Universiteit van Pretoria Jaarboek 2017
Universiteit van Pretoria Jaarboek 2017
Konstruksiekontrakreg 730 (KKR 730)
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Modulekrediete 12.00
Programme BScHons Bourekenkunde
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Xxxxxx aangebied
Akademiese organisasie Konstruksie-ekonomie
Aanbiedingstydperk Semester 1
Module-inhoud
Kontrakreg en deliktereg – ‘n oorsig; ontwikkeling van bouooreenkomste in Suid-Afrika; GBK hoofbouooreenkoms en benoemde/geselekteerde onderaannemersoorenkomste: interpretasie, versekering en sekuriteit, uitvoering, voltooiing, betaling, suspensie, en kansellasie, dispuutbeslegting; GBK Kleinwerke-ooreenkoms; gevallestudies.
Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls xxx xxxx. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels xxx xxx as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.
Universiteit van Pretoria Jaarboek 2017 | xxx.xx.xx.xx | 13:00:43 16/02/2023 | Bladsy 1 van 1