Die beskermingsplan voorsien
Die beskermingsplan voorsien
Dekking vir jou of jouself en een xxxx.
Wagperiode
• Dood weens ‘n ongeluk: Geen wagperiode nie.
• Direkte familie: In die geval van dood, om ander redes as ‘n ongeluk, is daar ‘n wagperiode van 3 maande vanaf die aanvangsdatum van die polis vir die betaling van voordele.
• Indien die versekerde bedrag verhoog word, is daar ‘n nuwe wagperiode vir die verhoogde gedeelte van die versekerde bedrag.
• Daar is ‘n wagperiode van 12 maande vir selfmoord.
• Maksimum toelatingsouderdom vir die hooflid en xxxx is 80 jaar.
• Dekking is vir die versekerde lewe se hele xxxx - xxxxxx premies betaal word, is daar dekking.
Betaling xxx xxxx
Geld xxx onmiddelik beskikbaar wees indien ‘n begunstigde genomineer is. Indien die geld nie aan ‘n begunstigde betaal kan word nie, sal dit aan jou boedel betaalbaar wees.
Ons moet ‘n voltooide eisevorm ontvang, vekrygbaar vanaf enige van ons kantore, binne 6 maande van die versekerde lewe se dood.
Die persoon wie eis moet, op xxx xxxxx, die eis bewys, wys dat daar geen uitsluitsels van toepassing is nie, en moet aan ons alle inligting en dokumentasie xxx xx die eis te oorweeg.
• Die eisevorm - voltooi en onderteken
• Gesertifiseerde afskrif van die geldige ID-dokument van die persoon wat eis
• Gesertifiseerde afskrif van die oorspronklike doodsertifikaat van die versekerde lewe, met 'n “oorlede” of soortgelyke kennisgewing gestempel op dit
• Afskrif van die kennisgewing/registrasie-xxx-xxxx vorm (DHA1663)
• Afskrif van 'n geldige bankstaat, nie ouer as 3 maande, wat die rekening-houer en die rekeningnommer van die persoon wat eis wys
• Verslag vanaf die polisie indien die oorledene dood is aan onnatuurlike oorsake - byvoorbeeld, 'n motor- voertuig ongeluk
• Ander dokumentasie wat ons mag vereis.
Onderskryf deur
Assupol Lewens Beperk ‘n Gemagtigde finansiële dienste verskaffer Reg nr 2010/025083/06
Kontrak bepalings geld xxx.xxxxxxx.xx.xx
Summit Place Office Park, Xxxxx 0, Xxxxxxxxxxxx xxxxxx 000, Xxxxxx, Xxxxxxxx, 0000
Lid van die Spaar en Belegging SA Vereniging
Beskermingsplan
Verseker jou Pretorium Trust rekening vir so min as R1.51 per maand
Begrafnisdekking opsies beskikbaar
Maandelikse premie vir jou en jou xxxx onderskeidelik
R1 000
R1.51
Plan A
18 - 65 jaar
Maandelikse premie
Xxxxxxxx xxx xxxxxxx en xxxx
R5 000
R7.52
Plan B
R10 000
R15.07
Plan C
Voorbeeld:
∙ Dekking van R5 000 vir ‘n Pretorium Trustlid, ouderdom 67 jaar (R44.28) en xxxx ouderdom 56 jaar (R7.52)
R1 000
R8.86
Plan A
66 - 80 jaar
Maandelikse premie
Xxxxxxxx xxx xxxxxxx en xxxx
R5 000
R44.28
Plan B
R10 000
R88.55
Plan C
∙ Die totale maandelikse premie xxx dus R51.80 beloop en vir hierdie premie xxx die lid en xxxx elk R5 000 dekking geniet.
∙ Kostes ingesluit in u premie:
Kommissie van10%
∙ Die xxxx mag slegs vir dekking aansoek doen as die hooflid aansoek doen.
Die gekose dekkingsbedrag xxx in jou Pretorium Trust rekening betaal word.
Het u geweet dat ons xxxx xxxxx 24 uur of vroeër uitbetaal word?