LEWENDEHAWE
OMSKRYWING
Vir die doeleindes van hierdie Polis, beteken lewendehawe :
(i) xxxxxxxxxxx
(a) grootveewat insluit maar nie beperk nie tot beeste, perde, donkies en soortgelyke diere,
(b) kleinveewat insluit maar nie beperk nie tot skape, bokke, varke,
(c) pluimveewat insluit hoenders, kalkoene, eende en xxxxx (xxxx xxx 6 weke),
(ii) wild en volstruisewat insluit volstruise, wildspesies xxxx omskryf in terme van die toepaslike wetgewing op natuurlewe en
(iii) stamboekdiere wat insluit geregistreerde diere vir teëldoeleindes en waarvoor registrasiesertifikate verkry word by aankoop daarvan.
OMSKREWE GEBEURTENISSE
A. Vrekte
Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos tot hoogstens die bedrag vermeld in die Bylae ten opsigte van vrekte van enige gespesifiseerde lewendehawe onderhewig aan die uitgesonderde siektes xxxx omskryf
(i) verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe, wild en volstruise (insluitende stamboekdiere) in die Bylae vermeld wat direk ontstaan as gevolg van brand of weerligen/of
(ii) plantvergiftiging per ongeluk deur weiding of vergiftiging wat spruit uit voer en/of suiping en/of dip beperk tot 65% van die versekerde bedrag.
B. Transito
Die Maatskappy xxx die Versekerde skadeloos stel tot hoogstens die bedrag vermeld in die Bylae ten opsigte van vrekte van lewendehawe (a c) terwyl in xxxxxxxx teen die voorvalle van :
(i) brand, botsing, ontsporing en omslaanvan die voertuig;
(ii) indien die voertuigvrag deur weerlig getref word tydens xxxxxxxx;
(iii) in geval waar die voertuig met vrag toevallig in vloedmeegesleur word;
(iv) diefstal daaropvolgendenige voorval hierin verseker;
(v) tydens die op- en aflaaivan die vrag;
Tydperk van Xxxxxxxx
Xxxxxxxx word geag 'n aanvang te neem met die laai van enige vervoermiddel (insluitende die dra van goedere daarheen) en voort te duur met die vervoer na die ontvanger en tydelike berging gedurende die xxxx (maar hoogtens 7 dae) en te eindig met die aflewering insluitende die aflaai van die eiendom by die bestemming.
Wetgewing in verband met die vervoer van lewendehawe
Dit is 'n voorwaarde van hierdie uitbreiding dat dekking daaraan onderhewig is dat alle tersaaklike wetgewing van toepassing op die vervoer van lewendehawe nagekom xxx word.
BYKOMENDE GEVARE EN UITBREIDINGS
1. Repatriasie van xxxxxxxxxxx
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 5 000 per gebeurtenis of voorval.
Alle redelike koste bykomend deur die Versekerde aangegaan ten einde lewendehawe te repatrieer nadat die diere uitbreek uit omheinde gebied of volgende die genadeverlossing (waar drade geknip word om dood te voorkom) wat volg op dreigende veldbrand.
Indien enige ontvanger xxxxx xx eiendom deur die Versekerde versend, te ontvang, word xxxxxxxx geag voort te duur en die versekering ten opsigte van sodanige eiendom xxx van kragtotdat die eiendom afgelewer is by die Versekerde se perseel.
Die Versekerde alle redelike stappe doen om te verseker dat die eiendom so gou redelikerwys moontlik aan hom/haar terugbesorg word.
3. Veeartseny sertifisering
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 500 per gebeurtenis of voorval.
Die redelike koste deur die Versekerde aangegaan ten einde van die naaste beskikbare veearts 'n doodsertifikaat te verkry wat die oorsaak van dood bevestig.
Hierdie veeartsverslag word deur die Maatskappy vereis in alle gevalle waar daar 'n eis ingestel word ten opsigte van dood van enige enkele xxxx indien die waarde in die skedule aangetoon R 5 000 oorskry.
4. Verhoging in bedryfskoste xxxxxxxx
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 5 000 per gebeurtenis of voorval.
Die versekering ingevolge hierdie Opsionele Uitbreiding sluit koste in wat noodsaaklikerwys deur die Versekerde aangegaan word ten opsigte van die vervoer, beskerming en herplasingvan kudde wat tydens 'n voorval gedek in terme van die uitbreiding B.Transito beseer en/of gedood was.
5. Ander vervoermiddels
Indien die vervoermiddel 'n gespesifiseerde voertuig of voertuie is, is die versekering kragtens hierdie Afdeling van toepassing ten opsigte van eiendom in of op enige voertuig wat tydelik gebruik word in plek daarvan terwyl 'n gespesifiseerde voertuig herstel of versienword.
6. Onklaarraking van vervoermiddel
In geval van onklaarraking van die vervoermiddel gedurende xxxxxxxx of indien vir enige rede buite die Versekerde se beheer die eiendom aan gevaar blootgestel is, verhoed niks hierin vervat die gebruik van enige xxxxx xxxx van vervoer ten einde die xxxxxxxx uit te voer nie, en die versekering hierkragtens word nie daardeur benadeel nie.
7. Genade dood
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R2 000 per gebeurtenis of voorval.
Alle koste wat verband hou met die genadedood van die beseerde xxxx(e) word geag skade aan die versekerde xxxx xx xxxx en is betaalbaar bykomend tot enige ander betaling waarvoor die Maatskappy ingevolge hierdie Afdeling aanspreeklik mag wees.
Die Maatskappy xxx genadedood aanvaar as synde 'n oorsaak van dood xx xxxx in terme van die Polis.
8. Noodbehandeling
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R2 000 per gebeurtenis of voorval.
Alle koste wat verband hou met die toedien van noodbehandeling van beseerde diere word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die Maatskappy ingevolge hierdie Afdeling aanspreeklik mag wees.
OPSIONELE UITBREIDINGS
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie en dit word in die bylae aangedui, word die Afdeling uitgebrei om die volgende te dek :
1. Verhoging in bedryfskoste xxxxxxxx
Die Maatskappy is Aanspreeklik vir hoogstens die bedrag in die bylae vermeld.
Die versekering ingevolge hierdie Opsionele Uitbreiding sluit koste in wat noodsaaklikerwys deur die Versekerde aangegaan word ten opsigte van die vervoer, beskerming en herplasing van lewendehawe wat tydens 'n voorval gedek in terme van die uitbreiding B. Transito beseer en/of gedood was.
2. Aanval deur honde en wilde diere
Die Maatskappy is Aanspreeklik vir hoogstens die bedrag in die bylae vermeld.
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie is dekking onder hierdie Afdeling uitgebrei om verlies of skade as gevolg van vrekte van die lewendehawe in die Bylae vermeld, wat direk veroorsaak word deur aanval van honde of wilde diere in te sluit, maar met die uitsondering van honde of wilde diere wat aan die Versekerde, lede van sy huisgesin of werknemers behoort, of deur hulle in bewaring gehou word.
Die Versekerde onderneem om die Polisie so gou moontlik na verlies of skade daarvan in xxxxxx xxxx en dat hy ernstige pogings xxx aanwend om die identiteit van die honde of wilde diere, sowel as hulle eienaar, vas te stel.
3. Geweldadige ongeval
Die Maatskappy is Aanspreeklik vir hoogstens die bedrag in die bylae vermeld.
Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe in die Bylae vermeld wat direk onstaan as gevolg van geweldadige ongeval (uitgesonderd storm, wind, water, hael of sneeu maar die gevare is wel ingesluit terwyl in xxxxxxxx) of genadedood wat op gesag van 'n behoorlik gekwalifiseerde veearts toegedien word as gevolg van besering wat deur die versekerde gevare ontstaan.
Vir die doeleindes van hierdie Opsionele Uitbreiding 3. xxx geweldadige ongeval beteken slangpik, kwaadwillige aanranding en besering deur booswigte of opsetlikes (nie werknemers en/of lede van die huishouding van die Versekerde nie insluitend die Versekerde), rotsstortings tydens weiding, storting vanaf kranse of hoogliggende gebiede en soortgelyke voorvalle en wat tot die dood of genadedood van die xxxx xxx.
4. Verkluiming en/of versuiping van lewendehawe
Die Maatskappy is Aanspreeklik vir hoogstens die bedrag in die bylae vermeld.
Hierdie Afdeling word uitgebrei om die volgende in te sluit die dood of vernietiging van die lewendehawe in die Bylae vermeld wat direk ontstaan as gevolg van;
(a) storm, wind, water, hael en sneeu,
(b) versuiping tydens vloedwater en oormatige reën wat die meesleur van die xxxx tot gevolg het,
(c) verkluiming met die uitsondering van verlies of skade wat voortspruit uit die daling van temperatuur wat nie gepaard gaan met storm, wind, water, hael of sneeu nie.
Hierdie Opsionele Uitbreiding 5. is slegs van toepassing op grootvee en kleinvee xxxx omskryf in Omskrywing i) a. en b.
Die Versekerde verantwoordelik xxx xxxx vir die volgende Eerste Bedrag Betaalbaar in die geval van elk en iedere eis wat mag plaasvind
(a) ANGORABOKKE:
(i) Binne 2 maande nadat dit geskeer is - 25% van die eis minimum R500
(ii) Andersins - 10% van die eis minimum R250
(b) ALLE ANDER BOKKE EN SKAPE:
(i) Binne 2 maande nadat dit geskeer is - 10% van die eis minimum R250
ii) Andersins - 5% van die eis minimum R150
(c) GROOTVEE: - 10% van die eis minimum R250
Geen dekking met betrekking tot hierdie Uitbreiding van krag xxx xxxx binne die eerste 7 dae vanaf aanvang van sodanige dekking nie.
5. Xxxxxx/skaking
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word Algemene Uitsondering 12 van hierdie Afdeling gekanselleer en dekking uitgebrei om verlies of skade aan eiendom xxxx vermeld in die Bylae as gevolg xxx Xxxxxx/Skakingbeperk tot die versekerde bedrag in die Bylae vermeld ten opsigte van enige enkele gebeurtenis in te sluit.
6. Oproer en staking
Hierdie Afdeling word uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word;
Hierdie Uitbreiding dek nie die volgende nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontnemingwat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde xxxx-xxxx;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene Uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) (Oorlog, oproer en terrorisme) van hierdie Polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die Maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie Afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
7. Kalf en/of xxx uitbreiding
Hierdie Afdeling word uitgebrei om dekking in te sluit vir 'n kalf/xxx of tweeling kalwers/xxxxxxx wat ouer as 24 uur maar jonger as 6 maande is tot hoogstens 20% van die versekerde koei/ooi se versekerde bedrag.
Die versekerde bedrag van die versekerde koei/xxx xxx met sodanige vergoeding as wat betaal mag wees, verminder word. In die geval van tweelinge xxx die 20% van die waarde eweredig aan xxxx xxxx/xxx toegedeel word.
8. Plantvergiftiging uitgebreide dekking
Algemene Uitsondering a of b van hierdie Afdeling is gekanselleer.
ALGEMENE VOORWAARDES
1. Goeie kondisie
Xxxxxxxxxxx xxxx in die Bylae beskryf moet almal in goeie kondisie en gesond en vry van besering wees by die aanvang van hierdie versekering.
2. Vrektes van lewendehawe
By vrekte van enige xxxx beskryf in die Bylae xxx die Versekerde die Maatskappy onmiddellik daarvan verwittig en die Maatskappy 'n geleentheid xxx xx die xxxxxx xx ondersoek deur nie daaraan te sny of daarmee weg te doen voor die verstryking van minstens 24 uur nadat sodanige kennisgewing deur die Maatskappy ontvang is nie.
Die Versekerde xxx op sy eie koste binne 14 dae nadat hy versoek is om dit te doen, aan die Maatskappy sodanige inligting verstrek, gepaard met sodanige veeartssertifikate en bevredigende bewyslewering ten opsigte van vrekte, identiteit en waarde van die xxxx as wat die Maatskappy mag vereis. Die las om te bewys dat 'n versekerde xxxx nie gevrek het aan 'n oorsaak wat in hierdie Afdeling uitgesonder word xxx xxx op die Versekerde rus. Indien die eis erken word, xxx die Versekerde op die voordeligste xxxxxx van die karkas ontslae raak en die bedrag wat daardeur ingewin word, xxx aan die Maatskappy behoort.
In alle gevalle xxx xxxx vir kudde gedood word deur die Maatskappy vereis
(a) 'n beëdigde verklaring indien die skedulewaarde van die xxxx nie R 5 000 oorskry nie en
(b) 'n Veeartsverslag vir die xxxx xx R5 000 (vyfduisend rand).
3. Onderversekering ten opsigte van getalle
Indien daar ten tye van die dood van enige xxxx meer diere is as gespesifiseer in die Bylae ten opsigte van daardie spesifieke spesie, word die Versekerde as sy eie versekeraar vir die verskil beskou.
Elke item, indien meer as een, is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe en onderhewig daaraan dat die Versekerde 'n eweredige xxxx van iedere en elke verlies xxx dra ten opsigte van die spesie en/of spesies.
Oorsaak | Bydrae | Grootvee | Kleinvee |
Vrekte van enige xxxx xxxxx as gevolg van brand en weerlig | 10% van die eis minimum | R 500 | R 300 |
Vrekte van enige xxxx tydens en as gevolg van xxxxxxxx | 10% van die eis minimum | R 500 | R 300 |
Vrekte van enige xxxx xxxxx as gevolg van versuiping | 10% van eis die minimum | R 500 | R 300 |
Vrekte van enige xxxx xxxxx as gevolg van aanval deur wilde diere en/of honde | 10% van die eis minimum | R 500 | R 500 |
Vrekte van enige xxxx xxxxx as gevolg van geweldadige ongeluk | 10% van die eis minimum | R 500 | R 500 |
Verlies as gevolg xxx xxxxxx en/of skaking | 10% van die eis minimum | R 500 | R 500 |
3. Kennisgewing van eis
Nieteenstaande enigiets strydigs vervat in Algemene Voorwaarde 6 (Voorkoming van Verlies) xxx:
(a) die Versekerde die Maatskappy onmiddellik verwittig van enige siekte van of ongeluk opgedoen deur enige stamboekdier in die Bylae beskryf en op sy/haar eie koste onmiddellik voorsiening maak vir toereikende besoek en behandeling deur 'n veearts en wanneer dit vereis word 'n verslag van die betrokke veearts indien oor die toestand van die stamboekdier. Die Versekerde xxx ten alle tye behoorlike voorsorgsmaatreëls tref teen verlies of gevaar van verlies en xxx alle redelike regulasies en aanwysings van die Maatskappy of van 'n veearts in die diens van die Maatskappy uitvoer;
(b) by die vrekte van enige stamboekdier beskryf in die Bylae xxx die Versekerde die Maatskappy onmiddellik daarvan verwittig en die Maatskappy 'n geleentheid xxx xx die xxxxxx xx ondersoek deur nie daaraan te sny of daarmee weg te doen voor die verstryking van minstens 24 uur nadat sodanige kennisgewing deur die Maatskappy ontvang is nie. Die Versekerde xxx op sy/xxxx eie koste binne 14 dae nadat hy/sy versoek is om dit te doen aan die Maatskappy sodanige inligting verstrek gepaard met sodanige veeartssertifikate en bevredigende bewys van vrekte, identiteit en waarde van die stamboekdier as wat die Maatskappy mag vereis. Die las om te bewys dat 'n versekerde stamboekdier nie gevrek het aan 'n oorsaak wat in hierdie Afdeling uitgesonder word xxx xxx op die Versekerde rus.
Indien die eis erken word xxx die Versekerde op die voordeligste xxxxxx van die karkas ontslae raak en die bedrag wat daardeur ingewinword, xxx aan die Maatskappy behoort.
ALGEMENE UITSONDERINGS
Die Maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie, xxxxx xxxxxx vermeld in die Byale, vir verlies of skade wat die gevolg is van of wat voortspruit uit:
vernietiging ter uitvoering van die bepaling van enige statuut of enige bevel van 'n staatsdepartement of plaaslike owerheid;
(a) verkluiming, vergiftiging van watter aard ookal of vreemde voorwerpe in die spysverteringskanaal van enige xxxx, foutiewe voeding of foutiewe dosering hetsy kwaadwilliglik of per ongeluk;
(b) plantvergiftiging per ongeluk deur weiding of vergiftiging wat spruit uit voer en/of suiping en/of dip behalwe tot die omvang van 65% van die versekerde bedrag;
(c) ongeluk of siekte gely of opgedoen elders as in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi;
(d) ongeluk of siekte tydens transitoper lug of ter see;
(e) vertrapping of versmoring wat tot gevolg het vrekte of vernietiging terwyl in xxxxxxxx in of op enige vervoermiddel;
(f) aanval deur honde of wilde diere;
(g) handelinge wat onafhanklike aannemers vir die Versekerde uitvoer of aanspreeklikheid wat die Versekerde volgens ooreenkoms aanvaar;
(h)
(i)
( j)
beskadiging of vernietiging van xxxxxxxxxxx wat nie behoort aan of in trust gehou word deur of wat in bewaring of onder die beheer van die Versekerde of enige werknemer of agent van die Versekerde is;
enige siekte, kwaal of toestand in enige xxxx in die Bylae vermeld, karkas of produk daarvan wat mag versprei, besmet of andersins mag aantas;
verbeurdverklaring, opeising, vernietiging of aanhouding van enige lewendehawe kragtens enige statuut, regering of openbare owerheid, die opsetlike slag of vernietiging van stamboekdiere hetsy deur of ter uitvoering van 'n bevel van enige staatsgesag of openbare of plaaslike owerheid of persoon of liggaam wat jurisdiksie oor sulke aangeleenthede het of andersins.
(k) die vrekte wat direk of indirekveroorsaak is of die gevolg is, van:
(i) enige chirurgiese operasie tensy uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde veearts wat sertifiseer dat sodanige operasie noodsaaklik was as gevolg van 'n ongeluk of siektetoestand en uitgevoer is in 'n poging om die stamboekdier xx xxxx te behou;
(ii) enige geneeskundige behandeling behalwe deur 'n gekwalifiseerde veearts (of ervare personeel deur hom aangewys) en gesertifiseer deur 'n veearts as synde van voorkomende aard of genoodsaak weens 'n ongeluk of siektetoestand. Xxxx dit hierin voorkom sluit die woorde "geneeskundige behandeling" enige verdowingsmiddel, hormone, vitamiene, proteïne of ander bestanddeel in uitgesonder suiwer voedsel of water;
(l) verlies as gevolg van sluikhandel of onwettige vervoer of handel;
(m) slag van lewendehawe sonder die toestemming van die Maatskappy behalwe in die geval waar 'n versekerde xxxx 'n besering opgedoen het veroorsaak deur 'n versekerde gevaar wat vereis dat die xxxx xx menslikheidsoorweging sonder versuim geslag moet word en die Maatskappy die geleentheid gebied word om na sy keuse 'n nadoodse ondersoek deur 'n veearts van sy keuse te laat doen;
(n) gevolglike verlies van enige aard hoegenaamd;
(o) verlies of skade opgedoen terwyl enige voertuig bestuur word deur:
(i) die Versekerde terwyl die Versekerde onder die invloed van bedwelmende drank of verdowingsmiddels is (tensy dit toegedien of voorgeskryf word deur en geneem word in ooreenstemming met die voorskrifte van 'n lid van die mediese beroep behalwe hyself/haarself) of indien die Versekerde se bloedalkoholpersentasie die statutêre perk oorskry tydens die gebeurtenis of terwyl nie gelisensieeris om sodanige voertuig te bestuur nie;
(ii) enige xxxxx xxxxxxx met die algemene toestemming van die Versekerde wat na wete van die Versekerde onder die invloed van bedwelmende drank of verdowingsmiddels is (tensy dit toegedien of voorgeskryf word deur en geneem word in ooreenstemming met die voorskrifte van 'n lid van die mediese beroep behalwe hyself/haarself) of indien sodanige persoon se bloedalkoholpersentasie die statutêre perk oorskry tydens die gebeurtenis of nie gelisensieer is om sodanige voertuig te bestuur nie maar dit is nie van toepassing nie indien die Versekerde onbewus was dat die bestuurder ongelisensieer is en indien die Versekerde tot bevrediging van die Maatskappy kan bewys dat daar in die normale loop van sy/haar besigheid prosedures ingestel is om te verseker dat slegs gelisensieerde bestuurders toegelaat word om versekerde voertuie te bestuur
Enige bestuurder geag word gelisensieer xx xxxx om die voertuig te bestuur, indien hy voldoen aan die lisensiewette met betrekking tot enige van die grondgebiede waarna in die gebiedsgrense in die Bylae xxxxxx word, of, indien daar nie aan enige lisensiewet voldoen word nie bloot vanweë versuim om enige lisensie te hernieu wat onderworpe is aan periodieke hernuwing of indien 'n lisensie nie vereis word deur 'n wet nie of terwyl sodanige bestuurder leer bestuur en voldoen aan die wette met betrekking tot leerlingbestuurders;
(p) verlies of skade as gevolg xxx Xxxxxx/Xxxxxxxxx enige poging daartoe van die versekerde eiendom;
(q) verlies of skade as gevolg van diefstalof enige poging daartoe van die versekerde eiendom.