VROEË VEREFFENING. 15.1 U kan hierdie Ooreenkoms vroeg beëindig op die voorwaardes wat hieronder uiteengesit word. Indien U hierdie Ooreenkoms vroeg beëindig, word die datum waarop hierdie Ooreenkoms beëindig word, die vereffeningsdatum genoem. 15.2 Om hierdie Xxxxxxxxxx vroeg te beëindig, moet U Ons kontak om uit xx xxxx watter bedrae U nog aan Ons verskuldig is. U kan vra om die Xxxxxxxxxx onmiddellik of op ’n vereffeningsdatum in die toekoms te beëindig. Ons xxx aan U sê wat die totale bedrag is wat U op die vereffeningsdatum verskuldig is, en dit xxx al die volgende insluit: 15.2.1 die bedrag van die Hoofskuld wat u op die vereffeningsdatum skuld; 15.2.2 die rente op die Hoofskuld wat u op die vereffeningsdatum skuld; 15.2.3 die gelde en heffings wat U op die vereffeningsdatum skuld. 15.3 U moet U Kaart vernietig (deur die magneetstrokie en rekeningnommer deur xx xxxx). ’n Kaart wat nie korrek vernietig word nie, kan steeds gebruik word, en indien dit gebeur, xxx U verantwoordelik wees vir die betaling van alle transaksies wat dalk plaasvind. 16
VROEË VEREFFENING. 7.1 U is geregtig om hierdie ooreenkoms enige tyd te beëindig deur die uitstaande leningsaldo voortydig met of sonder voorafkennisgewing aan Capfin te vereffen. Die bedrag wat vereis word om die leningsrekening te vereffen is die som van die onbetaalde saldo van die hoofskuld en die onbetaalde renteheffings en ander fooie en heffings wat tot die vereffeningsdatum betaalbaar is. 7.2 As u die leningsbedrag voortydig vereffen, xxx u slegs ’n pro rata-xxxx van die rente betaal vir die tydperk waarin u die geld gehad het. 7.3 Al het u ’n vereffeningswaarde by Xxxxxx ontvang, xxx u verantwoordelik xx xxxxx xx xxxx alle bedrae wat deur u aan Capfin verskuldig is (waaronder onder meer renteheffings en administratiewe kostes) is ten volle vereffen. 8.