Elektroniese toerusting gebruik vir presisie boerdery (Trekkers en stropers alleen) Voorbeeld Klousules

Elektroniese toerusting gebruik vir presisie boerdery (Trekkers en stropers alleen). (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie xxx die maatskappy die versekerde skadeloos stel vir verlies van of skade aan elektroniese toerusting gebruik vir presisie boerdery, geinstalleer in of op stropers en trekkers gespesifiseer in die bylae Met dien verstande dat: (a) die voertuig omvattend verseker is in terme hierdie afdeling (b) sodanige toerusting spesifiek gespesifiseer moet word in die bylae teenoor elke omvattend versekerde item (c) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beperk word tot hoogstens die bedrag vermeld in die bylae (d) die versekerde verantwoordelik xxx xxxx vir die eerste R2 000 (tweeduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx. Uitsondering (a) onder uitsonderings op onderafdeling A - Eie skade is gekanselleer en word deur die volgende vervang: (a) Gevolglike verlies weens enige oorsaak hoegenaamd, waardevermindering hetsy dit ontstaan weens herstelwerk na ‘n omskrewe gebeurtenis of andersins, meganiese onklaarraking, slytasie, weiering of brekasie.