Uitkeerplan Sample Contracts

Uitkeerplan Planbeskrywing
Uitkeerplan • February 17th, 2023

Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).