Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger. Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Appears in 5 contracts
Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger. Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word, maar slegs vanaf die opsiedatum. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Appears in 2 contracts
Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger. Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre opsionele diens wat die planhouer mag versoek, en word voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is 'n gespesialiseerde diens wat addisioneel is, en nie xxxx is van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die hierdie beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie dit deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking ter waarde van die maandelikse fooi van die fondswaarde afgetrek. Omdat Die bedrag van die fondsgebaseerde fooi op is aan die fondswaarde gebaseer wordgekoppel en xxx dus daarmee xxxx xxxxxx, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeldbyvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Appears in 1 contract
Samples: www.sanlam.co.za
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger. Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word, maar slegs vanaf die opsiedatum. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die belegginghersieningsfooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooibelegginghersieningsfooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Appears in 1 contract
Samples: www.sanlam.co.za
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger. Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word, maar slegs vanaf die opsiedatum. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Appears in 1 contract
Samples: www.sanlam.co.za
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger. Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Appears in 1 contract