ORASOL: SONAANLEG FASE 1 STRUKTUUR MATERIAAL ALUMINIUM LATRELINGS
ORASOL: SONAANLEG FASE 1 STRUKTUUR MATERIAAL ALUMINIUM LATRELINGS
SLUITINGSDATUM: | DONDERDAG 26 AUGUSTUS 2021 PLAAS AANBOD IN KOEVERT IN DIE TENDERBOKS BY ORANIA DORPSKANTOOR |
BESONDERHEDE:
Kontrakteur | |
Kontakpersoon | |
Epos | |
Tel | |
Adres |
Navrae xxx xxxxx word aan: Xxxxx Xxxxxx by 082 385 8526
1. Inleiding
Die tender behels die lewering van aluminium latrelings vir die sonpaneel strukture
2. Ligging
2.1 Orania, Aandeelblokke H09 en H10 toegang vanuit Oewerlaan (Rooipad)
3. Bestek van werk
3.1 Voorsien en xxxxx (by bogenoemde konstruksieterrein) die volgende Aluminium komponente volgens die plan:
Beskrywing | Lengte | Hoeveelheid | |
1 | Latrelings xxxx gespesifiseer in tekening | 6.5m | 660 |
2 | Endklampe xxxx gespesifiseer in tekening | 465 | |
3 | Middelklampe xxxx gespesifiseer in tekening | 3600 | |
4 | Standaardlaste xxxx gespesifiseer in tekening | 620 | |
5 | Skuiflaste xxxx gespesifiseer in tekening | 110 |
3.2 Voorsien en xxxxx (by bogenoemde kontruksieterrein) die volgende gegalvaniseerde boute, moere en wassers:
Beskrywing | Grootte | Hoeveelheid | |
6 | "Cap Screw" en Sluitmoer | 8 x 35mm | 4065 |
7 | Selfboorskroewe | 5.5x25mm | 6200 |
8 | Sagtestaal boude en sluitmoere | 8x50mm | 3000 |
4. Algemeen
4.1 Alle materiaal word deur die kontrakteur voorsien.
4.2 Enige wysigings aan die oorspronklike bestek van werke moet skriftelik versoek en bevestig word.
4.3 Betalings word deur die projek bestuurder afgeteken en xxx met die suksevolle kontrakteur ooreengekom word.
4.4 Die finale 10% van die gekwoteerde bedrag xxx met die uitreiking van die finale voltooiings sertifikaat uitbetaal word.
4.5 Die sperdatum vir die voltooiing van die projek is 23 September 2021.
4.6 Boetes vir die laat voltooiing van dieprojek beloop 5% van die kwoteerde bedrag per dag. Geldige redes vir vertraging xxx xxxx Xxxxxx in ag geneem word.
Let daarop dat die laagste tender nie noodwendig suksesvol gaan wees nie. Ervaring, kwaliteit van werk en verwysings op vorige projekte xxx in ag geneem word
Ooreenkoms: Aluminium Latrelings
Hiermee word bevestig dat die kontrakteur die voorwaardes, en bestek van die werk xxxx in die kwotasiedokument en kontruksieplanne vervat aanvaar en onderneem om werk vir die onderstaande bedrag te voltooi.
Enige moontlike toekomstige wysigings aan die spesifikasie of bestek van werk xxx xxxx 'n addisionele skriftelike ooreenkoms tussen beide partye bekragtig word.
Gekwoteerde Bedrag 15% BTW
TOTAAL
Kwotasie bevestiging (kontrakteur):
Geteken te op die dag van 2021
Kontrakteur Getuie
Kwotasie aanvaarding (Orasol)
Geteken te op die dag van 2021
Orasol Getuie
9mm gat met M8 bout en sluitmoer
Aluminuim Lat xxxxxx konneksie