Massametings Voorbeeld Klousules

Massametings. 12.1.1 Alle xxxxxx wat die massa van ʼn vrag wat nie afgelaai word nie, wil bepaal, betaal R5.71 per ton (BTW uitgesluit) en R6.57 per ton (BTW ingesluit) op die totale massa van die vrag, vir die gebruik van die massameter met ʼn minimum koste van R74.08 (BTW uitgesluit) en R85.19 (BTW ingesluit). 12.1.2 Xxxxxx en privaat instansies wat nie oor xxxxxx nommers beskik nie, moet kontant vir die diens betaal wanneer dit gelewer word. 12.1.3 Senwes Grainlink aanvaar geen regsaanspreeklikheid vir die korrektheid van die massa van sodanige goedere wat geweeg word nie. 12.1.4 Senwes Grainlink gradeer nie `n vrag met graan wat geweeg en nie afgelaai word nie. 12.2