OOREENKOMS
OOREENKOMS
Aangegaan tussen grondeienaar van die plaas
distrik
en (besoeker) om grafte op bogenoemde plaas te besoek.
Die besoeker aanvaar die volgende voorwaardes xxxx xxxx die grondeienaar bepaal:
1. Alle hekke moet toegemaak word.
2. Besoekers mag slegs van bestaande paaie op die plaas gebruik maak.
3. Geen xxxxxx xxx gestrooi word nie.
4. Geen xxxxx xxx gesteur word nie.
5. Geen veranderings mag aan grafte of bestaande strukture aangebring word sonder die skriftelike toestemming van die grondeienaar nie.
6. Geen strukture mag by die grafte aangebring word sonder die skriftelike toestemming van die eienaar nie.
7. Geen besoekers mag na 18:00 op die eiendom wees nie; geen besoekers mag op die eiendom oornag nie.
8. Besoekers aanvaar verantwoordelikheid vir enige skade of eise wat die grondeienaar mag opdoen as gevolg van hulle optrede.
9. Besoekers erken die private eiendomsreg van die eienaar.
10. Besoekers verskaf die volgende redes vir hulle besoek:
11. Besoekers xx xxxxx name en ID No moet verkry word.
12. Besoekers moet bevestig dat hulle geen grondeis op die plaas het nie of betrokke daarby is nie.
13. Indien van die besoekers xxx later by die eis betrokke is om grafte uit xx xxx ens. die eis as ongeldig verklaar xxx word.
Onderteken op hierdie dag van 20 te .