LAERSKOOL KENRIDGE
LAERSKOOL KENRIDGE
EN
TRUST
ONDERNEMING (Finansieel)
Ek/Ons, die ondergetekende/s,
(Ouer 1) ID
(Ouer 2) ID
woonagtig te (xxxxxxxxxxx citandi et executandi)
in my/ons hoedanigheid as die wettige voog/de van (hierna genoem “die LEERDER”)
onderneem hiermee ten gunste van die Laerskool Kenridge (die Skool) xxxx volg:
1. SKOOLFOOIE (Laerskool Kenridge)
1.1 Ek/Ons onderneem om die verpligte skoolfooie, xxxx vasgestel deur die Beheerliggaam van die Skool, (die Beheerliggaam) in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal.
1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die skoolgelde te betaal en ek/ons begryp dat:
1.2.1 Die jaarlikse skoolgeld ‘n verpligte bedrag xxx xxxx, xxxx xxxx die meerderheid van die ouers, by die Skool Begrotingsvergadering goedgekeur is.
1.2.2 Skoolgeld is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, xxx xxxx die skool gedeponeer word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid Afrikaanse Skolewet, as inkomste vir die skool gaan.
1.2.3 Ons terme is die volgende:
(a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of
(b) Die skoolgeld mag in tien maandelikse paaiemente betaal word.
1.2.4 Indien die skoolfooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergadering bepaal word) betaal word, xxx ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word.
1.2.5 ‘n Vooruitbetaalbare heffing van R1000,00 is betaalbaar MET TOELATING. (Hierdie bedrag VORM XXXX VAN U EERSTE MAAND SE SKOOLFOOI.) Indien die leerder nie die skool bywoon nie, sal die fooi op skriftelike versoek van die ouers terugbetaal word.
1.2.6 Volgens die Suid Afrikaanse Skolewet, is ouers gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van skoolgeld, ongeag hul huwelikstatus.
1.2.7 In die geval van wanbetaling van skoolgeld, xxx beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye.
1.2.8 Kragtens Artikel 39 van die Suid Afrikaanse Skolewet, is alle partye wat hulle tot hierdie dokument verbind, aanspreeklik om verpligte skoolgelde te betaal. Hierdie is ‘n statutêre verpligting.
1.2.9 Kragtens Artikel 40 en 41 van die Suid Afrikaanse Skolewet, mag die skool betaling van hierdie verpligte skoolgeld afdwing.
1.2.10 Kragtens Artikel 40 en 41 van die Suid Afrikaanse Skolewet, mag die skool betaling van hierdie verpligte skoolgeld afdwing.
1.2.10 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om skoolgelde xx xxxxxxx.
1.2.11 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word.
1.2.12 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou xx xxxxx teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef.
1.2.13 Ouers wat nie instaat is om skoolgelde te betaal nie, mag om vrystelling aansoek doen.
1.2.14 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van skoolgelde, op die skoolrekenaarstelsel of xxxxx xxxxxxx bewaar.
1.2.15 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone wat as agente optree.
1.2.16 Ons gee toestemming dat die skool ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders or persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel.
1.2.17 Indien ouers versuim om die skoolfooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ‘n kredietburo bekend maak.
1.2.18 Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis.
1.2.19 Xxxxxxxxxxxx is in beide, Afrikaans en Xxxxxx beskikbaar.
1.3 Die eerste paaiement (minus die vooruitbetaalbare heffing, indien van toepassing) is betaalbaar op die eerste dag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die skoolfooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste dag van November van die betrokke jaar.
1.4 Die Beheerliggaam xxx geregtig wees om die bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx word.
2. SPYSKAARTAKTIWITEITE (Trust)
2.1 Ek/Ons onderneem om die fooie, xxxx van tyd tot tyd deur die TRUSTEES bepaal, aan die TRUST te betaal ten opsigte van spyskaartaktiwiteite waaraan die LEERDER deelneem.
2.2 Ek/Ons verklaar en erken hiermee dat ‘n rekeningstaat deur die TRUSTEES as bewys xxx xxxx van die aktiwiteite waaraan die LEERDER gekies het xx xxxx te neem gedurende ‘n spesifieke kwartaal/seisoen en van die bedrag deur my/ons verskuldig in terme van die spyskaart en kostevorm, onderhewig daaraan, dat ek/ons geregtig xxx xxxx xx xxxxx 7 (sewe) dae na ontvangs van die rekeningstaat, skriftelik daarteen beswaar kan maak, xxxxx beswaar per hand oorhandig xxx word aan die verteenwoordiger van die TRUST wat in beheer is van daardie aktiwiteit.
2.3 Ek/Ons onderneem om die fooie by wyse van ‘n maandelikse debietorder teen my/ons bankrekening te betaal, op voorwaarde dat indien die LEERDER betrokke raak by ‘n aktiwiteit gedurende die loop van die skoolkwartaal/seisoen, betaling pro rata bereken xxx word, vanaf die datum van betrokkenheid by die aktiwiteit, tot en met die einde van die betrokke skoolkwartaal/seisoen.
3. ERFENISFONDS HEFFING (Trust)
3.1 Ek/Ons onderneem om die heffing van R50 per maand (of R500 per jaar) per kind, by wyse van ‘n maandelikse debietorder teen my/ons bankrekening te betaal.
3.2 Betalings wat aan die Erfenisfonds gemaak word, is volgens Seksie 18-A van die Belastingswet, van u belasting aftrekbaar. U kan dus aansoek doen vir ‘n kwitansie, wat by SARS ingedien kan word.
4. ALGEMEEN
4.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in xxxxxx xxxx van hul voorneme om so ‘n aanpassing xx xxxx.
4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, xxx:
4.2.1 xxx die xxxxx uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en
4.2.2 xxx die LEERDER nie verder toegelaat word xx xxxx te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en
4.2.3 xxx xxxxx teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en
4.2.4 xxx ‘n boete-fooi, xxxx van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word.
4.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag xxx xxxx, vir die doeleindes van summiere vonnis.
4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, xxxx xx/ons hiermee my/ons xxxxx xxxx uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi.
4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal xxxx bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.
GETEKEN TE op hierdie dag van 2017
OUER/VOOG (1) HANDTEKENING VOLLE NAAM