OOREENKOMS
OOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANG TUSSEN:
KAREEBERG MUNISIPALITEIT
(Hierin verteenwoordig deur die Burgemeester en Munisipale Bestuurder Hiema genoem die Munisipaliteit)
en
XXXXXX xx SEME DISTRIKSMUNISIPALITEIT
(Hierin verteenwoordiq deur die Uitvoerende Burgemeester en Munisipale Bestuurder
(Hiema genoem die Oistriksmunisipaliteit)
Aangesien die Munisipaliteit die Distriksmunisipaliteit versoek het om Interne Oudit Funksies te behartig en aangesien die Distriksmunisipaliteit bereid is om amptenare aan die Munisipaliteit toe xx xxxx om sodanige funksies uit te voer.
DERHALWE KOM DIE PARTYE AS VOLG OOREEN:
1.
Die Distriksmunisipaliteit xxx behoorlik bekwame persone tot die Munisipaliteit se beskikking stel om die Munisipaliteit behulpsaam xx xxxx met die funksies xxxx hieronder uiteengesit.
2.
Die Distriksmunisipaliteit xxx xxx aanspreeklik wees vir enige verlies wat die Munisipaliteit mag lei uit hoofde van die dienste gelewer nie. Die instelling van interne beheer en kontrole maatreels xxx die verantwoordelikheid van die Munisipale Bestuurder.
3.
Die persone deur die Distriksmunisipaliteit aangestel xxx die Interne Oudit funksie by die Munisipaliteit doen en daardie oudit bevindinge xxx ten minste eenkeer per kwartaal gerapporteer word aan die Munisipaliteit.
4.
As vergoeding xxx die Munisipaliteit aan die Distriksmunisipaliteit 'n bed rag per jaar betaal. Die bedrag vir 2006/07 is R 80 000.00 (Sluit B1W uit). Eskalasie van vergoeding vir die volgende vier jaar xxx gekoppel wees aan die inflasie xxxxx.
5.
Sou die Distriksmunisipaliteit die Munisipaliteit in xxxxxx xxxx dat hul probleme het met die opleiding van enige personeel en die Munisipaliteit versuim om die nodige stappe te neem om die aangeleentheid reg te xxxx xxx die Distriksmunisipaliteit en Munisipaliteit geregtig wees om die ooreenkoms met een maand kennisgewing te kanselleer.
6.
Hierdie ooreenkoms xxx 'n aanvang neem op 1 Xxxxx 2006 en duur tot 30 Junie 2011 met dien verstande dat die Distriksmunisipaliteit en Munisipaliteit vir hulself die reg voorbehou om die ooreenkoms met drie maande skriftelik kennisgewing op te se sou dit vir xxx xxxxx personeel of ander faktore onmoontlik word om voort te gaan om die diens xx xxxxx.
7.
7.1 Interne Xxxxx xxxx voorgeskryf per VVetgewing vir die Munisipaliteit te doen.
7.2 Kwartaaliks aan die Munisipaliteit verslag te doen oor bevinding van die afgelope drie maande (kwartaal) xx xxxxx.
7.3 Raadsvergaderings op versoek by xx xxxx om bevindinge toe te lig en moontlike oplossings xx xxxx.
8.
Hierdie ooreenkoms bevat die gehele ooreenkoms tussen die partye en geen wysings behalwe In skriftelike wysing xxx xxx xxxx xxxx nie.
Hierdie ooreenkoms vervang alle vorige ooreenkomste met die Munisipaliteit.
GETEKEN TE ---=:I:k Cb_K OP HEDE DIE I 'J
DAG VAN QW2l6IU'2>
AS GETUIES:
2.~·
2006.
MUNI STUURDER XXXXXX xx SEME DISTRIKSMUNISIPALITEIT
GETEKEN TE C O-(~ cJVCI'""\
DAG VAN .::Lu.l~Q·
OP HEDE DIE :L le
2006
AS GETUIES:
j------~ (j)s~ ~~.
-1./
2.
BURGEMEESTÊR
dl:--SJ~