Let asseblief op Voorbeeld Klousules

Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van enige waarborgpolis wat xxxx van hierdie plan is, en administreer daardie polis, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • As beleggingswaarborge gekies is, xxxxxx xx die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie, behalwe vir beleggingsfondse waar ons spesifiek die opsie van 'n beleggingswaarborg voorsien. Inkomste of die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx kommunikasie, instruksies of betalings wat voor 16:00 op 'n werksdag ontvang word, beskou as op daardie werksdag ontvang. As dit na 16:00 ontvang word, mag ons dit beskou as op die volgende werksdag ontvang.
Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.
Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • As betalingkwytskeldingsvoordele gekies is, xxxxxx xx die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.
Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Afgesien van die ingeboude waarborg van die Escalating Fondse, waarborg ons nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis. 047474878X7 03082022 M166 ZB8DJ807 05082022
Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie. Inkomste of die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx kommunikasie, instruksies of betalings wat voor 16:00 op 'n werksdag ontvang word, beskou as op daardie werksdag ontvang. As dit na 16:00 ontvang word, mag ons dit beskou as op die volgende werksdag ontvang.