostes van verwydering of die stukkend skiet van sodanige rotse ten einde enige dienste xxxx riolering op of vir die EIENDOM te voorsien. 28.3 Indien enige omstandighede veroorsaak deur die WERKGEWER xxxxx die VOLTOOIING van die WONING vertraag of die effek sou hê om te vertraag, xxxxx vertragings insluit die finalisering van die bouplanne en xxxxx insluit die aangaan van addisionele uitgawes nie hierin vervat xxx, xxx behalwe waar andersins voorsien hierin, xxx die ONTWIKKELAAR die reg hê om, sonder benadeling van alle ander regte hierin vervat en sonder die voorafverkreë toestemming van die WERKGEWER, die gelde uit xx xxx en uitgawes aan te gaan namens die WERKGEWER ten einde die VOLTOOIING van die WONING te fasiliteer. ‘n Dokument uitgereik deur die ARGITEK wat sertifiseer dat die planne finaal is xxxx per die WERKGEWER se spesifikasies xxx geag word voldoende bewys xx xxxx vir doeleindes van hierdie sub-klousule. Alle sodanige gelde en uitgawes aangegaan xxx op aanvraag terugbetaalbaar wees deur die WERKGEWER aan die ONTWIKKELAAR en xxx xxxxx oploop teen die xxxxx van 2% (TWEE PERSENT) bo die prima oortrokke xxxxx xxxx van tyd tot tyd gehef deur ABSA Bank, Mosselbaai Tak bereken vanaf die datum van sodanige uitgawe tot die datum van terugbetaling deur die WERKGEWER. Indien die ONTWIKKELAAR nie gebruik maak van die regte aan hom toegeken in terme van hierdie sub-klousule om gelde uit xx xxx en uitgawes aan te gaan namens die WERKGEWER ter fasilitering van die VOLTOOIING van die WONING nie, sal die BOUKONTRAKPRYS eskaleer teen ‘n xxxxx van 2% (TWEE PERSENT) bo die prima oortrokke xxxxx gehef xxxx ABSA Bank, Mosselbaai Tak vir elke maand of gedeelte daarvan wat die bouwerke vertraag word deur die WERKGEWER. 29.