Beskrywing van geboue waarna hierin verwys word:
AFDELING
HUISEIENAARS
Beskrywing van geboue waarna hierin xxxxxx word:
Die gebou(e) van die privaat woonhuis(e) en alle privaat motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue op die perseel xxxx vermeld in die bylae gebou xxx xxxxx, klip of beton met dak van leisteen, teëls, metaal, beton of asbes, behalwe indien anders vermeld in die bylae, insluitende mure, hekke met inbegrip van masjinerie daarvan, heinings (behalwe aangeplante heinings), spabaddens, sauna-kamers, jacuzzi’s, gesonke swembaddens met inbegrip van die filtreertoerusting, spa-, sauna-, jacuzzi- en swembadmasjinerie (behalwe outomatiese swembadskoonmaaktoerusting), swembad- veiligheidsnette en oortreksels, tennisbane, muurbalbane, huishoudelike watertenks en strukture daarvan, septiese riooltenks, huishoudelike boorgatpompe, elektriese motors asook enige ander huishoudelike waterverskaffingstoerusting (uitgesonderd windpompe en windpomptoerusting), baksteen-, xxxx- of betoninritte en patio's op dieselfde perseel en wat uitsluitlik in verband daarmee gebruik word, met inbegrip van die huiseienaar se vaste toebehore daarin of daarop.
Gebeurlikhede Omskrewe gebeurtenisse
Onderafdeling A: Eiendom
A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld
1. brand, weerlig, ontploffing
2. aardbewing
3. storm, vloed, wind, water, hael of sneeu, maar met uitsluiting van verlies van of skade:
(a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan en wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels
(b) as gevolg van slytasie en geleidelike agteruitgang
(c) veroorsaak deur insakking en grondverskuiwing
(d) aan stutmure/keermure
(e) aan hekke en heinings wat nie van klip, beton, staal of baksteen gebou is nie
4. lugvaartuie of ander lugtoestelle of voorwerpe daaruit laat val
5. die ontsnap van water vanuit wasmasjiene of skottelgoedwassers en die bars of oorloop van watertenks, watertoerusting of waterpype insluitende skade aan die watertoerusting of waterpype en die toevallige lekkasie van olie vanuit vaste olieverwarmingsinstallasies
6. botsing
7. diefstal/inbraak of enige poging daartoe van eienaar se vaste toerusting of toebehore in of op die geboue, xxxx omskryf, maar met uitsluiting van diefstal terwyl die private woonhuis en alle private motorhuise, huishoudelike buitevertrekke en huishoudelike buitegeboue onbeset gelaat word of deur die versekerde geheel of gedeeltelik uitgeleen, verhuur of onderverhuur is behalwe dat vir die doel hiervan die inneem van betalende gaste, kosgangers en loseerders tot hoogstens 3 (drie) in getal nie geag word om uitgeleen, verhuur of onderverhuur van die geboue xx xxxx xxx xxxxx sodanige diefstal gepaard gaan met wesenlike, sigbare en gewelddadige toegang in of uit die gebou
8. kwaadwillige beskadiging (xxxx omskryf in onderafdeling H).
AGRIPLUS (HUISEIENAARS) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 1) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
Onderafdeling B: Skade aan openbare toevoer of hoofaansluitings
Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade aan water-, rioolstelsel-, gas-, elektrisiteits- en telefoonverbindings en ander ondergrondse pype die eiendom van die versekerde of waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is tussen die vermelde persele en die openbare- en hooftoevoere.
Onderafdeling C: Verlies van huurgeld
Hierdie afdeling dek verlies van huurgeld ten opsigte van die voormelde private woonhuis indien so deur enige van die vermelde gevare beskadig dat dit onbewoonbaar gemaak word, maar slegs ten opsigte van die tydperk wat vir herstel nodig is en vir 'n bedrag van hoogstens 25% (vyf en twintig persent) van die bedrag waarvoor die voormelde beskadigde privaat woonhuis ingevolge hierdie afdeling verseker is. Die basis van berekening xxx xxxx die jaarlikse huurgeld van die voormelde private woonhuis ongemeubeleerd of 'n bedrag gelykstaande aan sy huurwaarde.
Onderafdeling D: Aanspreeklikheid teenoor die publiek
Hierdie afdeling dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is as eienaar (en nie as private huisbewoner nie) van die perseel vir vergoeding ten opsigte van:
(i) dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon
(ii) fisiese verlies van of fisiese skade aan tasbare eiendom
wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
(b) alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan
ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie onderafdeling uiteengesit van toepassing is
Met dien verstande dat:
die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
Die skadeloosstelling kragtens hierdie onderafdeling xxxxxxx is nie van toepassing nie op en sluit nie die volgende in nie:
(a) aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat nie in die afwesigheid van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde inwoon al xxx xxx
(c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten
opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde ontstaan
(d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom wat aan die versekerde of enige bediende of agent van die versekerde of 'n lid van xx xxxxx of huishouding behoort of in xx xxxx of xxxxx xx beheer is
(e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit:
(i) enige beroep of besigheid van die versekerde
(ii) die eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde tuinimplemente
(iii) opsetlike of kwaadwillige dade
(iv) plofstowwe
(f) enige boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding Met dien verstande dat:
niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling nie ingevolge hierdie afdeling gedek sou gewees het nie
(g) aanspreeklikheid ten opsigte van:
(i) xxxx xx vergoeding en regskoste en uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe te skryf is aan deursypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplande onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk
(ii) enige xxxxx xx deursypelende besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk
Met dien verstande dat:
niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling gedek sou gewees het nie
(h) vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie
(i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
Onderafdeling E: Toevallige breekskade van glas en sanitêre ware
Hierdie afdeling dek toevallige breekskade (maar slegs terwyl die private woonhuis gemeubileer is en bewoon word) van vaste glas en spieëls teen mure en in vensters, deure, boligte, dakvensters, sonverhittingstelsels, kweekhuise, glashuise en verandas, stoofglasblaaie, vaste wasbakke, baddens, voetstukke, opwasbakke, latrinebakke, spatskerms en spoelbakke (maar met uitsondering van afsplintering, afskilfering, skraping en ander ontsiering) wat xxxx uitmaak van die geboue.
Onderafdeling F: Antennes en satellietskottels
Hierdie afdeling dek skade aan antennes en satellietskottels veroorsaak deur brekasie of ineenstorting daarvan.
Onderafdeling G: Toevallige skade aan masjinerie vir huishoudelike gebruik
Hierdie afdeling dek skielike toevallige verlies van of skade (uitgesluit slytasie) aan vaste masjinerie vir huishoudelike gebruik alleenlik van swembaddens (uitgesluit outomatiese swembadskoonmakers), jacuzzi’s, boorgate (uitgesluit windpompe), besproeiingstelsels, filtreertoerusting, lugverkoelers, alarmstelsels en elektriese motors vir hekke en motorhuisdeure geïnstalleer by die private woning van die versekerde
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid beperk is tot R10 000 (tienduisend rand) of die bedrag vermeld in die bylae watter ookal die meeste is ten opsigte van enige enkele gebeurtenis.
Besondere uitsonderings van toepassing op onderafdeling G
Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van:
(i) verlies of skade regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur roes of wat voortspruit uit die uitloop van water vanuit enige houer, insakking, grondverskuiwing of die ineenstorting van enige gebou
(ii) die verkeerde gebruik van gereedskap of toerusting, eksperimente, opsetlike oorlading of die invoering van abnormale toestande
(iii) skade wat voortspruit uit hidrouliese toetsing of wat gedurende roetine ondersoek ontdek word
(iv) skade as gevolg van gebreke of defekte wat aan die versekerde of sy verantwoordelike werknemer ten tye van die aanvaarding van hierdie versekering bekend was en nie aan die maatskappy geopenbaar is nie
(v) herstelling of vervanging:
(a) toe te skrywe aan afslyting of wegtering van die materiaal van die aanleg, verwringing of vervorming wat xxxxxx ontwikkel of ander geleidelike verslegting van enige xxxx van die aanleg, onklaarraking van verbindings of lasse, gebrekkige ontwerp, vakmanskap of materiaal
(b) van sekerings of elektriese kontakpunte waar vonking of boogvorming plaasvind, verhittingselemente, kollektorborsels, sleepdrade, xxxxxx, matryse, vere, koppelaarplate, suierringe, pakstukke, seëls, wisselbare of ontbeerlike onderdele xxxx boorpunte, boorysters, snyers, messe, lemme, kettings, bande, verbindings- of digtingsmiddele of toebehore xxxx smeltbare xxxxxx, skuifpenne, veiligheidskakels en onderdele nie van metaal vervaardig nie (behalwe isolering van elektriese geleiers) transformatorolie of skakelaarolie of koelmiddels
(vi) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard
(vii) enige eis waarvoor voorsiening gemaak word kragtens 'n waarborg deur die vervaardigers van die voormelde masjinerie of deur 'n dienskontrak verskaf ten opsigte van sodanige masjinerie
(viii) die eerste R500 (vyfhonderd rand) van iedere en xxxx xxx.
Onderafdeling H: Kwaadwillige beskadiging
Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitsluitings en waarborge hierin vervat, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon gepleeg met die doel om sodanige skade te veroorsaak, maar behalwe skade aan:
1. roerende eiendom wat:
(a) gesteel word
(b) beskadig word in 'n poging om dit of 'n gedeelte daarvan te verwyder vanaf enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word
2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar in- of uitgebreek word by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word of in 'n poging om daarby in- of uit te breek
3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van:
(a) die verwydering of gedeeltelike verwydering of enige poging daartoe van
(b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van
die vermelde onroerende eiendom of enige gedeelte daarvan met die doel om enige gedeelte daarvan te steel
Met dien verstande dat hierdie onderafdeling nie die volgende dek nie:
(a) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard hoegenaamd behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(b) verlies of skade wat uit algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of operasie voortspruit
(c) verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitsontneming wat uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid voortspruit
(d) verlies of skade wat betrekking het op of veroorsaak is deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking daarvan of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van (a), (b), (c) of (d) hierbo beweer dat verlies of skade nie deur hierdie versekering gedek word nie rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige versekerde gebou vir 30 (dertig) opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die
versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding.
Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van onbewoning, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy/sy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.
Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings
1. Vervangingswaarde
Ingeval die gebou beskadig word, is die grondslag waarop die bedrag betaalbaar bereken moet word, die koste van die vervanging of herstel op dieselfde terrein met eiendom van dieselfde soort of aard maar nie beter of omvangryker nie as die versekerde eiendom toe dit nuut was
Met dien verstande dat:
(a) die vervangings- of herstelwerk (wat uitgevoer mag word op ‘n ander terrein en op enige xxxxxx wat vir die versekerde se vereistes geskik is, onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die maatskappy nie daardeur verhoog word nie) met redelike spoed begin en uitgevoer moet word en moet in elk geval binne 12 (twaalf) maande na die vernietiging of beskadiging voltooi word of binne sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy (tydens die gemelde 12 (twaalf) maande) skriftelik mag toelaat anders word geen betaling gedoen bo en behalwe die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie voorwaarde nie hierby ingelyf was nie
(b) totdat uitgawes deur die versekerde aangegaan is ter vervanging of herstel van die eiendom die maatskappy nie aanspreeklik is vir enige betaling bo die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie voorwaarde nie hierby ingelyf was nie
(c) indien, op die tydstip van vervanging of herstel, die bedrag wat die koste verteenwoordig wat aangegaan sou gewees het ter vervanging of herstel as die hele versekerde eiendom beskadig was, die bedrag oorskry waarteen dit verseker is by die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur ‘n Omskrewe gebeurtenis, die versekerde geag word sy eie versekeraar xx xxxx vir die verskil en hy dienooreenkomstig ‘n eweredige xxxx van die verlies dra. Elke item van hierdie afdeling (indien daar meer as een is) waarop hierdie voorwaardes van toepassing is, is afsonderlik aan hierdie bepaling onderworpe
(d) hierdie voorwaardes van nul en gener waarde is nie, indien:
(i) die versekerde versuim xx xxxxx 6 (ses) maande vanaf die datum van skade of sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy skriftelik mag toelaat, die maatskappy in xxxxxx xx stel van sy voorneme om die eiendom te vervang of te herstel
(ii) die versekerde nie in staat is nie of onwillig is om die eiendom op dieselfde of ‘n ander terrein te vervang of te herstel.
2. Herboukoste
Die versekering kragtens hierdie afdeling dek koste noodsaaklikerwys deur die versekerde aangegaan ten opsigte van die volgende as gevolg van verlies of skade deur enige van die versekerde gebeurtenisse veroorsaak:
(a) gelde van argitekte, bourekenaars, raadgewende ingenieurs en ander gelde deur die maatskappy goedgekeur
(b) sloping, verwydering van puin of die oprigting van sypadskuttings gedurende herbou- bedrywighede
(c) koste aangegaan ter voldoening aan bouregulasies uitgevaardig kragtens enige parlements- wet of deur ordonnansie van enige munisipale of ander plaaslike owerheid
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van hierdie koste betaalbaar bo en behalwe enige ander betaling waarvoor die maatskappy in terme van hierdie afdeling aanspreeklik mag wees hoogstens 20% (twintig persent) van die versekerde bedrag is.
3. Kapitale toevoegings
Die versekering kragtens hierdie afdeling dek veranderings, toevoegings en verbeterings (maar nie waardevermeerdering bo die versekerde bedrae nie) aan of tot die geboue, vir 'n bedrag van hoogstens 15% (vyftien persent) van die bedrae op sodanige geboue verseker, met dien verstande dat die versekerde onderneem om die maatskappy so gou as moontlik van sodanige veranderings, toevoegings en verbeterings in xxxxxx xx stel en die toepaslike bykomende premie daarvoor te betaal.
4. Verwyderingskoste van bome wat geval het
Die versekering kragtens hierdie afdeling dek koste redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan om bome of gedeeltes van bome wat geval het weens ‘n Omskrewe gebeurtenis xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom vanaf die woning(s) of die perseel(e) geleë xxxx omskryf in die bylae te verwyder
Met dien verstande dat:
(a) die maatskappy se aanspreeklikheid nie R5 000 (vyfduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx oorskry nie
(b) sodanige koste onderhewig is aan die maatskappy se voorafgaande skriftelike toestemming
(c) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx.
5. Verbandhouer
Die belang van enige verbandhouer in die versekering kragtens hierdie afdeling word nie benadeel nie deur enige daad of versuim van die verbandgewer sonder die kennis van die verbandhouer. Die verbandhouer moet egter die maatskappy in xxxxxx xxxx van sodanige daad of versuim wat hierdie versekering mag benadeel sodra hy daarvan te wete kom en hy is aanspreeklik vir enige bykomende premie betaalbaar vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko (ingevolge hierdie klousule), deur die maatskappy aanvaar word.
6. Brandbluskoste
Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is.
7. Vereistes van openbare owerhede
Hierdie afdeling is uitgebrei om sodanige bykomende herstelkoste of herboukoste van die vernietigde of beskadigde eiendom hierkragtens verseker in te sluit as wat aangegaan mag word
alleenlik as gevolg van die noodsaaklikheid om aan bou- of ander regulasies kragtens of gemaak ingevolge enige parlementswet of verordeninge van enige provinsiale, munisipale of ander plaaslike owerheid te voldoen
Met dien verstande dat:
1. die bedrag ingevolge hierdie klousule verhaalbaar, nie die volgende insluit nie:
(a) die koste aangegaan om te voldoen aan enige van die voornoemde verordeninge:
(i) ten opsigte van vernietiging of skade wat plaasgevind het voor hierdie klousule toegestaan is
(ii) ten opsigte van vernietiging of skade wat nie deur hierdie afdeling verseker is nie
(iii) waarkragtens kennis aan die versekerde gegee is voor die vernietiging of skade plaasgevind het
(iv) ten opsigte van onbeskadigde eiendom of onbeskadigde gedeeltes van eiendom, behalwe fondamente (tensy fondamente spesifiek uitgesluit word by hierdie versekering) van die xxxx wat beskadig is
(b) die bykomende koste wat vereis sou word om die beskadigde of vernietigde eiendom te herstel tot 'n toestand gelyk aan die toestand daarvan toe dit nuut was indien die noodsaaklikheid om aan enige van die voornoemde verordeninge te voldoen, nie ontstaan het nie
(c) die bedrag van enige eiendomsbelasting, belasting, heffing, uitbreiding of enige ander heffing of waardasie wat ontstaan uit kapitale waardevermeerdering wat betaalbaar mag wees ten opsigte van die eiendom, of deur die eienaar daarvan, as gevolg van die xxxx dat aan voorgenoemde verordeninge voldoen xxxx word
2. die herstelwerk of herbouwerk met redelike spoed 'n aanvang moet neem en uitgevoer moet word en in elk geval voltooi moet word binne twaalf maande na die vernietiging of skade of binne sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy (gedurende die gemelde twaalf maande) skriftelik mag toestaan en mag in die geheel of gedeeltelik op 'n ander terrein uitgevoer word (indien die voornoemde verordeninge dit aldus verplig) onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge hierdie klousule nie daardeur verhoog word nie
3. indien die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge hierdie afdeling, afgesien van hierdie klousule, deur die toepassing van enige van die bepalings of voorwaardes van hierdie afdeling verminder word, word die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge hierdie klousule in dieselfde verhouding verminder
4. die totale bedrag verhaalbaar kragtens enige item van hierdie afdeling, nie die bedrag daardeur verseker xxx oorskry nie.
8. Huurders
Die maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ‘n gebou of enige huurder (behalwe die versekerde) wat sonder die versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde moet die maatskappy egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die maatskappy aanvaar word.
9. Werklui
Kontrakteurs mag in of op enige van die geboue hierin beskryf werk sonder benadeling van hierdie versekering.
10. Onderversekering
Indien die hierkragtens versekerde eiendom ten tye van enige verlies gesamentlik van groter waarde is as die daarop versekerde bedrag, xxx word die versekerde beskou as sy eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en dra hy dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige xxxx van die verlies. Elke item, indien meer as een, van hierdie afdeling is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe.
11. Inflasie
Die versekerde bedrag ten opsigte van geboue hierkragtens verseker xxx xxxx maand outomaties met ‘n persentasie wat ooreenstem met prysindekse verhoog word.
Geen premie aanpassings xxx gemaak word tot verjaringsdatum nie wanneer die premie xxx op grond van die gewysigde versekerde bedrag aangepas xxx word. Hierdie stel die versekerde nie kwyt van sy/haar verantwoordelikheid nie om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig.
12. Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings in gebruik)
Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) van iedere en xxxx xxx ten opsigte van die gevare beskryf in onderafdeling A - Eiendom.
13. Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings nie in gebruik)
Indien enige eiendom hierkragtens verseker nie permanent as 'n woonhuis gebruik word en aldus bewoon word nie, sal die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste R1 500 (eenduisend vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis wat tot 'n eis ingevolge onderafdeling A - Eiendom aanleiding gee waarvan die oorsaak ontstaan het terwyl die eiendom onbewoon was.
14. Bouers risiko
1. In aanbou
Terwyl die gebou beskryf in die bylae van hierdie afdeling in aanbou is en totdat dit finaal voltooi is, is die volgende voorwaardes van toepassing:
(a) die volgende gevare van onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer: 5, 7 en 8
(b) gevaar 3 is gekanselleer en deur die volgende vervang: “3. storm met uitsluiting van verlies of skade:
(i) veroorsaak deur insakking of grondverskuiwing
(ii) as gevolg van slytasie en geleidelike agteruitgang
(iii) aan alle heinings en hekke
(iv) aan stut- en keermure”
(c) gevaar 6 is gekanselleer en deur die volgende vervang:
"6. Xxxxxxx met enige gebou deur enige voertuig of xxxx met uitsondering van voer- tuie of diere wat behoort aan, onder bewaring van en/of onder die beheer van van enige kontrakteur of subkontrakteur of enige van hulle werknemers terwyl besig is met:
(i) die bou van of voltooiing van die versekerde eiendom
(ii) argitektoniese veranderings en/of toevoegings en/of restourasie aan die versekerde eiendom of die voltooiing van sodanige veranderings, toevoegings of restourasie”
(d) Onderafdeling B - Skade aan openbare toevoer of hoofaansluitings is gekanselleer
(e) Onderafdeling C - Verlies van huurgeld is gekanselleer
(f) Onderafdeling D - Aanspreeklikheid teenoor die publiek is gekanselleer
(g) Onderafdeling E - Toevallige breekskade van glas en sanitêre ware is gekanselleer
(h) Onderafdeling F - Antennes en satellietskottels is gekanselleer
(i) Onderafdeling G - Toevallige breekskade aan masjinerie vir huishoudelike gebruik is gekanselleer.
2. Bouveranderings
Die volgende voorwaardes is van toepassing terwyl die gebou beskryf in die bylae van hierdie afdeling onderhewig is aan bouveranderings en totdat dit finaal voltooi is, maar alleenlik ten opsigte van ‘n eis wat voortspruit uit of veroorsaak word of toeskryfbaar is as gevolg van sodanige bouveranderings:
Die volgende onderafdelings is gekanselleer:
(a) Onderafdeling C - Verlies van huurgeld
(b) Onderafdeling D - Aanspreeklikheid teenoor die publiek
(c) Onderafdeling E - Toevallige breekskade van glas en sanitêre ware.
15. Weerligafleiers
Dit is 'n voorwaarde wat aanspreeklikheid onder hierdie afdeling voorafgaan dat alle wonings met gras- of strooi- of rietdakbedekking met 'n voldoende en behoorlik geïnstalleerde SABS- goedgekeurde weerligafleier of weerligafleier van 'n soortgelyke standaard of beter toegerus is wat spesifiek daargestel is om weerlig van die betrokke gebou af xx xxx xxxxx xxxxxx vermeld in die bylae.
16. Huishoudelike boorgatpompe en elektriese motors (Uitgesonderd windpompe en windpomp- toerusting)
Die versekerde is verantwoordelik vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) van xxxx xxx vir enige skade aan of verlies van enige pompe en/of elektriese motors en elektriese skakeltuig daaraan (uitgesonderd windpompe en windpomptoerusting) veroorsaak deur enige van die gevare xxxx xxxxxx xx in onderafdeling A - Eiendom. Hierdie bedrag geld kumulatief tot enige ander eerste bedrag betaalbaar wat van toepassing mag wees.
17. Ongeriefdekking
In die geval van 'n totale verlies van die persele veroorsaak deur 'n versekerde gevaar waarvoor die maatskappy die versekerde skadeloos xxxx xxx 'n addisionele bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) aan die versekerde betaal word ten opsigte van enige ongerief wat gely is
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid beperk xxx xxxx tot `n maksimum bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) in die geval van `n totale verlies waar die gebou sowel as die inhoud verseker is.
18. Sekuriteitswagte
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel vir kostes wat redeliker- en noodsaaklikerwys aangegaan word vir die aanstelling van sekuriteitswagte na verlies of skade aan enige versekerde gebou(e) veroorsaak deur ‘n versekerde gebeurtenis
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx oorskry nie.
19. Waterverlies weens lekke
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel vir die koste van waterverlies weens lekke uit pype op die versekerde se eiendom waar die versekerde verantwoordelik is om die koste van sodanige water te betaal onderworpe aan die volgende:
(a) indien die kwartaallikse lesing van waterverbruik die gemiddelde van die voorafgaande 4 (vier) kwartaallikse lesings met 50% (vyftig persent) of meer oorskry, xxx die maatskappy die versekerde tot en met ‘n perk van R5 000 (vyfduisend rand) skadeloos stel vir die koste van sodanige addisionele waterverbruik
(b) tot en met R5 000 (vyfduisend rand) is betaalbaar vir hoogstens twee afsonderlike gebeurtenisse gedurende enige versekeringstydperk van 12 (twaalf) maande
(c) ‘n opskortende voorwaarde vir aanspreeklikheid kragtens hierdie uitbreiding is dat sodra ‘n lek ontdek is (deur fisiese bewys of na ontvangs van ‘n buitengewone hoë rekening) die versekerde onmiddellike stappe moet doen om die betrokke pyp(e) te herstel
(d) hierdie uitbreiding dek nie die koste van regstelling insluitende herstelwerk aan die betrokke pyp(e) nie
(e) die maatskappy is nie aanspreeklik vir eise:
(i) voortspruitend uit lekkende xxxxx, warmwatertoestelle, toiletstelsels en xxxx- baddens nie
(ii) terwyl die eiendom onbewoon is vir ‘n tydperk van meer as 30 (dertig) dae nie
(iii) waar die watervlak van ‘n swembad aangevul moet word as gevolg van ‘n lekkende inlaat- of uitlaatpyp.
20. Skade aan tuin
Koste redelikerwys en noodsaaklikerwys deur die versekerde in die versekerde se hoedanigheid as eienaar van die geboue aangegaan vir die vervanging van bome struike, xxxxxx en waterfonteintjies op die perseel geleë wat volg op beskadiging weens enige versekerde gevaar xxxx omskryf onder onderafdeling A - Eiendom van hierdie afdeling
Met dien verstande dat:
(a) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele gebeurtenis nie R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie
(b) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx.
21. Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking)
(a) Hierdie afdeling word uitgebrei om verlies of skade aan die privaatwoning veroorsaak deur insakking of rysing van die grond wat die privaatwoning stut of grondverskuiwing in te sluit, met dien verstande dat sodanige verlies of skade nie deur die volgende veroorsaak word of daaruit voortspruit nie:
(i) uitgrawings, behalwe mynbou-uitgrawings
(ii) veranderings, aanbouings of herstelwerk aan die privaatwoning
(iii) die verdigting van opvullings
(iv) foutiewe ontwerp, materiaal of vakmanskap
(v) normale vestiging, inkrimping of uitsetting van die privaatwoning
(b) die maatskappy is nie vir verlies of skade aan die volgende aanspreeklik nie:
(i) soliede vloerblokke of enige ander gedeelte van die privaatwoning as gevolg van die beweging van sodanige blokke, tensy die fondamente wat die buitemure van die privaatwoning of die buitegeboue daarvan ondersteun terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word
(ii) swembaddens, tennisbane, patio’s, terrasse, rylane, paaie, septiese of opgaartenks, riole, waterlope, mure, hekke, pilare en heinings, tensy die privaatwoning of die buitegeboue daarvan terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word
(c) die maatskappy is nie vir die volgende aanspreeklik nie: werk wat nodig is om verdere vernietiging of skade as gevolg van grondinsakking, -rysing of -verskuiwing te voorkom, behalwe indien toepaslike ontwerpvoorkomingsmaatreëls gedurende die oorspronklike oprigting van die privaatwoning en enige daaropvolgende aanbouings daaraan geïmplementeer is
(d) die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en xxxx xxx.
22. Tydelike herstelwerk en maatreëls na ‘n verlies
Die afdeling is uitgebrei om in te sluit alle kostes en/of uitgawes wat redelikerwys aangegaan is deur die versekerde om sodanige tydelike herstelwerk uit te voer en/of sodanige tydelike maatreëls te tref wat redelikerwys noodsaaklik mag wees nadat ‘n omskrewe gebeurtenis plaasgevind het
Met dien verstande dat:
die aanspreeklikheid van die maatskappy vir sulke kostes en/of uitgawes nie R10 000 (tienduisend rand) xxx oorskry ten opsigte van enige enkele gebeurtenis nie.
Besondere uitsonderings
Hierdie afdeling dek nie:
(a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd nie behalwe ten opsigte van verlies van huurgeld xxxx in hierdie afdeling bepaal
(b) enige verlies of skade as gevolg van strukturele gebreke, foutiewe ontwerp, gebrekkige vakmanskap, gebrek aan instandhouding, normale verwering, korrosie, inherente defek, latente defek en slytasie
(c) verlies van of beskadiging veroorsaak deur onderafdeling A - Eiendom gevaar 3 aan huishoudelike boorgatpompe en elektriese motors (xxxx omskryf in die Geldende klousule) wat onderkant die normale vloedlyn van 'n rivier of spruit geïnstalleer is nie.
Endossemente van toepassing indien vermeld in die bylae
1. Aardbewing
Nieteenstaande enigiets strydigs vervat in onderafdeling A - Eiendom gevaar 2 word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat dit gewysig is xx xxxx volg xx xxxx:
“2. aardbewing met uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat uit enige mynbedrywighede voortspruit”.
2. Oproer en staking
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word, met enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1 (A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
3. Meganiese onklaarraking (Elektriese xxxxx xxxxxx)
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek:
Toevallige meganiese of elektriese onklaarraking van enige elektriese stoof terwyl in die geboue op die perseel xxxx vermeld in die bylae
Met dien verstande dat:
die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van:
(a) skade wat ontstaan uit slytasie, waardevermindering, roes, motte, ongediertes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerproses en geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig-, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit
(b) krapmerke, skaafmerke, duike of afsplintering
(c) skade wat ontstaan uit foutiewe of gebrekkige ontwerp materiaal of vakmanskap
(d) skade wat ontstaan uit inherente xxxx of latente defek
(e) skade wat ontstaan uit gebrek aan instandhouding
(f) skade wat ontstaan deur enige verontagsaming van die vervaardigers se aanwysings aangaande die werkverrigtinge van die elektriese stoof
(g) skade waarvoor voorsiening gemaak word kragtens die waarborg van die vervaardigers van enige elektriese stoof
Met dien verstande dat:
(i) Besondere voorwaarde 10 - Onderversekering nie van toepassing xxx xxxx nie
(ii) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie die bedrag vermeld in die bylae per item xxx oorskry nie
(iii) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van elke gebeurtenis nie.
4. Spesiale vervanging van warmwatertoestelle
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie onderneem die maatskappy om in geval van ‘n totale verlies van ‘n warmwatertoestel, wat veroorsaak word deur ‘n versekerde gevaar in terme die afdeling, sodanige konvensionele warmwatertoestel te vervang met ‘n solar- of gas warmwatertoestel
Met dien verstande dat:
(a) die aanspreeklikheid van die maatskappy kragtens hierdie uitbreiding nie die bedrag vermeld in die bylae xxx oorskry nie
(b) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx.
Indien die xxxxx xx die warmwatertoestel te vervang groter is as die bedrag waarteen dit verseker is ten tye van die verlies of xxxxx, xxx die versekerde as sy eie versekeraar vir die verskil geag word en dienooreenkomstig ‘n eweredige xxxx van die verlies of skade dra.
Alle items, indien meer as een xxx afsonderlik onderhewig wees aan hierdie voorwaarde.