NAMA KHOI MUNISIPALITEIT
NAMA XXXX MUNISIPALITEIT
PERSONEEL VOORSIENING, BELEID EN PROSEDURES
Xxxxxxxxxxxxx die Wet op Arbeidsverhoudinge No.66 van 1995, Wet op Basiese Diensvoorwaardes No.75 van 1997, Wet op Gelyke Indiensneming No.55 van 1998, Vaardigheids Ontwikkelings Wet No.97 van 1998 en sodanige ooreenkomste gesluit by die Bedingingsraad waarby beide werkgewers en werknemers partye vorm aanvaar die Raad ‘n aanstellingsbeleid xxxx hierna volgend uiteen gesit:
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes word egter nie geraak deur enige ooreenkomste nie. Hierdie Wet of enigiets daarkragtens gedoen het voorrang bo enige ooreenkoms ongeag of dit voor of na die inwerkingtreding van hierdie Wet aangegaan is.
TOEPASSINGSBESTEK
Die beleid gaan van toepassing wees oor die totale regsgebied van Nama Xxxx Munisipaliteit.
VULLING VAN POSTE
Die vulling van poste geskied slegs binne die postestruktuur xxxx xxxx die xxxx en Uitvoerende Komittee goedgekeur en waarvoor daar op die Begroting voorsiening gemaak is.
Waar die behoefte ontstaan om ‘n vakante pos te vul xxx interne werwing eerste prioriteit geniet.
Eksterne werwing xxx eers oorweeg word nadat vasgestel is dat daar nie intern’n gepaste Kandidaat beskikbaaar is nie.
PROSEDURE
Munisipale Bestuurder - Xxxxx Xxxx besluit oor aanstelling.
Posvlak 1 tot 3 – Uitvoerende komitee besluit oor aanstellings
Posvlak 4 tot 7 – Munisipale Bestuurder in oorleg met UK besluit oor
aanstellings.
Posvlak 8 en laer – Munisipale Bestuurder en Departementshoofde besluit oor
aanstellings.
BEPALING VAN KRITERIA VIR WERWING
Kwalifikasies, ervaring/ondervinding, persoonlike eienskapppe en spesiale vaardighede is bepalende faktore.
Kriteria wat kwalifikasies, ondervinding en vereistes vir ‘n bepaalde pos betref moet in xxx xxxx met riglyne van die Bedingingsraaad indien enige.
Die vereistes van die Gelyke IndiensnemingsPlan moet so ver moontlik in ag geneem word by die behoefte vir posvulling.
Die kriteria wat aangewend word by die keuring moet dieselfde wees xxxx in die advetensie gespesifiseer.
Besluite vir die vasslekking van Kriteria berus by die Raad, en Uitvoerende Komitee vir aanstellings van posvlak 1 tot 3.
Uitvoerende komitee, Munisipale Bestuurder en Departementshoofde stel Kriteria vas vir posvlakkke 4 tot 7.
Munispale Bestuurder, Deprtementshoofde en Menslike Hulpbron Bestuurder bepaal kriteria vir posvlakke 8 tot 15.
As daar nie eenstemmigheid bereik word tussen die partye oor die kriteria het die Uitvoerende Komitee beslissing oor die kriteria.
BEPALING VAN KRITERIA VIR KEURING
Kriteria vir die keuring van ‘n geskikte kandidaat moet gestruktureerd wees sodat die paneel op dieselfde aspekte kan fokus byvoorbeeld;
• die spesifieke vaardighede wat van die persoon vereis word (tegniese, akademiese en sosiale vaardighede);
• die werkservaring en kwalifikasies wat die persoon behoort te hê;
• die verskeidenheid van behoeftes van die Munisipaliteit in die bree en die pos gevul moet word,
• die spesifieke vereistes van die pos (xxx ‘n gestremde persoon of ‘n vrou die pos met vrug kan vul indien sodanige persoon voldoen aan die kriteria)
ADVERTERING VAN POSTE
Alle poste wat by Nama Xxxx Munisipaliteit vakant is xxx intern geadverteer word op die kennisgewingsborde van die Munisipaliliteit ingesluit Dienspunte.
Alle Departementshoofde en Vakverenigings xxx voorsien word van ‘n afskrif na die advertensie.
Alle poste wat nie intern gevul kan word xxx xxx ekstern in die nuusblaaie en op kennisgewingborde geadverteer word.
Die salariskomponent vorm ’n integrale xxxx van die begroting en daarom xxx die goedkeuring van die Uitvoerende komitee advertensies vir posvlakke 7 en hoër vooraf gaan.
Advertensies behoort die volgende te bevat;
• die posbenaming
• die status van Nama Xxxx Munisipaliteit
• die xxxx aspekte van die pos
• die sleutel prestasie aanwysers en keurings aspekte
• die diensvoorwaardes en byvoordele
• die vereiste optredes wat aansoekers moet volgens die sluitingsdatum – advertensies xxx vir ten minste 14 dae loop
• die munisipaliteit se verbintenis tot gelyke indiensneming
• die belofte dat aansoeke vertroulik hanteer xxx word
• die norm dat indien antwoord nie binne dertig dae ontvang word nie beskou moet word dat die aaansoek onsuksesvol was.
LENGTE VAN ADVERTENSIE
Die kriteria vir die onderskeie poste xxx die lengte van’n advertensie bepaal.
Die personeelafdeling xxx die advertensies saamstel en aan die betrokkke Departementshoof voorlê vir goedkeuring waarna dit ook aan die Werkplek Forum voorgelê xxx word.
AANSOEKE, KORTLYSTE EN VERWYSING
Alle aansoeke word xxxxx aan die Munisipale Bestuurder in eie handskrif of op ‘n voorgeskrewe vorm wat die geval ookal mag wees.
Aansoeke moet wees in die vorm van ‘n brief/vorm met ‘n Curriculum Vitae.
PROSEDURE
Die personeel afdeling ontvang alle aansoeke ongeag watter pos geadverteer is.
Die personeel afdeling sorteer die aansoeke en stel profiele op om Kortlysting te vergemaklik.
Die personeel afdeling stel, Kortlyste ssaam aan die hand van die vereistes van die pos, kwalifikasies, ervaring/ondervinding, gelyke indeinsneming en ander vereistes wat in die advertensie vervat mag wees en lê dit aan die UK, Munisipale Bestuurder, en Departementshoofde voor vir goedkeuring afhangende van watter party of partye dit moet behandel.
In bepaalde gevalle kan die kortlyste ook aan die werkplek forum voorgelê word vir kennisname en Bespreking om toekomstige argumente uit xx xxxxxx.
VERWYSINGS/REFERENTE
Alle referente kan gekontak word nadat die kortlys saamgestel is.
Die personeel afdeling in samewerking met Departementshoofde hanteer die nagaan van referente.
Die nagaan van referente kan telefonies of skriftelik geskied.
Alle informasie hieruit verkry xxx die xxxxxx vertoulike eiendom van die paneel wat die onderhoude voer.
ONDERHOUDE
Waar aansoeke vir aanstellings die nodigheid het om onderhoude te voer xxx die toepaslike paneel die onderhoud voer.
Ten einde deelnemende Bestuur en deursigtigheid te bewerkstelllig word een verteenwoordiger van elke vakvereniging en die Voorsitter van die Werkplek Forum as waarnemers tot die paneel toegelaat.
In alle gevalle word die Menslike Hulpbronbestuurder as adviseur toegelaat, andersins as waarnemer.
Die paneel xxxx xx eie voorsitter en elke lid kry bepaalde vrae om te stel.
Alle onderhoude vind plaas in ‘n ooreengekome wetensakplike formaat vry van intimidasie of beïnvloeding.
Alle onderhoude gaan plaasvind in die taal waarmee die kandidaat gemaklik is.
Alle vrae xxx standaard wees byvoorbeeld vrae oor die kandidate se persoonlike data, terwyl ander vrae spesifiek xxxxx gaan xxxx op die spesifieke pos nagelang van die vereiste geletterheidsgraad en die vereistes van die pos byvoorbeeld vrae vir ‘n rekenmeester xxx verskil van vrae vir ‘n elektrisiën.
Die personeel afdeling gaan die vrae tabuleer en moontlike antwoorde ook voorsien in oorleg met die betrokke Departemnetshoof.
PROSEDURE
Die strukturering vir die voer van ‘n onderhoud xxx gedoen word deur die personeel afdeling en voorgelê word vir goedkeuring deur die relevante paneel.
Vir aanstellings van Munisipale Bestuurder en posvlakke 1 tot 3 xxx die Xxxx die struktureing goedkeur Posvlakke 4 tot 7 xxx xxxx die Uitvoerende Komitee en Departementshoofde en personeel afdeling goedgekeur word.
Posvlakke 8 tot 15 xxx xxxx die Departementshoofde en personeel afdeling goedgekeur word.
Gedurende die onderhoude xxx die paneel gebruik maak van puntelyste vir evaluerings doeleiendes.
In gevalle waar ‘n aanstelling noodwendig moet uitloop op regstellende aksie of gelyke indiensneming moet vooraf ooreengekom word om ‘n addisionele 3 of 5 punte toe te xxx aan ‘n kandidaat wat in een van die toepaslike kategorieë val.
Na die onderhoude xxx die paneel xxx xxxxx kombineer en die kandidaat met die hoogste xxxxx xxx aangestel word.
Indien dit gebeur dat twee of meer kandidate dieselfde punte behaal xxx ‘n xxxxx xxxx van evaluasie aangewend word om die beste kandidaat xx xxxx.
‘n Gevallestudie gaan ‘n gepaste vorm wees.
DISKWALIFIKASIE VAN APPLIKANT
Indien bevind word dat ‘n kandidaat besig is met gunswerwing by van die paneellede of Raadslede xxx so ‘n kandidaat gediskwalifiseer word.
Gunswerwing kan wees in die vorm van omkopery, beïnvloeding van Raadslede en amptenare, asook dat beloftes van aanstelling vooraf gemaak is.
Xxxxxxxxxxx weerhouding van noodsaaklike inligting in die aansoek wat ‘n wanvoorstelling xx xxxx bring of wat ‘n wesenlike invloed op die besluitneming kan hê ,kan ook ‘n kandidaat laat diskwalifiseer.
AANSTELLING
Na die onderhoude gevoer is xxx die xxxx geskikte kandidaat aangestel word.
Die goedkeuring van die aanstelling geskied deur die paneel wat die onderhoud gevoer het en xxx beteken ‘n goedkeuring deur die Raad.
PROSEDURE
Die Munisipale Bestuurder stel die Personeel afdeling skriftelik in kennis van die aanstelling van die kandidaat.
Die Personeel Afdeling stel die kandidaat skriftelik in kennis van die aanstelling en versoek skriftelike aanvaarding.
Die skrywe xxx inligting aangaande die pos bevat, aanvangsdatum van diens, proeftydperk, werksure, salaris en aftrekkings, datum waarop betaling geskied en wyse van betaling, byvoordele, verlof, diensvoorwaardes, pligstaat en enige ander tersaaklike inligting na gelang van die pos.
Die Personeel Afdeling xxx ook die onsuksesvolle kandidate skriftelik xxxxxx xxx.
In bepaalde geval kan hierdie skrywers uitgaan nadat die suksesvolle kandidaat aanvaarding van aanstelling aangedui het.
INDUKSIE
Induksie is die proses waardeur die nuwe werknemer aan die Nama Xxxx Munisipaliteit en personeel voorgestel word en die verskillende departemente se werksaamhede verduidelik word.
Die werknemer se kantoor (waar van toepassing) word aangewys en die gesagshiërargie word verduidelik.
Die induksie proses is die verantwoordelikheid van die Personeel Afdeling.
Die program xxx insluit ‘n historiese oorsig van die munisipaliteit, die doelwitte, norme en standaarde, die organisatoriese strukture, dienste en werksomgewing van die munisipaliteit.
Beleide en prosedures van die munisipaliteit xxx verduidelik word.
Toepaslike dokumente xxxx die gedragskode, Xxxxxx en Dissiplinere Prosedures, Bywoningsregister ens. Xxx aan die werknemer uitgereik word.