NASKOOL 2024
Naskoolsentrum
NASKOOL 2024
Geagte Ouer/voog
1. ALGEMEEN
Die Naskoolsentrum staan onder die direkte beskerming van die Beheerliggaam van Laerskool Swartkop met die naskoolbestuur as Mev Xxxxx Xxxxxxxxx en Mnr Xxxxxx Xxxx xxxx met die naskoolpersoneel. Die sentrum word bestuur met die oogmerk op dienslewering en is nie winsgewend nie. Daar xxx xxxxx moontlik van bekwame personeel gebruik gemaak word om die verrigting van die naskooltake bv. toesig, doen van huiswerk en die algemene welstand van die leerlinge te bewerkstellig. Vir 2024 word daar 3 klasse beplan waarin die leerders verdeel xxx word.
‘n Aansoekvorm moet deur die ouer / voog vir elke leerling in die Naskoolsentrum ingevul word. Plasing in die Naskoolsentrum is onderhewig aan ‘n keuringsproses.
Kontak e-posse:
Me E Xxxxxxxxx (xxxxx.xxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx) Mnr Xxxxxx Xxxx (xxxxxx.xxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx
2. NASKOOLFOOIE 2024
Die fooie vir die nuwe jaar word vasgestel tydens die Algemene Jaarvergadering in Oktober van die huidige jaar.
Fooie vir 2023 is xxxx volg en is per maand vooruitbetaalbaar oor 11 maande vanaf Januarie tot November.
1 Kind R 1125 per kind
Dagleerlinge: Dagleerlinge word ongelukkig nie geakkommodeer nie.
3. FINANSIES
• Neem asb. kennis: Ouers wat aansoek doen vir vrystelling van skoolgelde, kan ongelukkig nie aansoek doen vir plasing in die skool se Naskoolsentrum nie.
• Betaling is maandeliks XXXXXX vooruitbetaalbaar teen die 7de van die maand. Betalings kan d.m.v. Internetbetalings of kontant slegs by die kantoor gedoen word. Geen personeellid van die naskool mag enige gelde ontvang nie.
• Fooie word gehef vanaf Januarie tot November vir ingeskrewe leerders ongeag vakansies.
• Toelating tot die naskool xxx beëindig word indien die rekening 2 maande agterstallig is. U rekening xxx aan ‘n Prokureur oorhandig word vir invordering en u xxx aanspreeklik wees vir enige kostes wat daaruit mag voortspruit.
• Een kennisgewingmaand skriftelike kennis moet aan die finansiële kantoor – Me Xxxxxx Xxxxxx (xxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx) deurgegee word indien die leerling die naskool verlaat.
• Die naskool word privaat en onafhanklik van die skool bedryf en geen subsidies of xxxxx word van buite instansies ontvang nie.
• Naskoolfooie word aangewend vir personeelsalarisse en kos. Gesien in hierdie lig kan geen korting / vrystelling toegestaan word nie.
• Indien ‘n leerder gedurende die maand ingeskryf word, moet die heffing betaal word voor leerder toegelaat word. Geen pro-rata berekening word vir enige maand gedoen nie.
4. TYE VAN NASKOOLSENTRUM
• Xxxx xxxxxx, direk na skool 13:40 tot 17:30 (Gr R-2 xxx in wagklas tot 13:40)
• Teenwoordigheidsregister word daagliks geneem tydens studietyd.
• Xxx xx klere xx xxxxxx: 13:45 – 14:00
• Etenstyd: 14:00 – 14:15
• Verpligte studietyd: 14:15 – 15:30
• Afhaal: 17:30
5. AFWESIGHEDE
• Indien ‘n leerling nie die Naskool kan bywoon nie, moet die ouer / voog ons asseblief skriftelik of telefonies in xxxxxx xxxx. NB: GELDE KAN NIE AFGETREK WORD VIR DIE DAE WAT LEERLINGE NIE TEENWOORDIG WAS NIE (Permanente leerlinge)
6. AFHAAL VAN LEERLINGE
• Geen kind word toegelaat om by die hekke vir die ouers te wag nie.
• Indien iemand anders u kind kom afhaal, moet die Naskool skriftelik of telefonies in xxxxxx xxxxxx word.
• Daar is ‘n Whatsapp groepe waarop u ons laat weet dat u by Hek nr 1 in Vikingweg by die Graad 1 parkie en tennisbane is. Ons xxx xxx na die hekkie kom en oopsluit.
• Oplaaityd: Nie later as 17:30 stiptelik.
• Die Naskool behou die reg voor om u kind toegang xx xxxxx indien u nie by die oplaaityd hou nie.
• Xxxx asseblief nie laat kom sonder om ons in xxxxxx xx stel nie. Dit is ongerieflik vir die personeel wat saam met die kind moet wag EN dit ontstel u kind as u laat is.
7. VAKANSIES
• Die Naskoolsentrum xxx gedurende vakansies gesluit wees.
8. VOEDING
Dit staan u vry om vir u kind enige ekstra kos xxxx xx stuur vir die middag. Xxxxxxxxx ontvang egter ‘n middagete by die Naskoolsentrum.
Xxxxxxxxx - Xxxxxxxxx kry een ete per middag:
• Broodjies, Pasteie, Vetkoek & Maalvleis, Hot dogs of Hamburgers.
• Koeldrank – 2 keer daagliks
9. KLEREDRAG
• ALLE KLERE MOET ASB GEMERK WEES.
• Leerders moet asb. ander klere saambring om xx xxxxxx. Leerders kry die geleentheid om klere xx xxxxxx vanaf 13:45 – 14:00. Xxxx leerder mag in hulle skooldrag xxx gedurende die middag nie.
• As u kind met iemand xxxxxx xx klere by die huis kom, xxx dit waardeer word indien u dit xxx terugstuur na die Naskoolsentrum toe.
• Ouers word vriendelik versoek xx xxxxx xx xxxx dat u kind(ers) xxxxx xxxx dogters, betaamlik geklee is in die middae (Geen onderklere mag uitsteek of ekstra kort rompies
/ broekies xxxxx word nie)
• Leerders moet asb. gewone klere saambring om aan te trek, sodat hulle nie heeldag in hulle skoolklere xxx nie.
10. SKRYFBEHOEFTES
• ALLE SKRYFBEHOEFTES MOET ASB. GEMERK WEES.
• Gr R tot 3 moet asb. die volgende inhandig by hulle personeellid aan die begin van die jaar: 4x Xxxx potlode, 4x gom, Inkleurkryte/potlode stel, 2x uitveërs, 1x boks tissues.
• Gr 4 tot 7 moet asb. die volgende inhandig by hulle personeellid aan die begin van die jaar: 3x Waterlyne A4 Skrifte 72p, 3x blou penne, 1x skêr, 2x xxxx potlode, 1x gom, 1x boks tissues.
11. XXXXXXX XXXXX
Xxxx is deurgaans heelwat verlore klere by die Naskool. Indien u kind se klere (Speelklere ook) gemerk is, kan ons die eienaar baie makliker opspoor en dit terugbesorg. Ouers word vriendelik versoek om alle tasse, sportsakke en klere, (sokkies en skoene ook) xx xxxx.
12. SPEELAREAS
Die naskoolarea is omhein met hekke en palissades. U kind moet ten alle xxx xxxxx hierdie area wees. U kinders word vir beheerdoeleindes onder toesig in spesifieke areas ingedeel om xx xxxxx. Maan asseblief u kinders om NIE hierdie reëling te verontagsaam nie. Dit veroorsaak onnodige probleme vir die personeel en ouers. Xxxxxx asseblief u kinders aan om in sy/haar toegekende area xx xxx, om te alle tye gehoorsaam xx xxxx aan die Naskool personeel en die Naskool- en skoolreëls te gehoorsaam.
Indien u as ouer enige probleme ondervind, neem asseblief die vrymoedigheid om dit direk met die Naskoolbestuur op te neem.
Mnr Xxxxxx Xxxx
Naskool Groete
Me Xxxxx Xxxxxxxxx
Naskoolbestuur Naskoolbestuur
Laerskool Swartkop
Naskoolsentrum
Aansoekvorm
Datum van inskrywing: Leerder besonderhede: (Vul ‘n nuwe vorm vir elke leerder in)
Van: Volle name: Geboortedatum: Gr
Ouers / Voogde besonderhede:
1. Vader
Naam en Van: ID Nommer: Woonadres: Posadres: Telefoonnommer (W) Selfoon: Beroep: Epos adres: Huwelikstatus:
2. Xxxxxx
Naam en Van: ID Nommer: Woonadres: Posadres: Telefoonnommer (W) Selfoon: Beroep: Epos adres: Huwelikstatus:
3. Mediese agtergrond van Leerder
Algemene gesondheid Neem u kind enige kroniese medikasie? Onderstreep: Ja / Nee Indien Ja, meld asseblief naam van medikasie: Dosis: Tyd: Enige allergieë: Mediese fonds: Lidnommer / Magsnommer: Huisdokter: Telefoonnommer: Adres: Enige ander probleme waarvan personeel bewus moet wees omtrent
kind se gesondheid:
4. Kontrak met Laerskool Swartkop Naskoolsentrum ten opsigte van betaling: Hiermee xxx xx (Naam van Ouer) aan Laerskool Swartkop Naskoolsentrum (of sy gemagtigde personeel) die volgend Neem asb. kennis: Ouers wat aansoek doen vir vrystelling van skoolgelde, kan ongelukkig nie aansoek doen vir plasing in die skool se naskoolsentrum nie.
e ondernemings ten opsigte van betaling van naskoolgeld:
4.1 Ek is aanspreeklik vir die betaling van naskoolgeld xxxx jaarliks bepaal en neem kennis dat fooie maandeliks XXXXXX VOORUITBETAALBAAR is.
4.2 Indien ek agterstallig is met betaling van naskoolgeld, xxx ek aanspreeklik wees vir die betaling van die regskostes en rente aangegaan om dit te vorder deur ‘n prokureur of invorderaar.
4.3 Toegang tot die naskool xxx geweier word indien die rekening 2 maande agterstallig is.
4.4 Ek onderneem om een kalendermaand skriftelik vooruit kennis xx xxx indien my kind/ers nie meer die naskool gaan bywoon nie, en
4.5 Ek verbind my tot die ooreenkoms en voorwaardes xxxx hierbo en op die meegaande inligtingstuk uiteengesit.
Vader / Voog Handtekening Datum
Vir kantoorgebruik:
Xxxxxx / Xxxx Handtekening Datum
Aansoek ontvang Debiteure kantoor | Goedgekeur Ja/nee | Aansoek ontvang Naskoolbestuur | Goedgekeur Ja/nee |
Xxxxx: | Xxxxx: | ||
Datum: | Datum: |