Ooreenkoms tussen ouer en MCTennis
Marcay Cillie 082 532 7565 Xxxxx@XXXxxxxx.xx.xx
Faks : 08664G6681
(reg. no. 2006/023671/23)
Xxxxxxxxxx tussen ouer en MCTennis
Die ouer/voog wat hierdie kontrak voltooi en onderteken, word versoek om die inhoud daarvan sorgvuldig deur xx xxxx en xxxxx xx vergewis van die bepalings daarvaan. Enige navrae moet onverwyld aan Xxxxxx Xxxxxx xxxxx word.
Die kontrak word aangegaan deur en tussen MCTennis, verteenwoordig xxxx Xxxxxx Xxxxxxxxxxx Xxxxxx en die ouer/voog van die betrokke leerling wat se besonderhede hierop aangebring word.
1. DUUR VAN DIE KONTRAK
1.1. Die bepalings hiervan kom onmiddelik tot stand by ondertekening van die kontrak en duur voort vir ‘n ongedefinieerde tydperk totdat die ooreenkoms gekanselleer word xxxx hierin voorgeskryf. Let wel, die ooreenkoms is nie kwartaal of jaar gebonde nie.
1.2. Die ooreenkoms kan slegs deur die ouer/voog van die leerling gekanselleer word deur ten minste twee weke voor die einde van ‘n kwartaal, skriftelik kennis aan MCTennis xx xxx. Die ooreenkoms xxx altyd aan die einde van die kwartaal beëindig word waarin xxxxxx xxxx die ouer/xxxx xxxxx is, ongeag van wanneer in die kwartaal sodanige xxxxxx xxxxx was.
1.3. Indien xxxxxx xxx betyds gegee word xxxx hierbo uiteengesit nie, sal die volle fooie vir die komende kwartaal ook betaalbaar wees xxxx hieronder uiteengesit. Sodanige fooie xxx onmiddelik met beëindiging van die ooreenkoms betaalbaar wees.
1.4. By beëindiging van die ooreenkoms, xxx alle uitstaande fooie onmiddelik betaalbaar wees. Die ouer/xxxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige xxxxx xx uitstaande gelde in te vorder.
1.5. XXXxxxxx behou die reg voor om die kontrak ten enige tyd te kanselleer en/of leerlinge klasse xx xxxxx, xxxxx in die diskresie van Xxxxxx Xxxxxx xxx xxxx. Sodanige stap xxx xxxxx nie ligtelik geneem word nie, en xxx slegs in buitengewone omstandighede geneem word, na oorlegpleging met die betrokke ouer/voog.
2. BETALING
2.1. Die bedrag wat deur ‘n leerling betaalbaar is xxx afhang van die tipe afrigting wat die leerling vir ‘n gegewe kwartaal ontvang. Let wel dat ‘n JAARLIKSE administrasiefooi betaalbaar is vir elke leerling.
2.2. Xxxxxxxx moet stiptelik gedoen word binne die eerste twee weke van elke kwartaal nadat die lesse ‘n aanvang geneem het. Die volle bedrag verskuldig vir die kwartaal moet betaal word aangesien betalings nie op ‘n maand tot maand basis aanvaar word nie.
2.3. Dit is verkieslik dat betalings direk in MCTennis se bankrekening gemaak word via internet. Bewys van betaling moet asb per e-pos gestuur word aan Xxxxx@XXXxxxxx.xx.xx. ie bankbesonderhede is as volg:
Rekening naam: | MCTennis | Rekening nommer: | 610 159 240 |
Bank: | Standard Bank | Tipe: | Tjek |
Tak: | Castle Walk | Tak kode: | 014 645 |
2.4. Indien die ouer/voog probleme ondervind, of daar is probleme met tydige betaling, xx xxxxx rede ook al, moet MCTennis onverwyld gekontak word ten einde ‘n alternatiewe reëling te tref.
3. LESBYWONING
3.1 Leerlinge moet stiptelik en betyds wees vir oefening aangesien dit steurend is vir die klas as ‘n geheel indien ‘n leerling laat is. Indien ‘n leerling nie ‘n xxx xxx bywoon nie, of laat xxx xxxx vir ‘n les, moet Xxxxxx Xxxxxx of die betrokke afrigter per WhatsApp in xxxxxx xxxxxx word.
3.2 Indien ‘n leerling meer as tien minute laat is vir ‘n les, sonder dat ‘n reëling getref is of xxxxxx xxxx hierbo uiteen gesit gegee is, xxx die leerling nie toegelaat word om die les by te xxxx xxx.
3.3 Indien ‘n leerling glad nie ‘n klas kan bywoon nie, xxxxx xxxx of ander onvoorsiene omstandighede, xxx xxxxxxx vir so ‘n les nie terugbetaalbaar wees nie. Daar is wel twee tot drie keer per kwartaal “inhaal squadsessies” waar speler die geleentheid het xx xxxxx wat gemis is, die GRATIS sessies by xx xxxx.
3.4 Indien ‘n les nie plaasvind nie weens onbeskikbaarheid van die betrokke afrigter, xx xxxxxx rede ook al, xxx die les wel op ‘n later stadium ingehaal word of xxxxxxx xxx terugbetaal word.
4 RISIKO
4.1 Alhoewel veiligheid `n groot prioriteit is tydens lesse, word geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige besering van watter aard ookal nie.
4.2 Indien die leerling enige toerusting van MCTennis breek of beskadig, xxx die ouer/voog verantwoordelik gehou word vir die koste voortspruitend uit die vervanging daarvan.
5 KLEREDRAG
5.1 Die leerling moet asseblief ‘n hoed saambring les/oefening toe, en sagtesool skoene dra.
6 ALGEMEEN
6.1 Lesse/oefeninge is verbonde aan skool - kwartale en –vakansiedae.
6.2 Lesse aan die begin van die jaar xxx begin met die eerste vol week, m.a.w op die eerste Maandag van die betrokke kwartaal. Xxxx die res van die jaar xxx die afrigting begin op die dag wat die skool heropen.
6.3 Lesse aan die einde van die jaar xxx eindig met die laaste vol week, m.a.w op die laaste Vrydag van die betrokke kwartaal. Deur die res van die jaar xxx die afrigting eindig op die dag wat die skool sluit.
6.4 Groeplesse het ‘n maksimum van ses leerlinge per groep. Groeplesse duur 45 minute xxxxx xxxx drie of minder leerlinge in die groep is, in xxxxx geval die les xxx 30 minute xxx duur.
6.5 Semi-individuele lesse het ‘n maksimum van twee leerlinge per groep. Semi-individuele lesse duur 30 minute per les, xxxxx xxxxxx xxxxxx.
6.6 Individuele afrigting is een leerling per les. Individuele afrigting duur 30 minute per les, xxxxx xxxxxx xxxxxx.
6.7 Mini-Tennis lesse duur 30 minute per les.
6.8 Squad sessies duur een uur en dertig minute per sessie.
6.9 Alle lesse/oefeninge is een keer per week xxxxx xxxxxx aangedui of ander reëlings getref word.
(Voltooi asseblief en stuur die getekende dokument per e-pos deur na MCTennis)
Ek, Naam en Van (ouer/voog)
Tel(H) : Tel(W) : Sel : E-Pos :
ID Nommer(Ma) : ID Nommer(Pa) :
ouer/voog van
Naam en Van(Leerder)
neem kennis van die bepalings en voorwaardes xxxx uiteengesit en gee toestemming dat die leerder xxxx is van die : (Merk met X)
Individuele Afrigting | Groeps Afrigting | Semi- Individuele Afrigting | Mini-Tennis | Squad |
Ouer/Voog Datum