OPSKORTENDE VOORWAARDE Voorbeeld Klousules

OPSKORTENDE VOORWAARDE. 21.1 Hierdie verkoping is onderworpe aan die opskortende voorwaarde dat: 21.1.1 die KOPER binne 14 (VEERTIEN) DAE vanaf die ONDERTEKENINGSDATUM 'n lening vir die bedrag vermeld in Skedule A teen sekuriteit van 'n eerste verband oor die EIENDOM hiermee verkoop, bekom; 21.1.2 die VERKOPER die nodige toestemming van sy finansierders, in sy uitsluitlike diskresie, verkry om voort te gaan met die SKEMA; 21.1.3 'n Deeltitelregister geopen word vir die SKEMA in die Aktekantoor te Kaapstad binne 3 (DRIE) MAANDE na datum van besit xx xxxxxx 'n klousule 5 van die OOREENKOMS. 21.2 Om die spoedige en effektiewe uitvoering van die opskortende voorwarrde xx xxxxxx in klousule 21.1.1 te fasiliteer, word dit hiermee geboekstaaf dat die dienste van ‘n Verbandmakelaar xxxx aangewys deur die VERKOPER, gebruik xxx word wanneer aansoek vir ‘n lening gedoen word en dat die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS opdrag gegee word om toe xx xxxx tot die registrasie van enige Verband om so ‘n xxxxxx xx bekom. 21.3 Indien daar nie voldoen word aan die voornoemde opskortende voorwaardes op die vervaldatum nie, sal òf die VERKOPER òf die KOPER die reg hê om die OOREENKOMS te kanselleer deur die gee van skriftelike kennisgewing tot dié effek aan die teenparty by sy domicilium citandi et executandi, in xxxxx geval die PARTYE herstel xxx word in die status quo ante hiertoe, onderhewig aan die aanspreeklikheid van die KOPER vir betaling van okkupasiehuur en uitgawes xxxx voorsiening voor gemaak in klousules 6 en 7 van hierdie OOREENKOMS (indien enige).
OPSKORTENDE VOORWAARDE. 7.1 Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die WERKGEWER se verkryging van VERBANDFINANSIERING xxxx vervat in klousule 1.1.5 hierbo. 7.2 Die WERKGEWER waarborg dat sy/haar inkomste voldoende is om die finansiële instelling in staat te stel om die lening toe te staan gebaseer op sy en/of xx xxxx se verdienste. 8.