ELEKTRONIESE SILOSERTIFIKATE. ⮚ Uitreikingskoste van ʼn Elektroniese Silosertifikaat beloop: • R4.44 per ton (BTW uitgesluit) en R5.11 per ton (BTW ingesluit), beperk tot `n minimum van R97.28 (BTW uitgesluit) en R111.87 (BTW ingesluit) per silosertifikaat; • Electronic Silo Certificate (“ESC”) transaksiekoste xxxx van tyd tot tyd deur ESC bepaal word. ⮚ Senwes Grainlink Elektroniese Silo sertifikate bied onder andere die volgende voordele, sonder om dit te waarborg: • Eienaarskap oordrag geskied in ʼn veilige omgewing; • Verhoogde effektiwiteit deur verbeterde kontroles, die uitskakeling van die versending van silo sertifikate aan xxxxxx asook die kansellasie van sertifikate; • Die risiko van bedrog word verminder; • Intydse inligting is beskikbaar; • Die Elektroniese Silo sertifikaatregister vergemaklik rekordhouding vir xxxxxx en kan selfs bestaande rekordhouding xxx xxxxxx vervang. • Die xxxxxxx is tot beskikking en gemak van silo-eienaars en alle partye wat silosertifikate gebruik, insluitende makelaars, handelaars en verwerkers: • Koste verbonde aan Senwes Grainlink Elektroniese Silo sertifikate: Die produsent/klant is verantwoordelik vir normale silokoste ten opsigte van hantering en berging; • Xxxxxx moet by ESC hul unieke pin nommer en wagwoord registreer; • Besoek xxx.xxxxxxxx.xx.xx vir registrasie en verdere opleiding. 14.6