Vakmangereedskap (“tools of the trade”) Voorbeeld Klousules

Vakmangereedskap (“tools of the trade”). Aangesien geen ander toelaes enige belastingverligting inhou nie, is dit belasting voordelig vir die werknemer om, in onderhandeling met die werkgewer, die nodige vakmangereedskap wat hy of sy nodig het vir die uitvoering van sy/haar taak in die gemeente, deur die werkgewer te laat voorsien. Dit kan items xxxx ’n selfoon, rekenaar en selfs vakkundige xxxxx en teologiese tydskrifte wees. Geen belasting is betaalbaar op vakmangereedskap wat uitsluitlik vir ampsdoeleindes gebruik word nie. Vakmangereedskap xxx die eiendom van die gemeente. Vakmangereedskap kan wel aan die einde van die bruikbare lewe daarvan aan die werknemer verkoop word teen reswaarde. Die ondersteuning van ’n belastingkundige is uiters belangrik om die proses korrek te ondersoek, te implementeer en te administreer. Skakel xxxxx met die sinodale kantoor (Xxxxx Xxxxx / Xxxxxx Xxxxxxx) vir meer agtergrond oor “vakmangereedskap”. 8.