Common use of Sekuriteitsfirmas Clause in Contracts

Sekuriteitsfirmas. Indien ‘n werknemer van ’n sekuriteitsfirma wat ingevolge ‘n kontrak deur die versekerde in diens geneem is, verlies of skade veroorsaak, stem die versekeraar in om nie sy verhaalreg teen die gemelde sekuriteitsfirma uit te oefen nie indien die versekerde ingevolge die gemelde kontrak nie teen die gemelde sekuriteitsfirma mag eis nie. Die maatskappy xxx xxx indien ‘n geldige eis ingevolge enige afdeling of onderafdeling van hierdie polis ingestel word, as verweer aanvoer dat die maatskappy se regte benadeel is deur die voorwaardes van enige kontrak wat tussen die versekerde en enige sekuriteitsverskaffer aangegaan is in verband met die beskerming van die versekerde eiendom nie. 26.

Appears in 2 contracts

Samples: www.msbia.co.za, dachstein.co.za

Sekuriteitsfirmas. Indien ‘n werknemer van ’n sekuriteitsfirma wat ingevolge ‘n kontrak deur die versekerde in diens geneem is, verlies of skade veroorsaak, stem die versekeraar in om nie sy verhaalreg teen die gemelde sekuriteitsfirma uit te oefen nie indien die versekerde ingevolge die gemelde kontrak nie teen die gemelde sekuriteitsfirma mag eis nie. Die maatskappy xxx xxx indien ‘n geldige eis ingevolge enige afdeling of onderafdeling van hierdie polis ingestel word, as verweer aanvoer dat die maatskappy se regte benadeel is deur die voorwaardes van enige kontrak wat tussen die versekerde en enige sekuriteitsverskaffer sekuriteits-verskaffer aangegaan is in verband met die beskerming van die versekerde eiendom nie. 26.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za

Sekuriteitsfirmas. Indien ‘n werknemer van n sekuriteitsfirma wat ingevolge ‘n kontrak deur die versekerde in diens geneem is, verlies of skade veroorsaak, stem die versekeraar in om nie sy verhaalreg teen die gemelde sekuriteitsfirma uit te oefen nie indien die versekerde ingevolge die gemelde kontrak nie teen die gemelde sekuriteitsfirma mag eis nie. MMIII 1997 – Hersien 04/2000 Die maatskappy versekeraar xxx xxx indien ‘n geldige eis ingevolge enige afdeling of onderafdeling van hierdie polis ingestel word, as verweer aanvoer dat die maatskappy versekeraar se regte benadeel is deur die voorwaardes van enige kontrak wat tussen die versekerde en enige sekuriteitsverskaffer aangegaan is in verband met die beskerming van die versekerde eiendom nie. 26.

Appears in 1 contract

Samples: dachstein.co.za