KANSELLASIE. Daar is 'n 48 uur afkoelperiode ná die bevestiging van 'n bespreking. Indien die bespreking binne hierdie tydperk gekanselleer word, xxx die deposito terugbetaal word. Indien die bespreking ná 48 uur gekanselleer word, xxx die deposito verbeur word.
Appears in 4 contracts
Samples: Vakansie Verblyfkontrak, Vakansie Verblyfkontrak, Vakansie Verblyfkontrak
KANSELLASIE. Daar is 'n 48 uur afkoelperiode ná die bevestiging van 'n bespreking. Indien die bespreking binne hierdie tydperk gekanselleer word, xxx die deposito terugbetaal word. Indien die bespreking ná 48 uur gekanselleer word, xxx die deposito verbeur word. Laasgenoemde xxx ook geld indien die finale balans nie betyds teen die sperdatum betaal word nie.
Appears in 1 contract