Verwysing na Voorbeeld Klousules

Verwysing na. 2.2.1 een geslag sluit al die geslagte in; 2.2.2 die enkelvoud van ’n woord sluit die meervoud in; 2.2.3 die meervoud van ’n woord sluit die enkelvoud in; en 2.2.4 ’n wet of regulasie beteken daardie wet of regulasie op die dag waarop U hierdie Ooreenkoms onderteken. 2.3 Indien die bepalings en voorwaardes van die Voorooreenkomsverklaring en Kwotasie en hierdie bepalings en voorwaardes verskil, geld die bepalings en voorwaardes van die Voorooreenkomsverklaring en Kwotasie. 3