Motor- en Reistoelae. Daar word van die werknemer verwag om ter uitvoering van sy gemeentelike pligte voorsiening xx xxxx vir geskikte vervoer. ’n Motor- en reistoelae ter vergoeding van die vaste- en lopende koste van die voertuig, gebaseer op die riglyne van die Algemene Taakspan Fondse en Xxxxx (ATFB) van die Algemene Sinode, is ingesluit in die maandeliks TKVI-pakket. 4.12
Motor- en Reistoelae. Daar word van die tentmaker verwag om ter uitvoering van sy gemeentelike pligte voorsiening xx xxxx vir geskikte vervoer. ’n Motor- en reistoelae ter vergoeding van die vaste- en lopende koste van die voertuig, gebaseer op die riglyne van die Algemene Taakspan Fondse en Xxxxx (ATFB) van die Algemene Sinode, is ingesluit in die maandeliks TKVI-pakket. Vir die tentmaker word die toelae, nes ander byvoordele, pro-rata ooreenkomstig die omvang van die werksure, bereken. 4.12
Motor- en Reistoelae. Daar word van die deeltydse leraar verwag om ter uitvoering van sy/haar gemeentelike pligte voorsiening xx xxxx vir geskikte vervoer. 'n Motor- en reistoelae ter vergoeding van die vaste- en lopende koste van die voertuig, gebaseer op die riglyne van die Sinode, is ingesluit in die maandeliks TKVI-pakket. Vir die deeltydse leraar word die toelae, nes ander byvoordele, pro-rata ooreenkomstig die omvang van die werksure, bereken. 4.12