ORASOL: SONAANLEG FASE 1 TERREIN GRONDWERKE EN ONTBOSSING
ORASOL: SONAANLEG FASE 1 TERREIN GRONDWERKE EN ONTBOSSING
MAANDAG, 30 APRIL 2021 OM 12h00
PLAAS AANBOD IN KOEVERT IN DIE TENDERBOKS BY ORANIA DORPSKANTOOR
SLUITINGSDATUM:
BESONDERHEDE:
Kontrakteur: | |
Kontakpersoon: | |
Epos: | |
Tel: | |
Adres: |
Navrae xxx xxxxx word aan:
Mnr Xxxxx Xxxxxx by 082 385 8526.
1. Inleiding:
Die tender behels die grondwerke, ontbossing en skoonmaak van die terrein en grens waar die eerste fase van die sonplaas beplan word. Daar is ook siviele konstruksiewerk vir die dreinering van stormwater onderdeur die xxxxxxx. Xxxxxx xx die aangehegde uitleg plan.
2. Ligging:
2.1. Orania, Aandeelblokke H09 en H10 met toegang vanuit Oewerlaan (Rooipad)
3. Bestek van werk:
3.1. Die ontbossing en verwydering van alle plantmateriaal van Areas A (±8 000m²) en B (±5 800m²) xxxx op die uitlegplan aangedui. Plantmateriaal word op areas P1 en P2 (wat eers skoongemaak moet word) opgehoop om later verbrand te word.
3.2. Die oppervlakte van areas A en B moet skoon en gelyk afgerond word sodat die Dorpsraad se padroller die versteurde bogrond kan kompakteer. Alle boomwortels of stompe wat uitsteek moet verwyder word.
3.3. Ontbossing en verwydering van alle plantmateriaal xx xxxxx die buitenste grens van die aandeelblokke. Die ontbossing vir die xxxxxxx moet min 3m wyd wees (totale lengte ±270m) en die ontbossing by die toegangspad 6m wyd (totale lengte 140m). Die areas wat ontbos is moet gelyk geskraap word sodat die Dorpsraad se padroller die versteurde bogrond kan kompakteer. Plantmateriaal word weereens by bogenoemde punte opgehoop.
3.4. By punte S1 en S2 moet voorsiening gemaak word vir stormwater deurvloei onderdeur die xxxxxxxx xxxxxxx. Laat toe vir die voorsiening van:
6 x 900mm diameter klas 50D beton stormwaterpype (2.44m lank).
die plasing, opvulling, kompaktering en gelykmaak van grondmateriaal bo oor, tussen en aan die kante van die pype.
Die gelyk afwerking van opvulling bo-oor die pype sodat die vlak gelyk is met die omliggende natuurlike grondvlak aan die kante.
Die omliggende (in-situ) materiaal kan vir die opvulling gebruik word.
Algemeen:
3.5. Alle materiaal word deur die kontrakteur voorsien.
3.6. Enige wysigings aan die oorspronklike bestek van werk moet skriftelik versoek en bevestig word.
3.7. Betalings word deur die projek bestuurder afgeteken en xxx met die suksesvolle kontrakteur ooreengekom word.
3.8. Die finale 10% van die gekwoteerde bedrag xxx met die uitreiking van die finale voltooiingsertifikaat uitbetaal word.
3.9. Die sperdatum vir die voltooiing van die projek is 4 Junie 2021
3.10. Boetes vir die laat voltooiing van die projek beloop 1% van die kwoteerde bedrag per dag. Geldige redes vir vertragings xxx xxxx die direksie van Orasol in ag geneem word.
Let daarop dat die laagste tender nie noodwendig suksesvol gaan wees nie. Ervaring, kwaliteit van werk en verwysings op vorige projekte xxx in ag geneem word.
Xxxxxxxxxx: Terrein grondwerke en ontbossing
Hiermee word bevestig dat die kontrakteur die voorwaardes, en bestek van die werk xxxx in die kwotasiedokument en konstruksieplanne vervat aanvaar en onderneem om die werk vir die onderstaande bedrag te voltooi.
Enige moontlike toekomstige wysigings aan die spesifikasie of bestek van werk xxx xxxx ‘n addisionele skriftelike ooreenkoms tussen beide partye bekragtig word.
Gekwoteerde bedrag:
Gekwoteerde bedrag:
15% BTW:
Totaal:
Kwotasie bevestiging (kontrakteur):
Geteken te op die dag van
Kontrakteur Getuie
Kwotasie aanvaarding (Orasol):
Geteken te op die dag van
Orasol Getuie