VOORSIENING EN AFLEWERING VAN CHEMIKALIEË AAN SWARTLAND EN
WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT TENDERKENNISGEWING
VOORSIENING EN AFLEWERING VAN CHEMIKALIEË AAN SWARTLAND EN
WITHOOGTE WATERSUIWERINGSWERKE
Tenders word hiermee aangevra vir die voorsiening en aflewering van chemikalieë aan die Swartland en Withoogte Watersuiweringswerke vir die Weskus Distriksmunisipaliteit.
KONTRAK WDM 4 / 2015: CHLOORGAS
KONTRAK WDM 5 / 2015: FERRISULFAAT KONTRAK WDM 6 / 2015: GEBLUSTE KALK KONTRAK WDM 7 / 2015: POLI DADMAC
Tenderdokumente is verkrygbaar vanaf die voorsieningskanaalbestuur kantoor van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxxxx (tel. 000 000 0000).
Tenders in ‘n verseëlde koevert wat duidelik met die tender nommer op die omslag gemerk is, moet voor 12h00 op Vrydag, 22 Mei 2015 in die tender bus van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxxxx, xxxxxxx word waarna dit oopgemaak xxx word.
Die 80/20 en 90/10 punte formules xxxx uiteengesit in die Weskus Distriksmunisipaliteit se Verkrygingsbeleid xxx gebruik word om die toepaslike tenders te oorweeg.
Xxxxx xxx toegeken word aan tenderaars vir hul “BBBEE” status vlak.
Tenderaar moet ook ‘n oorspronklike en geldige belasting uitklarings sertifikaat, uitgereik deur die Suid - Afrikaanse Inkomstediens, saam met die tenderdokument indien. Tender xxx xxx oorweeg word xxxxx xxxx nie ‘n belasting uitklarings sertifikaat aangeheg is nie.
Op Vrydag, 8 Mei 2014 om 10h00 vind ‘n nie-verpligte terreininspeksie plaas by die kantore op Withoogte. Skakel Mnr X.X. xxx xxx Xxxxx, by tel. 000 000 0000 vir verdere inligting.
Elektroniese tenders of faksimilee is nie toelaatbaar nie en tenders wat laat ontvang word of onvolledig is, xxx xxx in aanmerking geneem word nie. Xxxx redes sal verstrek word vir die aanvaarding, nie-aanvaarding of verwerping van enige tender nie.