Common use of Vermindering of staking van die herhalende betaling Clause in Contracts

Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan beëindig word. As daar geen beëindigingswaarde beskikbaar is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.

Appears in 4 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za