MOUNT GRACE
MOUNT GRACE
In accordance with Section 35 (2) (b) Of the Sectional Titles Act (95/1986)
MOUNT GRACE
Gedragsreëls Ooreenkomstig Artikel 35 (2) (b)
Op die Wet van Deeltitels (95/1986)
REGSPERSOON MOUNT GRACE GEDRAGSREëLS
Opgestel vir die beheer, bestuur, administrasie en gebruik van die dele en die gemeenskaplike eiendom van Mount Grace Regspersoon met die Deeltitelskema Bestuurswet 8 van 2011 as riglyn.
REëLS
1. Algemeen
Die gemeenskaplike eiendom van Mount Grace behoort aan alle eienaars van eenhede dit is elke eienaar/bewoner se plig om enige xxxx van die gemeenskaplike eiendom te
beskerm asof dit eie privaat eiendom is.
1.2 Hierdie reëls is op alle eienaars/bewoners van toepassing.
2. Voertuie
2.1 Eienaars en bewoners van dele mag nie motorhuise as woonkamers of bediendekamers gebruik nie.
2.2 voertuig/motor op die
gemeenskaplike eiendom, voertuigdeurgang or gras parkeer of laat staan of
or gras parkeer of laat staan word nie, behalwe vir besoekers/gaste vir kort tydperke vir besoeke aan eenhede en slegs op gemerkte gaste-parkeerplekke.
2.3 Die Trustees mag enige voertuig/motor wat op die gemeenskaplike eiendom or voertiogdeuirgang geparkeer is, daarop staan or verlaat is, op die onkoste en risiko van die eienaar daarvan, laat verwyder of wegsleep.
2.4 Voertuie/motors van eienaars/bewoners of hul besoekers en gaste mag nie olie of remvloeistof op parkeerareas en uitgemerkte parkeerruimtes mors, of die oppervlakte op enige xxxxx xxxx skend nie.
2.5 Geen eienaar/bewoner word toegelaat om op enige ander gedeelte van die voertuig/motor uitmekaar te haal of groot herstelwerk daaraan te doen nie.
2.6 Spoedbeperking is 20 km/h te Mount Grace eiendom.
2.7 Geen speelgoed of ander voorwerpe mag op enige plek op die gemeenskaplike eiendom of uitgemerkte parkeerruimtes gelaat word nie.
3. Skade en/of veranderinge aan die gemeenskaplike eiendom
3.1 ooraf verkreë skriftelike
toestemming van die Trustees, enige xxxx van die gemeenskaplike eiendom verf, merke daarop aanbring, spykers of skroewe of iets soortgelyks daarin slaan of dit andersins beskadig, verander of ontsier nie.
3.2 Nieteenstaande subreë
3.2.1 enige sluittoestel, veiligheidshek, diefwering of ander verligheidstoestel vir die beskerming van xx xxxx, of;
3.2.2 enige skerm of ander toestel om diere of insekte uit xx xxx, TV antennas, lugreëlingseenhede of enige vorm van struktuur wat permanent aan buitemure van die wooneenhede vaskom, installeer, met dien verstande dat die Trustees eers skriftelik die aard en onderwerp van die toestel asook die wyse waarop dit geïnstalleer word, goedgekeur het.
3.3 Enige skerm, motorafdak, patio, afdak / afdakbedekking / sonskerm / xxxxx xxxx, skadunet of lapa mag nie sonder toestemming van die Trustees opgerig / aangeheg word nie. Veranderinge buite wooneenhede moet esteties en kwaliteitsgewys by die kompleks inskakel en die kleurskema wat alreeds bestaan
word vir goedkeuring of tydelike goedkeuring, benewens enige plan wat by die Stadsraad ingedien word (indien vereis) vir finale goedkeuring. Stadsraadgoedkeuring moet deur die eienaar, op sy/haar onkoste, verkry word.
4. Buitevoorkoms
op of in enige gedeelte van die gemeenskaplike eindom, insl mure en tuine plaas of iets daarop doen wat na oordeel van die Trustees esteties onaanvaarbaar of ongewens voorkom wanneer dit van buite die xxxx xxxxxx kan word nie.
5. Tekens, Borde en Kennisgewings
Geen eienaar of bewoner sonder die vooraf verkreë
kennisgewing, aanplakbord of advertensie van enige aard hoegenaamd op enige
xxxx aanbring sodat dit van buite
die xxxx sigbaar is nie.
6. Xxxxxx
sigaretstompies, oorskietkos of ander vuilgoed op die gemeenskaplike eiendom stort of laat gooi of toelaat dat dit gedoen word nie.
7. Wasgoed
Trustees sy eie wasgoedlyne span nie en mag ook nie enige wasgoed of ander items aan enige gedeelte van die gebou of die gemeenskaplike eiendom hang, as dit van buite die gebou of enige xxxxx xxxx sigbaar is nie.
8. Vullisverwydering
8.1
eiendom skriftelik deur ëniese en
droë
8.2 verseker dat vullis voordat dit in die houer geplaas word, toegedraai en in geval van blikke en houers vry van vloeistof is;
8.3 die houer vir die doel van vullisverwydering plaas op die plek en op die xxx xxxx xxxx die Trustees bepaal;
8.4 wanneer vulis verwyder is, die houer onmiddelik terugneem na xx xxxx of ander plek in 9.1 genoem;
8.5 geen afval of vullis mag op enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom of waar sigbaar aan enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom is, hetsy in
8.6 inwoners moet hul eie reëlings met die stadsraad/diensverskaffer tref vir die verwydering van bykomstige vullis.
9. Bewaring van vlambare stowwe en ander gevaarlike optredes
verrig of laat verrig of toelaat dat dit verrig word, wat die verhoging van die tarief van die premie betaalbaar deur die Regspersoon op enige versekeringspolis xxx, of kan meebring nie.
10. Verhuring van eenhede
Alle bewoners van eenhede, of enige ander persone wat toestemming vir die reg van okkupasie het vanaf die eienaar van die betrokke eenheid, is verplig om die Gedragsreëls na te kom, nieteenstaande enige ander voordiening tot die teendeel xxxx vervat in die huurooreenkoms of enige ander toestemming vir reg van okkupasie.
11. Uitwis van plae
hout vernietig, en moet vir hierdie doel die Trustees, die bestuurder en hul behoorlik gemagtigde agente or werknemers toelaat om xx xxxx van tyd tot tyd te betree om die xxxx xx inspekteer en sodanige stappe te doen as wat redelikerwys noodsaaklik is om enige sodanige plae uit te wis. Die koste van die inspeksie, die uitwissing van sodanige plae as wat binne die xxxx gevind word en die vervanging van enige hout of ander material wat xxxx vorm van sodanige xxxx en xxxx sodanige plae beskadig is, word deur die eienaar van die betrokke eenheid xxxxx.
12. Stilte
12.1 Alle eienaars en huurders is verantwoordelik om hul gaste en besoekers te beheer. Geen onnodige steurnis of die gebruik van bv. toeters is toelaatbaar nie.
12.2
aksies/gedrag op die gemeenskaplike eiendom (bv. paaie) in.
12.3 Geen harde musiek, of lawaai na 22:00 (10nm) vanaf Sondae tot Donderdae en 24:00 (middernag) op Vrydae en Saterdae nie.
12.4 Geen harde musiek op Sondae vanaf 06:00 tot 22:00
12.5 Geen klappers en voorwerke mag op of vanaf Mount Grace se terrein geskiet word nie.
12.6 Buitensporige geraas met voertuie, motorfietse, speelgoed, enige meganiese apparaat of elektriese gereedskap word nie toegelaat nie.
13. Tuine
13.1 Geen xxxxxx, xxxxxx of bome mag in die gemeenskaplike tuin aangebring of verwyder word alvorens die opsigter in die xxxx geken is nie.
13.2 Storting van tuinafval is verbode in en om die gemeenskaplike eiendom. Genoemde afval moet in houers geplaas word xxxx verlang deur die stadsraad vir verwydering tesame met huishoudlike verwydering.
13.3 Struike of xxxxxx, xxxxx met dorings, moet opgesny word en in geskikte houers geplaas word alvorens dit in vullissakke geplaas word.
14. Stokperdtjies
Geen stokperdjies of enige ander aktiwiteite mag op die gemeenskaplike eiendom
15. Kinders
15.1 Geen balspeletjies op Mount Grace gemeenskaplike eiendom word toegelaat nie (bv. op paaie)
15.2 Geen gebruik van ander meganismes wat voorwerpe skiet, bv ketties of speelgewere wat xxxx of koeëls van enige aard skiet, word op die terrain toegelaat nie.
15.3 Inwoners moet hulle kinders, asook kinders van hul besoekers, dienooreenkomstig beheer, sodat daar geen skade aangerig kan word of hulle nis vir ander inwoners veroorsaak nie. In besonder mag
kinders nie met xxxxxx, versierings of naamplate speel of daaraan peuter nie.
16. Huishulpe en ander bediendes
16.1 Inwoners moet verseker dat hul huishulpe/bediendes geen geraas op die gemeenskaplike eiendom of enige xxxx daarvan veroorsaak nie.
16.2 Huishulpe moet versoek word om die kompleks se geriewe, waar hulle dit mag gebruik, skoon en netjies xx xxx.
16.3 Stort en wasgeriewe is uitsluitlik vir die gebruik van arbeiders aangestel deur die Beheerliggaam.
16.4 Geen huishulp, tuinier or xxxxx xxxx van arbeid mag op die perseel, hetsy in
16.5
identiteitsdokument aan die Trustees verskaf.
17. Besoekers
moet verseker dat alle reëls in terme van die Wet op Deeltitels en hierdie ander reëls nagekom word.
18. Besigheidsaktiwiteite
18.1 Geen bes steurnis vir ander bewoners veroorsaak, mag op die gemeenskaplike eiendom
18.2 Geen vendusies, veilings of rommelverkopings mag op die gemeenskaplike ei
18.3 Geen advertensies of publisiteitsmateriaal mag op die gemeenskaplike eiendom versprei of vertoon word nie.
19. Diere, reptiele en voëls
19.1 toestemmiing
eiendom aanhou nie, en sodanige toestemming word nie sonder goeie rede weerhou nie.
19.2 Wanneer Trustees sodanige toestemming xxxxxxx, mag enige redelike voorwaardes gestel word.
19.3 Die Trustees kan sodanige toestemming terugtrek indien enige voorwaardes, opgelê kragtens subreël (2) verbreek word.
19.4
word, wanneer hulle op die gemeenskaplike eiendom of enige xxxx van die kompleks rondbeweeg.
19.5 Honde/katte wat aldus toegelaat word, mag nie enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom of enige gegdeelte van die kompleks bevuil of
beskadig nie. Ontlasting moet dadelik deur eienaar vanaf gemeenskaplike eiendom verwyder word.
19.6
wees nie.
19.7 Spasies waar diere aangehou word moet ten alle tye skoongehou word sodat vlieë nie aangelok en reuke ander inwoners verontrief nie.
19.8
19.9 Honde moet verkieslik van die xxxxxxx hondespesies wees.
19.10 Blaffende en kermende honde, veral as die eienaars nie tuis is nie, is rusversteurend en xxxx xxx teen sulke eienaars opgetree word.
19.11 Katte en honde moet gesteriliseer wees.
19.12
eenheidnommer en kontaknommer daarop.
19.13 Eienaars van troeteldiere moet altyd xxxx dat hulle die reëls van die Diereskermingsvereniging gehoorsaam, en sou dit voorkom of hulle hulself
die betrokke xxxx onverhinderd en op risiko van die eienaar/bewoner binne te gaan, hetsy met of sonder die teenwoordigheid van die owerheidsverteenwoordigers om die nodige aksie te neem.
19.14 Alternatiewelik xxx verontagsaming van bogenoemde reels i.v.m. troeteldiere tot gevolg hê dat die toestemming wat xxxxxxx is vir die aanhou van
ontvang om die xxxx van die perseel te verwyder. Indien dit nie gedoen word nie, sal die nodige regstappe geneem word op die eienaar van die xxxx(e) xx xxxxx.
20. Persone per eenheid
Die getal inwoners in enige eenheid xxx beperk word, xxxx xxxx die Trustees in hul absolute diskresie vasgestel word.
21. Heffing
Maandelikse heffings en/of ander geld verskuldig aan Mount Grace Deeltitelskema word beheer xxxx vervat in die Wet op Deeltitelskemas, en xxx xxx xxx tot tyd aangepas word. Dit is xxxxxx betaalbaar voor of op die eerste werksdag van elke
uitstel deur die Trustees xxxxxxx is. Hierdie vergunning xxx eenmalig wees sodat daar
-betalers geneem word.
22. Klagtes, versoeke en opmerkings
verlang te voorsien, moet alle bewoners/besoekers ten alle tye redelik optree en ander
wooneenheid, en redelikerwyse in sy/haar leefruimte direk daarom heen. Dit moet ten alle tye gerespekteer egter nie kleinlik en onnodig foutsoekerig op te tree nie. Bedagsaamheid by die gebruik van die gemeenskaplike eiendom bv paaie, ens word versoek. Xxxxxxxx en klagtes moet asseblief skriftelik by enige Trusteelid ingedien word.
23. Reëls ten opsigte van uitsluitlike gebruiksregte
23.1 Eienaars van eenhede verkry die uitsluitlike gebruiksregte van die uitsluitlike gebruiksareas xxxx aangedui op die sketsplan (bylae 1), teenoor die eenheidnommer xxxx aangedui in die skedule (bylae 2).
23.2
in artikel 27(6).
23.3 Die uitsluitlike gebruiksregte wat hierin toegeken word, xxx vir geen xxxxx xxxx gebruik word as wat in die sketsplan in die skedule (bylae 2) aangedui word
23.4 (a) Xxxx xxxxxxx is aanspreeklik vir alle uitgawes ten opsigte van die instandhouding en onderhoud van bestaande en toekomstige verbeterings ten aansien van die gedeeltes waarvan hy reeds uitsluitlike gebruiksregte hou in terme van hierdie reëls verkry.
(b) Elke eienaar is aanspreeklik na sewe dae vooraf skriftelike kennisgewing per geregistreerde pos aan sy adres versuim om die verbeterings aan sy
van herstel xx xxx en te herstel, is die Regspersoon geregtig om toe xx xxxx tot die herstel en instandhouding van sodanige verbeterings aan die gebruiksgebied en om die kostes daaraan verbonde van die eienaar xx xxxxxxx xxxx dit teen sy maandelikse heffingsrekening te debiteer.
23.5
Trustees, die grensmure van sy uitsluitlike gebruiksgebied xxxxxxxx xxxx dit te verleng, xx xxxxxxx, te verwyder or toe xx xxxx nie.
23.6
Trustees, iets oprig of doen of toelaat dat op sy uitsluitlike gebruiksgebied iets gedoen word wat die estetiese aansig van die gebou skaad or aanstootlik mag wees nie.
23.7
huurder of okkupeerder voorsien word, deur dit as bylae tot enige koopooreenkoms of huurooreenkoms of ander ooreenkoms vir okkupasie te voeg.
23.8 Ingeval van enige konflik tussen die bepalings van hierdie reëls en die bepalings van die Wet en Bestuursreëls daarsonder uitgevaardig, xxx hierdie reëls daaraan ondergeskik wees en doen dit nie afbreek aan die algemene bepalings van die Wet en die Bestuursreëlsdaaronder uitgevaardig nie.
23.9 preeklik vir
die betaling van die bydraes xxxx wat van tyd tot tyd deur die Trustees bepaal word ingevolge artikel 37(1)(c) van die Deeltitelskema Bestuurswet.
24. Oplegging van boetes vir oortreding van hierdie reëls.
24.1 Die Trustees kan 'n boete aan die eienaar oplê vir oortreding van enige van hierdie reëls nadat die eienaar behoorlik xxxxxx xxxxx is van sodanige oortreding.
24.2 Sodanige kennisgewing xxx skriftelik en by die betrokke eenheid afgelewer word. 'n Afskrif xxx aan die e-posadres van die eienaar gestuur word.
24.3. Die kwantum van sulke boetes xxx xxxx die Trustees bepaal word xxxx uiteengesit in paragraaf 25.
25. KENNISGEWINGS, BOETE, STRAFLê EN ARBITRASIE
25.1 Oortreding van enige van die reëls hierin kan daartoe lei dat 'n boete wat nie meer of gelyk is aan een maand se heffing opgelê word nie. Die volgende is van toepassing op gevalle van oortreding:
25.2 'n Skriftelike kennisgewing aan die eienaar en inwoner wat die beweerde oortreding van 'n reël(s) aandui en die eienaar / inwoner in xxxxxx xxxx dat die genoemde oortreding(s) binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van die kennisgewing reggestel moet word.
25.3 Indien die oortreding nie binne 30 (dertig) dae na die skriftelike kennisgewing reggestel is nie, word 'n boete gelykstaande aan die helfte van een maand se heffing met onmiddellike ingang opgelê.
25.4 As die oortreding nie binne 30 (dertig) dae na die vorige boete reggestel is nie, of die oortreding nie binne 30 (dertig) dae na die skriftelike kennisgewing reggestel is xxx xxx 'n boete wat nie meer of gelyk is aan 'n maandheffing nie, met onmiddellike ingang opgelê word.
25.5 Die eienaar / inwoner kan binne 14 (veertien) dae na kennisgewing / boete teen die beweerde oortreding en / of boete xxxxx aanteken by die Trustees of enige ander liggaam wat deur die Trustees hiervoor aangestel is.
26. REGSKOSTE
'n Eienaar is verantwoordelik vir en betaal van alle regskoste, insluitend die koste tussen advokaat en kliënt op 'n prokureur en eie kliënt invorderingskaal, uitgawes en heffings aangegaan deur die Regspersoon vir die verhaling van agterstallige heffings, of enige ander agterstallige bedrae wat deur die eienaar aan die Regspersoon verskuldig is, of ter nakoming van hierdie reëls, die gedragsreëls of die Wet.
27. GEMEENSKAPLIKE EIENDOM
27.1 Die gebruik van enige alkoholiese en / of dwelmverwante stowwe op die gemeenskaplike eiendom is NIE toegelaat nie.
27.2 Die gebruik van vuurwerke binne Mount Grace word NIE toegelaat nie.
27.3 Die gebruik en produksie van dagga / dagga of enige dwelms binne Mount Grace is verbode.