KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT
KAROO XXXXXXXX MUNISIPALITEIT
TENDER : VAKANTE ERWE
Tenders word hiermee ingewag vir die verkoop van verskeie munisipale erwe. Hier volg die lys van beskikbare erwe:
• Williston : Erwe 861, 862 en 857
• Sutherland : Erwe 498 en 532
• Fraserburg : Erwe 408, 410 en 438
Daar is nie dienste beskikbaar op die erwe nie en suksesvolle tenderaars xxx verantwoordelik wees vir die installasie van enige dienste (Elektrisiteit, water en rioolsuigpunt of aansluiting by rioolsisteem). Die erwe word voetstoots verkoop. Die opmeetkoste van R300 + BTW per erf moet by die prys bygetel word. Die kontrak met verkoopsvoorwaardes vir die verkoop van die erwe is gedurende kantoorure beskikbaar by Me C Viljoen by die Munisipale Kantore xx Xxxxxxxxx.
Tenderaars moet in hul tender aandui die erf waarvoor hul tender en die BTW apart aantoon. (Die opmeetkoste is addisioneel tot die bedrag) Die Munisipaliteit is nie verplig om die hoogste of enige tender te aanvaar nie.
Nota vir suksesvolle tenderaars: Die dag van ondertekening van die koopooreenkoms is die volle koopsom betaalbaar. Alle pryse sluit BTW, opmeetkostes en oordragkostes uit.
Tenders in geseëlde koeverte gemerk : Tender: Xxxxxxx Xxxx Xxxxxxxx 2015, moet xxxxx word aan die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X03, Williston, 8920 en moet teen 3 September 2015 om 12:00 ingedien word.
Sluitingsdatum: 3 September 2015
Mnr XX Xxx Xxxxxxxxxx Munisipale Bestuurder Privaatsak X03, Williston, 8920 Tel: 000 0000 000
Datum van advertensie: 7 Augustus 2015