Dialoogverhoudinge Voorbeeld Klousules
Dialoogverhoudinge. (vergelyk 4.7.3 hieronder)
4.3.3.1 Die NG Kerk streef daarna ▇▇ ▇▇▇▇ die Algemene Sinode se gevolmagtigde wat die ekumeniese verhoudinge hanteer, in gereelde dialoog te tree met ’n wye verskeidenheid kerke wat nie noodwendig dieselfde belydenisgrondslag of standpunte het nie ten einde ingelig te word oor hulle kerklike lewe, verhoudinge en standpunte.
4.3.3.2 Algemene Sinode se gevolmagtigde wat die ekumeniese verhoudinge hanteer, identifiseer die kerke en voer die gesprekke op ’n gereelde basis met verantwoording aan die Algemene Sinode.
4.3.3.3 Benewens dat die dialoog kan lei tot gedeeltelike of volle kerklike verhoudinge, kan die gesprekke ook op ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ die moontlikhede van samewerking, gesamentlike optredes en kommunikasie oor sake van gemeenskaplike kommer oorweeg en ▇▇▇▇ nodig verder voer.
