NOODGEVALLE Voorbeeld Klousules

NOODGEVALLE. Die Kleuterskool se bestuur behou die reg voor om in geval van nood, die Kleuterskool se eie geneesheer in te roep, of enige ander geneesheer wat beskikbaar mag wees ten tye van nood, of indien die kleuter se gewone geneesheer xxxx aangedui in Xxxx 1 van hierdie kontrak nie beskikbaar mag wees nie. Die ouer sal in sodanige geval die Kleuterskool se optrede bevestig en onderneem om die Kleuterskool xx xxxxx in hierdie verband onmiddellik te betaal. Die ouer erken hiermee dat die ouer verplig xxx xxxx om onmiddellik by die Kleuterskool te verneem na die noodgeval, vir xxxxx xxxxxx sodanige ouer verantwoordelik is en dit binne 48 (AGT EN VEERTIG) uur daarna te betaal. 4.