GRONDWET
Hoërskool Bellville Ondersteuners Klub en Alumni
De La Haye Weg, Bellville, 7530
E-pos : xxxxxxxxxxxxxxxxx@xxxxx.xxx
GRONDWET
GRONDWET VAN DIE HOëRSKOOL BELLVILLE ONDERSTEUNERS KLUB & ALUMNI
ARTIKEL 1: NAAM
1.1 Die klub xxx bekend staan as “Hoërskool Bellville Ondersteuners Klub & Alumni” met `n verkorte naam as “Die Leeuklub” (Hierna in die grondwet xxxxxx xx as “die klub”).
ARTIKEL 2: VISIE EN XXXXXX VERKLARING
2.1 Visie
Dit is die visie van die klub dat Hoërskool Bellville (hierna in die grondwet xxxxxx xx as “HSB” ) ontwikkel as die nommer een skool op sport en kulturele gebied in die Noordelike voorstede van die stad Kaapstad met `n gesonde finansiële ondersteuningsbasis.
Hierdie vervolmaking van die visie xxx gemeet word aan:
2.1.1 `n Wen kultuur;
2.1.2 `n Beeld wat bewys xxxxx van netheid;
2.1.3 `n Beeld wat bewys xxxxx van dissipline;
2.1.4 `n Beeld wat respek teenoor almal uitstraal;
2.1.5 Positiewe samewerking vermoë;
2.1.6 Grootte van aktiewe ondersteuningsbasis.
2.2 Xxxxxx
Om die visie van die klub na te streef xxx die volgende aksies `n permanente uitvoering van die klub wees:
2.2.1 Die uitbouing van die band tussen oud leerders, ouers van huidige en oud leerders, huidige en oud-opvoeders, vriende van HSB en enige persoon wat die visie en xxxxxx van die klub ondersteun.
2.2.2 Die bevordering van sosiale interaksie tussen oud-leerders, ouers van huidige en oud-leerders, huidige en oud-opvoeders, vriende van HSB en enige persoon wat die visie en xxxxxx van die klub ondersteun.
2.2.3 Die onderneming van projekte ter ondersteuning van HSB sport en kultuur.
2.2.4 Die algemene bevordering van die belange van HSB sport en kultuur.
ARTIKEL 3: LEDE
3.1 Lidmaatskap
Enige van die onderstaande persone mag aansluit by die Leeuklub as individuele persone of as `n direkte xxxxx. Indien `n xxxxx aansluit xxx slegs die hooflid aansluitingsfooie betaal en die huidige xxxx en xxxxxxx xxx outomaties ook lede wees met die verstandhouding dat hulle dieselfde lidmaatskap nommer as die hooflid xxxx.
Die volgende persone mag lede van die klub word:
3.1.1 Oud-leerders;
3.1.2 Ouers van huidige en oud-leerders;
3.1.3 Huidige en oud-opvoeders;
3.1.4 Vriende van HSB;
3.1.5 Enige persoon wat die visie en xxxxxx van die klub ondersteun en `n verbintenis van watter aard ook al met HSB het.
3.2 Lewenslange lidmaatskap
`n Lid van die klub kan lewenslange lidmaatskap verwerf onderhewig aan:
3.2.1 Goedkeuring deur die uitvoerende bestuur vir spesiale diens en;
3.2.2 Die betaling van die voorgeskrewe lewenslange lidmaatskap fooi van tien (10) jaar se lidmaatskap gelde bereken teen die bedrag van die lidmaatskap gelde in die gegewe jaar maal 10;
3.2.3 Lede wat bereid is om lewenslange lidmaatskap op te neem xxx behoorlike bewys vir die betaling ontvang en hul name xxx op `n lewenslange lidmaatskap bord in die klubhuis verskyn.
3.3 Ere lidmaatskap
Ere lidmaatskap tot die klub word toegeken op inisiatief van die uitvoerende bestuur en wel slegs aan die volgende lede:
3.3.1 Oorspronklike stigterslede van die Leeuklub;
3.3.2 Dienende skoolhoof;
3.3.3 Lede wat uitsonderlike diens gelewer het aan HSB en/of die klub oor `n tydperk van nie minder as vyf (5) jaar nie.
Lede wat op hierdie wyse vereer word, xxx `n bewys van ere lidmaatskap ontvang tydens `n geleentheid wat deur die uitvoerende bestuur bepaal xxx word na oorlegpleging met die ontvanger/s van die toekenning.
Bogenoemde toekenning moet deur die algemene bestuur bekragtig word. Lede wat ere lidmaatskap ontvang, betaal geen lidmaatskap fooie nie.
3.4 Lidmaatskap voordele
`n Lidmaatskap kaart met `n ledenommer xxx aan xxxx xxxxxxx uitgereik word wat aansluit (wanneer `n xxxxx op een lidmaatskap nommer aansluit, xxx sleg 2 kaarte per xxxxx uitgereik word) wat die lid/lede van die kaart die volgende voordele xxx xxxx vir die betrokke jaar:
3.4.1 Een (1) gratis Leeuklub pet met eie lidmaatskap nommer op aangebring met eerste keer aansluiting. (ander lede van `n xxxxx wat xxxxx dieselfde lid nommer ressorteer kan `n Leeuklub pet met dieselfde nommer aankoop teen vasgestelde afslag prys;
3.4.2 Eerste keuse van aankope op enige klerasie, items, versamelstukke, ensovoorts teen vasgestelde afslag pryse wat van tyd tot tyd deur die klub verkoop gaan word;
3.4.3 Eerste keuse van toegang tot kaartjies teen vasgestelde afslag pryse van enige
funksies en fonds insamelings projekte wat die klub aanbied;
3.4.4 Toegang tot Leeuklub perseel/klubhuis tydens sportdae;
3.4.5 Toegang tot Leeuklub perseel/klubhuis tydens kuier dae/aande deur die klub aangebied.
Let asb. daarop dat lidmaatskap jaarliks hernubaar is en dat u jaarliks „n nuwe lidmaatskap kaart xxx ontvang sodra klubgelde vir die betrokke jaar ontvang is. Voordele mag van tyd xxxxxxxx xxxx xxxx wetgewing vereis. Die skool mag ook op sy diskresie ekstra voordele aan klublede beskikbaar stel wat nie noodwendig veranderinge aan die grondwet teweegbring nie. Sulke klubvoordele xxx jaarliks duidelik aan klublede gekommunikeer word.
3.5 Pligte van lede
Om aan die klub te behoort xxx xxxx ook van die lede verwag word om aktiewe ondersteuning aan die klub en HSB xx xxx en xxx ook die volgende insluit:
3.5.1 Gereelde betaling van lidmaatskap fooie;
3.5.2 Help waar moontlik met projekte en fondsinsamelings;
3.5.3 Algemene deelname en ondersteuning van u eie kinders indien nog op skool te HSB.
ARTIKEL 4: FINANSIES
Ten einde die klub in staat te stel om sy visie na te streef, xxx xxxx op verskillende maniere fondse bekom word. Hierdie befondsing projekte xxx die volgende insluit:
⮚ Ledegeld;
⮚ Donasies;
⮚ Xxxxx;
⮚ Gholfdae;
⮚ Konserte;
⮚ Voedsel en wynfeeste;
⮚ Wyn veilings;
⮚ Verkope van klerasie, aandenkings en versamel items;
⮚ Advertensie promosies;
⮚ En enige ander wettige en goedgekeurde metode wat gebruik kan word xx xxxxxx te genereer.
Die werklike bedrae van ledegelde, vasgestelde afslag, klerasie prys bedrae en ander werklike xxxxxx xxx in `n finansiële beleid neergelê word. Hierdie xxxxxx xxx jaarliks deur die uitvoerende bestuur aangepas word. Die aanpassings op die finansiële beleid, xxxx voorgetel deur die betrokke uitvoerende bestuur, xxx op die jaarvergadering voorgelê word vir oorweging en goedkeuring deur die algemene bestuur.
Hierdie fondse kan aangewend word na goedkeuring van die uitvoerende bestuur vir:
⮚ Opgradering van klubhuise en geriewe;
⮚ Aankoop van sportapparaat en toerusting;
⮚ Hulp aan behoeftige leerders met sport en/of kultuur vermoëns wat tot voordeel van HSB en die klub xxx xxxxx;
⮚ Hulp met afrigtings klinieke;
⮚ Of op enige wettige en goedgekeurde aanwending ter uitbreiding van die doelwitte van HSB en bereiking van die visie van die klub.
4.1 Ledegeld
4.1.1 Ten einde die klub in staat te stel om sy doelwitte te verwesenlik, xxx `n jaarlikse lidmaatskapfooi van lede gevorder word. Hierdie bedrag xxx aangedui word in die klub se finansiële beleid wat jaarliks aangepas word. Gesinne wat aansluit xxx slegs `n enkel lidmaatskap fooi betaal xxxx enige enkel persoon wat aansluit.
4.1.2 Alle huidige opvoeders te HSB wat by die klub wil aansluit betaal „n spesiale vasgestelde fooi en xxx xxxxxx alle regte en voorregte van die klub
geniet.
4.1.3 Alle oud-skoliere wat na matriek gaan studeer en wat by die klub wil aansluit betaal 50% van die bepaalde lidmaatskapfooie en xxx nog steeds alle regte en voorregte van die klub geniet mits „n afskrif van hul studente kaarte, hul aansoek vergesel.
4.1.4 Indien `n lid meer as die bedrag van sy jaarlikse ledegeld betaal, xxx die balans as `n donasie beskou word, tensy die lid uitdruklik spesifiseer dat vir toekomstige ledegeld is.
4.1.5 Die uitvoerende bestuur mag `n lid vrystel van betaling van ledegeld onderhewig daaraan dat die uitvoerende bestuur die sodanige vrystelling tydens die daaropvolgende jaarvergadering moet voorlê vir kennisname.
4.2 Donasies en xxxxx
4.2.1 Enige donasies en xxxxx ontvang xxx xxxx die uitvoerende bestuur na goeddunke gebruik word ter bevordering van die belange van HSB en/of die klub.
4.2.2 `n Donateurs/borgskap erkennings xxxx xxx in die klubhuis vertoon word waarop die name van donateurs en xxxxx xxx verskyn wat `n donasie of borgskap gemaak het gelykstaande of groter as die minimum bedrag xxxx aangedui in die finansiële beleid wat benodig word om die naam op die bord te kan aanbring.
4.3 Enige ander fonds insamelings projekte
4.3.1 Enige xxxxxx xx-in xxxx die klub van enige fondsinsamelings projekte, xxx xxxx die uitvoerende bestuur na goeddunke gebruik word ter bevordering van die belange van HSB en/of die klub.
ARTIKEL 5: BESTUUR
5.1 Die sake van die klub xxx xxxx `n algemene bestuur van nie minder as agt (08) en nie meer as twaalf (12) lede behartig word, met dien verstande dat ten minste twee (2) van die verkose lede dames xxx xxxx.
5.2 Die Algemene Bestuur van die klub xxx tydens die algemene jaarvergadering deur die opbetaalde lede van die klub verkies word en xxx `n tydperk van twee (2) jaar dien of totdat
`n volgende bestuur verkies word.
5.4 `n Sameroeper xxx by die jaarvergadering aangewys word wat tydelik as voorsitter van die Algemene Bestuur xxx optree totdat die uitvoerende ampsdraers van die bestuur verkies is. Die verkose Algemene Bestuur xxx by sy eerste gekonstisioneerde vergadering, wat binne 30 dae na die algemene jaarvergadering xxx plaasvind, die uitvoerende ampsdraers van die bestuur van die klub verkies wat namens die Algemene Bestuur die sake van die klub xxx behartig.
5.5 Die uitvoerende bestuur xxx uit die volgende 7 (sewe) verkose ampsdraers bestaan:
5.5.1 Voorsitter (Verkose lid)
5.5.2 Ondervoorsitter (Verkose lid)
5.5.3 Sekretaris (Verkose lid)
5.5.4 Tesourier (Verkose lid)
5.5.5 1 addisionele lid (Beheerliggaam lid belas met sport)
5.5.6 1 addisionele lid (Alumni-lid belas met Alumni-sake)
5.5.7 1 addisionele lid (Verkose lid belas met klerasie)
5.5.8 1 addisionele lid (Verkose lid belas met jaarlikse pretloop)
5.5.9 1-4 addisionele lede (Oorblywende verkose lede)
5.6 Verkieslik moet `n ouditeur tydens die algemene jaarvergadering aangewys word, maar as die klub `n ouditeur nie op daardie stadium kan bekostig nie, kan `n rekenkundige beampte wat gekwalifiseerde state kan opstel, aanwys word. Hierdie persoon mag nie “dien” op enige bestuur van die klub nie.
5.7 Die ouditeur of rekenkundige beampte xxx die state van die klub nagaan/oudit en `n behoorlike verslag aan die tesourier oorhandig vir voorlegging tydens die algemene jaarvergadering.
5.8 Alle bestuur vergaderings xxx xxxx die sekretaris byeengeroep word en xxxx xxx ten minste een (1) algemene vergadering (uitgesluit die algemene jaarvergadering) per jaar gehou word en ten minste een (1) uitvoerende bestuursvergadering per kwartaal gehou word.
5.9 Tydens alle bestuur vergaderings xxx xxxx gestrewe word na konsensus. Wanneer daar onder omstandighede nie tot `n vergelyk gekom kan word nie, xxx xxxx `n beslissing met behulp van `n meerderheid stem geneem word.
5.10 Die voorsitter, of in sy afwesigheid die ondervoorsitter, xxx by alle vergaderings voorsit en xxx in die geval van staking xxx xxxxxx, die beslissende stem hê.
5.11 In die geval van die bedanking van `n bestuurslid, en indien die geskeduleerde jaarvergadering nie binne `n tydperk van drie (3) maande xxx plaasvind nie, kan die uitvoerende bestuur `n ander lid van die klub in sy/haar plek koöpteer.
5.12 50% plus 1 lid van `n bestuur is `n kworum. Indien `n kworum nie verkry word binne 15 minute van die aanvang van „n vergadering nie, sal die vergadering vir 15 minute verdaag word. Met hul bymekaarkom 15 minute later xxx die lede teenwoordig as `n kworum beskou word.
(Kworum bepaling by algemene vergaderings is 50% plus 1 van die ingeskrewe lede en tydens bestuur vergaderings 50% plus 1 van verkose lede, aangesien opvoeders-, beheerliggaam- en OOV lede nie verplig is om vergaderings by te xxxx xxx.)
5.13 Die boekjaar van die klub strek vanaf 1 Januarie tot 31 Desember elke jaar.
5.14 `n Verkose bestuurslid verbeur sy amp indien hy/sy twee (2) opeenvolgende vergaderings nie bywoon nie sonder dat vooraf verskoning gemaak is en hy/xx xxxx redelike verduideliking daarvoor het nie
5.15 Die sekretaris xxx behoorlike notule van alle vergaderings hou.
5.16 `n Lederegister xxx bygehou word en alle vergadering dokumente xxx xxxx die skool veilig bewaar word.
ARTIKEL 6: ALGEMENE JAARVERGADERING
6.1 `n Algemene Jaarvergadering is die klub se hoogste besluitnemende liggaam en xxx voor die laaste skooldag van elke jaar gehou word, met die doel om die volgende te laat plaasvind:
6.1.1 Die voorlegging en goedkeuring van enige veranderinge aan die grondwet en enige ander goedkeuring wat benodig word wat slegs volgens die grondwet deur die algemene bestuur op `n algemene jaarvergadering of spesiale jaarvergadering gedoen kan word;
6.1.2 Die voorlegging vir goedkeuring van die klub se finansiële state en begroting;
6.1.3 Die voorlegging en goedkeuring van die voorsitter se jaar verslag;
6.1.4 Die verkies van die nuwe Algemene Bestuur vir die komende jaar.
6.2 `n Spesiale jaarvergadering kan ten eniger tyd deur die voorsitter op versoek van die bestuur belê word.
6.3 Kennisgewing van enige gewone of jaarvergaderings xxx geskied minstens veertien (14) dae voor die hou van die betrokke vergadering. Die voorsitter kan wel `n uitvoerende bestuur vergadering belê op korter kennisgewing, maar xxx moet die meerderheid van die betrokke bestuurslede daartoe instem.
6.4 Datums van vergaderings en/of projekte xxx in oorleg met die skool bepaal word en xxx op die skool kalender verskyn, indien sodanige datums betyds beskikbaar is.
6.5 Agtien (18) lede is `n kworum vir algemene of spesiale jaarvergaderings. Indien `n kworum nie verkry word binne 15 minute van die aanvang van „n vergadering nie, sal die vergadering vir 15 minute verdaag word. Met hul bymekaarkom 15 minute later xxx die lede teenwoordig as `n kworum beskou word.
6.6 Xxxxxxxx op enige jaarvergadering is altyd slegs vir lede wie se ledegelde vir daardie betrokke jaar betaal is. Slegs betalende lede het stemreg, d.w.s. waar lede as `n familie aangesluit het, het slegs een (1) lid van daardie betrokke familie stemreg.
6.7 Die voorsitter, of in sy afwesigheid die ondervoorsitter, xxx by alle vergaderings voorsit en xxx in die geval van staking xxx xxxxxx, die beslissende stem hê.
ARTIKEL 7: ALGEMEEN
7.1 Indien die klub op enige stadium die houer van `n drank lisensie is, xxx die betrokke perseel bedryf word volgens die voorskrifte van die drankwet, wet 27 van 1989.
7.2 Die klub is `n regspersoon op sy eie en mag transaksies aangaan en ooreenkomste sluit wat die uitvoerende bestuur van die klub nodig ag om sy doelwitte na te streef. Die klub xxx en mag nie HSB in enige wyse kontraktueel verbind in enige transaksies of ooreenkomste wat die klub mag sluit met enige ander instansie of persoon nie, maar die klub mag wel op goedkeuring van HSB ooreenkomste direk met HSB aangaan.
7.3 Die klub behou die reg voor om toegang tot enige fasiliteite wat onder die klub ressorteer (insluitende kroeg fasiliteite) te beperk en/of om voorwaardes te bepaal vir die gebruik van enige sodanige fasiliteite.
7.4 Die fasiliteite van die klub xxx xxxx xxxxx van enige lid besoek word (gesinslede ressorteer as volwaardige lede en word dus nie as gaste beskou nie) op voorwaarde dat die getal gaste per lid nie vier (4) oorskry nie en dat lede volle verantwoordelikheid vir gaste aanvaar.
7.5 Nie die klub of enige klub fasiliteite mag tot voordeel (finansieel of andersins) van enige individu bedryf word nie.
ARTIKEL 8: VERANDERINGS AAN GRONDWET EN REËLS
8.1 Enige verandering of byvoeging tot hierdie grondwet en reëls geskied op „n Algemene / Spesiale Jaarvergadering, met dien verstande dat kennisgewing van sodanige vergadering minstens twee weke voor die datum van die Algemene / Spesiale Jaarvergadering gegee word Indien voorgestelde wysigings beplan word, xxx dit vir die genoemde twee weke by die klub se kantoor ter insae beskikbaar wees. Aanvaarding geskied deur „n gewone meerderheid stem.
8.2 Enige opbetaalde lid van die klub kan „n skriftelike voorstel ter wysiging van die grondwet en reëls vir oorweging by die Bestuur indien minstens 21 dae voor die beplande Jaarvergadering. Die bestuur neem die finale besluit t.o.v. voorlegging van die voorstel tydens die Jaarvergadering, al xxx xxx.
ARTIKEL 9: AMPTELIKE KLERE EN KENTEKENS
9.1 Die amptelike klere en kentekens van die klub kan onder andere die volgende insluit:
9.1.1 Die erkende HSB wapen;
9.1.2 Die erkende HSB ondersteuners hemp;
9 1 3 Die erkende HSB windjakker / Baadjie;
9.1.2 Die bestuur van die klub is die finale keurder van bogenoemde kentekens en klere.
9.2 Bogenoemde kentekens mag aan enige ondersteuner van HSB en lede van die klub voorsien word.
ONS SERTIFISEER DAT HIERDIE GRONDWET EN REëLS OP DIE VOLGENDE DAG EN DATUM VOLGENS VOORSKRIF AANVAAR IS.
ste
GETEKEN XX XXXXXXXXX OP DIE 28 DAG VAN NOVEMBER 2017
Mnr. Xxxxxx Xxxxx Xxx. Xxxx xx Xxxxxxx
VOORSITTER LEEUKLUB SKOOLHOOF HSB