Common use of Betaling vir die beleggingswaarborg Clause in Contracts

Betaling vir die beleggingswaarborg. n Jaarlikse betaling vir die beleggingswaarborg word aan Sanlam Lewens gemaak, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie betaling word as 'n persentasie van die fondswaarde bereken. Die jaarlikse betaling word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. 'n Bedrag gelyk aan die betaling word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.

Appears in 5 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za