Besigheidshulp.
Besigheidshulp.
Bepalings en voorwaardes.
Virseker Besigheidshulp
Bepalings en voorwaardes
Ons het ’n trotse geskiedenis van toewyding en passie wat ons bystand tot die groei xxx xxxxx tot mediumgrootte besighede regoor Suid-Afrika betref. Ons unieke produkte stel ons in staat om hierdie besighede te help om selfs verder te kan groei.
Ons dienste is gemik op die verskaffing van bystand en ondersteuning ten opsigte van die belangrikste besigheidsgebiede, naamlik: Tegnologie, Besigheidsbestuur, Finansies, Bemarking en Verkope.
Sommige kleinsake besigheidseienaars sukkel om die nodige professionele advies en mentorskap te kry wat hulle benodig - weens óf ’n tekort aan tyd of beperkte begrotings, óf eenvoudig omdat hulle nie weet waar xx xxxxx advies te kry nie.
Danksy Virseker Besigheidshulp het u nou toegang tot telefoniese bystand van professionele adviseurs, mentors en deskundiges. Opgeleide agente xxx gereed staan om u met u besigheidsbehoeftes te help.
Algemene Bepalings en Voorwaardes 2
Besigheid Xxxxxxx Diens 2
Finansiële Advies Diens 2
Invorderingsassistent 4
Digitale Teenwoordigheid 5
Nood Mediese Bystand 6
Kantoorbystand 6
Ry Veilig en Ry Gemaklik 9
IT-Bystand Diens 9
Tenderbystand 10
Padbystand 10
Algemene Bepalings en Voorwaardes
Hierdie produkte en dienste word eksklusief aan ons Besigheidsversekeringspolishouers gebied.
Daar is geen koste verbonde aan die inligting, kwotasies of advies wat u besigheid ontvang wanneer die toegewyde hulplyn xxxxx word nie.
Xxxxx xxxx spesifiek anders vermeld word, xxx xxxx ’n algehele beperking van drie insidente, of indien so vermeld, ’n beperkingsbedrag per diens, per polis, per jaar wees.
Sou u van eksterne dienste of produkte gebruik moet maak, wat deur die bystandsdiens gereël is, xxx betaling van die dienste of produkte vir u eie rekening wees.
Waar ’n spesifieke insident nie as ’n noodgeval wat dadelike aandag verlang, gesien word nie, sal ons ’n verwysing vir enige spesifieke diensverskaffer verskaf en alle xxxxxx xxx vir u eie rekening wees. Alle dienste xxx instandhouding van enige aard uitsluit.
Ons rig geen vertoë en bied geen waarborge van enige aard - hetsy uitdruklik of geimpliseer – ten opsigte van die paslikheid van produkte en dienste nie. Ons xxx xxx aanspreeklik gehou word vir enige direkte, indirekte, toevallige of gevolglike skade wat voortspruit
uit die gebruik van ons produkte en/of dienste nie.
Besigheid Xxxxxxx Diens
24/7, 365
Die meeste xxxxx sake-eienaars het net daardie ekstra hand nodig om goedere, dienste en toerusting aan te koop. Xxx is daar ook nog die moeite van afsprake bespreek, en reisplanne en verblyf reël.
U Besigheid Xxxxxxx Diens is 24/7 beskikbaar om u uit te help met die aankoop van goedere, dienste en toerusting, afsprake bespreek, reisplanne maak en verblyf en ander telefoniese persoonlike bystandsdienste xxxx. Weens die volumes wat ons hanteer kan ons sekere goedere en dienste teen mededingende pryse aanskaf. Hierdie afslag word direk na u, ons kliënt, oorgedra.
Finansiële Advies Diens
Maandag – Vrydag, 8:00 – 17:00
Met hierdie diens kan u, as die besigheidseienaar, telefoniese finansiële advies wat deskundig en professioneel is, ten opsigte van 'n wye verskeidenheid van persoonlike finansiële onderwerpe ontvang. Hulle bied ook omvattende ondersteuningsoplossings wat onder andere, begrotings, finansiële beplanning, beleggings en skuldberedding, dek.
Kredietverslag
Hoekom het u ’n kredietverslag nodig?
’n Finansiële adviseur se vertolking van u persoonlike kredietverslag xxx met die doeltreffende bestuur van u finansiële gesondheid en krediet lewenstyl help. Gebaseer op die omstandighede in u verslag xxx die adviseur u akkurate xxxxxxx xxx xxx oor ’n skuldkonsolidasieproses.
Wat in u kredietverslag ingesluit is:
Ons xxx u, as die besigheidseienaar, van ’n eenmalige persoonlike kredietverslag voorsien om u te help om u finansiële status, krediet geskiedenis en krediet telling, beter te verstaan.
U kredietverslag sluit die volgende in:
• ’n Persoonlike, gespesifiseerde opsomming
• Moontlike bedrogaanwysers
• Krediet gesondheidstelling
• Skuldopsomming
• Betalingsprofiel: Status van Kredietrekening/e
• Betalingsprofiel: Nasionale leningsregistrasie
• Openbare domein rekords
• Betalingskennisgewing
• Verbruikersinligting
• Eiendomsbelange
• Hoofskakels
Die diens is beperk tot telefoniese konsultasies onderhewig aan die beperkings xxxx uiteengesit is onder die Bepalings en Voorwaardes afdeling. Die kostes van verwysings xxx xxx ingesluit word nie en xxx afsonderlik deur die relevante kenner aan u gefaktureer word.
Finansiële Advies
Besigheidshulp se telefoniese, finansiële adviseurs verskaf advies op talle finansiële onderwerpe wat ′n impak op xxxxx besighede het. Hierdie onderwerpe sluit in, maar is nie berperk tot die volgende nie:
Trust
Telefoniese adviseurs kan u van, al die inligting wat u nodig het om te weet, voorsien, betreffende trusts, insluitende:
• Tipes trusts.
• Die voordeel van ’n trust.
• Wie ’n trust behoort te hê.
Ons help met maklike verwysings na kundige adviseurs, wie u kan bystaan om die nodige stappe te neem om ’n trust op te stel.
Testamente
Meeste mense verstaan hoe belangrikdit is om ’n testament op te stel, maar is nie seker hoe om dit te doen nie. Ons testament-adviseurs xxx inligting verskaf oor:
• Die belangrike dinge om te oorweeg wanneer u ’n testament opstel.
• Wat gebeur indien u sonder ’n testament sterf en hoe u xxxxx verdeel gaan word.
• Wie u boedel kan afhandel en die kostes verbonde aan die afhandeling van u boedel.
• Instruksies om te volg wanneer ’n testament geteken word.
Skuldberading
Ons kan inligting en advies ten opsigte van ’n wye verskeidenheid skuldverwante kwessies gee, insluitende:
• Wanbetaling en nadelige lyste op u kredietverslag
• Stadige betalings
• Verstrekvonnis
• Skuldbeslagorder
• Administrasiebevel
• Sekwestrasie
Basiese Finansiële Beplanning
Ons kan inligting en advies op ’n wye verskeidenheid skuldverwante kwessies gee, insluitende:
• Beleggings vir spesifieke doelwitte
• Beleggings vir aftrede
• Beleggings vir inkomste
• Risikobeplanning
• Lewensdekking, Ongeskiktheidsdekking en Gevreesde siekte-dekking
Finansiële Berading
Hierdie is ’n telefoniese inbelsentrum wat u, as die sake-eienaar, en u direkte familie met die xxxxxxxx xxx help:
• Finansiële geletterdheidsvaardighede
• Skepping van ’n finansiële begroting
• Bestuur van begrotings
• Inkomste versus uitgawes inligting
• Finansiële behoefte analise om die vlak van skuld te bereken.
Formele Skuldhersiening
Hierdie is ’n telefoniese inbelsentrum wat vir u, as die sake-eienaar en u onmiddellike familielede, xxx help met:
• Die Formele Skuldhersieningsproses
• Kontak met u krediteure om hulle in te lig dat u onder formele skuldhersiening is
• Registrasie onder die Nasionale Kredietreguleerder
• Herskikking van terme met die betrokke krediteure
• Goedkeuring in die hof van die nuwe terme wat met die krediteure gemaak is.
(die xxxxxx xxx in u herbetalingsplan met die krediteure ingebou word, dus is daar geen verdere impak op u persoonlike kontantvloei nie).
Finansiële Advies - Bepalings en Voorwaardes
Tegemoedkomende en professionele finansiële adviseurs is beskikbaar om u, as die besigheidseienaar, telefonies by te staan, waneer ookal u hulp nodig het. Die adviseurs bied u drie oproepe per xxxx aan.
Byvoorbeeld: indien u ’n adviseur aangaande u testament bel, kan u voordeel trek uit hul toegewyde ondersteuning gedurende drie telefoniese konsultasies. Indien u xxx wil uitvind oor persoonlike inkomste, kan u ook drie konsultasies hiervoor geniet.
Daarbenewens kan u ook verdere toegang tot die finansiële adviseur se rykdom van finansiële kennis bekom met gratis e-pos korrespondensie tussen die drie oproepe, per xxxx. Alle adviseurs is professioneel opgelei en het die vereiste kundigheid om u met goeie en onbevooroordeelde xxxxxxx van ’n buitengewoon hoë standaard, te voorsien.
Invorderingsassistent
Maandag – Vrydag, 8:00 – 17:00
Meeste Xxxxx, Medium en Mikro-ondernemings (SMME) lei verliese as gevolg van onbetaalde fakture. Ons Invorderingsassistent voordeel bied u ’n groep adviseurs, gerugsteun deur ’n regspan. Xxxxx xxx alle redelike stappe neem om u by te staan met onbetaalde fakture, sodat u besigheid nie finansieël geraak word nie, dit gun u die tyd om op u kernbesigheid te fokus.
Voordele
U het die voordeel om u uitstaande rekeninge te laat bestuur deur geregistreerde skuldinvorderaars wat ondervinding in kommersiële skuldinvorderings en verbruiker skuldinvorderings het. Geen risiko van enige handelsmerk skade.
Omvang van dienste:
• Die invorderingsdiens xxx in die 30 dae na plasing onderneem word, maar kan nie gewaarborg word nie.
• Ons gebruik ’n veelvuldige versameling van dienste wat bestaan uit:
• skoonmaak van data;
• opsporing;
• invorderingsoproepe;
• taktiese SMS pogings om betalings/kontakte te verbeter;
• E-pos pogings om betalings/kontakte te verbeter, risiko segmentasie; en
• verskeie betaalopsies insluitend DebiCheck, Pay@, Direkte Depositos, EGO, Master pass en Snapscan opsies.
• Administrasie van maandelikse betalingsreëlings todat die rekeningsbalans ten volle terugbetaal is.
• Ons doelwit is om vehalings van alle debieteure xx xxxxxxx, ongeag van grootte, terwyl ons sensitief xxx teenoor u openbare voorkoms.
• Om uitmuntende kliëntediens in kommersiële skuldinvordering en verbruiker skuldinvordering xx xxxxx.
• Indien benodig, xxx ons sagte tot medium inbelsentrum invorderings doen.
• Op u versoek kan u rekeninge na ’n regsfirma xxxxxx word vir verdere regsaksie. Die koste hiervan xxx vir u eie rekening wees.
• Alle gelde wat ingesamel is xxx na u bankrekening gekrediteer word, aan die einde van elke maand.
Besigheidshulp Invorderingsassistent - Bepalings en Voorwaardes:
1. Alle invorderingsdienste is tot een voorval per jaar beperk.
2. Rekeninge moet binne 90 dae na die faktuur na ons xxxxxx word.
3. Ons xxx xxxxx maak dat die dienste in ’n behoorlike en doeltreffende xxxxxx gedoen word, maar sonder enige waarborg van sukses.
4. Ons xxx verseker dat ons alle vlakke xxx xxxx, vaardigheid en ywer handhaaf, om ons in staat te stel om ons verpligtinge ingevolge hierdie kontrak na te kom.
5. Ons ondersteun en bevorder u belange en reputasie en xxx niks doen om dit te benadeel of as dit nie in xxx met u xxxxxxx is nie.
6. Ons xxx die dienste met alle nodige spoed verrig, maar die wyse en tydsberekening van ons werksprestasie van die dienste is volgens die diskresie van Sigma en onderhewig aan nakoming van die bepalings van hierdie kontrak.
Digitale Teenwoordigheid
Maandag – Vrydag, 8:00 – 17:00
In vandag se mededingende aanlyn omgewing moet u digitale teenwoordigheid gestruktureer word om aan elke eindgebruiker se vereistes te voldoen – of dit nou die keuse van ’n mobiele foon, interessante webwerf inhoud, subskripsie opsies of aanlyn aankope is. Hierdie kenmerke moet geÏntegreer word met sosiale media platvorms en kommunikasie gedrewe sisteme, om voortdurend webwerfverkeer te bestuur en terugkeerkommunikasie te stimuleer.
Terselfdertyd kyk webwerf-eienaars toenemend na die optimalisering en toepassing van gebruikersdata en webwerf-analise om beter aanlyn-kommunikasie- en bemarkingsbesluite te neem oor alle mediaplatforms, wat noodsaaklik is om hul besigheid vorentoe te bestuur.
Besigheidshulp se diensverskaffers spesialiseer in die ontwikkeling van volledige aanlynoplossings wat dien as optimale digitale markte met herhaalbare uitslae. Daarbenewens kan hulle u ook bystaan met enige handelsmerk of ontwerp vereistes xxxx ’n logo en e-pos handtekening ontwerp, promosie brosjures en pamflette, naamborde en voertuighandelsmerke, om maar net ’n paar xx xxxx.
Om ’n xxxxx besigheid te begin, vereis ’n magdom take xxxx die xxxx en verkryging van ’n perseel, aanskaf van personeel, verkryging van voorraad, opstel van administratiewe en boekhou sisteme en heel dikwels met beperkte hulpbronne en fondse.
Ons xxx met die opstel van ’n digitale platform en bemarking van u aanlyn teenwoordigheid help en ook met u handelsmerk- of bemarkingsvereistes.
• Korporatiewe identiteit – U gee ons ’n vlugtige oorsig van u besigheid en ons xxx vir u drie grafies-ontwerpte logo opsies xxx xx van xx xxxx. Dis die ontwerp alleenlik, beelde en fotografie xxx uitgesluit word.
• Domeinregistrasie – U gee ons die domein naam wat u vir u besigheid in gedagte het en ons xxx vasstel of die naam beskikbaar is. Indien wel, xxx ons u help om die domein te registreer, u e-pos rekeninge opstel en help om ’n bekostigbare maandelikse domein gasheerpakket xx xxxx.
Indien die domein nie beskikbaar is nie, sal ons u bystaan met alternatiewe naam keuses. Dit sluit nie die maandelikse Internet Diensverskaffer (ISP) koste in nie. Verskeie ISP pakkette is beskikbaar deur ons, afhangende van u vereistes van stoorspasie en die kostes hiervan xxx vir u eie rekening wees.
• Splat Skerm – U gee ons die besonderhede insake u besigheid en ons xxx ’n splat bladsy op u domein opstel wat u besigheidsdienste beskryf en kontakbesonderhede xxxxxx – telefoonnommer, e-pos adres en sosiale media rekening skakels. Splat bladsye skep die ideale fondasie om xxx x xxxxx webtuiste se ontwerp vanaf te bou.
• Facebook besigheidsbladsy opstel – Die inligting van u spat bladsy xxx gebruik word om u Facebook besigheidsbladsy op te stel en fokus op Facebook-kontakte wat op u besigheid van toepassing is. Ons xxx u ook uithelp met die aanvanklike xxxx wat vereis word – die banier, profielbeeld en aanvanklike pos. Dit sluit nie maandelikse bestuurs- en hupstootgelde in nie, maar ons het verskeie pakkette beskikbaar vir u eie rekening.
• Direkte pos Bemarkingsveldtog – Ons xxx u van ’n gratis nuusbrieftemplaat voorsien waardeur u u besigheid aan 250 van u e-pos kontakte kan bekendstel. Ons sirkuleer dit deur ’n toegewyde nuusbriefstelsel en bied ’n volledige terugvoer verslag funksies xxxx:
- aanduiding van slegte e-posadresse wat binne die gegewe databasis bestaan, en
- wie op die boodskap gekliek het (’n goeie hulpmiddel vir opvolgverkoop-oproepe).
• Gratis Konsultasie – Om enige addisionele vereistes xxxx die ontwikkeling van u amptelike webtuiste, die ontwikkeling van ’n volle korporatiewe identiteit, wat amptelike maatskappykleure en lettertipes, besigheidskaartjies, e-pos handtekeninge, kantoorskryfbehoeftes naamborde en voertuighandelsmerke en soveel meer bespreek.
Die bogenoemde dienste bied u nie net ’n onmiddellike aanlyn teenwoordigheid nie, maar bied u ook die onmiddellike insameling van webwerf- analise en gebruikersdata om te help met verdere aanlyn kommunikasie- en bemarkingstrategieë. Die koste van die addisionele konsultasie en verwante dienste is vir u eie rekening, en is tot een voorval per jaar, met ’n jaarlikse limiet van R4 250, beperk.
Nood mediese bystand
24/7, 365
Besigheidshulp bied onmiddellike toegang tot ’n toegewyde span van verpleegsters en paramedici, tesame met ’n nasionale span van geakkrediteerde mediese hulp diensverskaffers wie met ’n mediese noodgeval xxx help.
Nood mediese vervoer
In die geval van ’n mediese noodgeval xxx Besigheidshulp die mees toepaslike metode van nood mediese vervoer reël en koördineer. U xxx na die naaste mediese fasiliteit, wat in staat is om voldoende xxxx xx bied, vervoer word. Dit sluit vervoer deur pad- of lugambulans (afhangende van weerstoestande, vlugplanne en waar medies geregverdig is).
Mediese verwysings
Bykomend tot die nood mediese vervoerdiens, xxx ’n oproep na dieselfde nommer ons professionele mediese personeel instaat stel xx x xxxx ’n mediese krisis te help deur u noodadvies xx xxx. Die program sluit in verwysings na krisislyne in die geval van:
• Gesins- en huishoudelike mishandeling
• Verkragting
• Kindermishandeling
• Rou
• Selfmoord Noodlyn - Life Line
• Vergiftiging Noodlyn – In-huis
Mediese advies
U het nou toegang tot gekwalifiseerde, professionele verpleegsters wat enige vrae en navrae oor algemene gesondheidsonderwerpe, simptome, medisyne, operasies, mediese toestande en siektes kan beantwoord.
Ons xxx x xxxx ’n mediese krisis lei, sowel as u noodadvies gee wat verwysings na krisislyne, dokters, klinieke en hospitale in u area insluit. Die advies sluit inligting oor die volgende in:
Voorskrif Medikasie | Kontra-indikasie van medisyne | Xxxxx | Versteurde visie |
Slapeloosheid | Hoofpyne / Migraine | Maagkrampe | Antibiotikas |
Vervalde medikasies | Behandeling van skaafplekke | Telefoniese KPR | Oorpyn |
Allergieë | Vroue- / mansgesondheid | Aanvullings | Xxxxxx |
Die advies en inligting is nie diagnosties nie, maar bied u toepaslike, relevante advies en inligting. Die diens laat u toe om inligting te kry voor u dokter toe gaan, wat u bevoordeel ten opsigte van kostebesparing en onmiddellike professionele advies.
U xxx na ’n dokter xxxxxx word indien die aard van die oproep nie as ’n tuisbehandelingsaak geklassifiseer kan word nie. Leeswerk oor bepaalde onderwerpe is ook beskikbaar.
Verwysings na:
Naaste Mediese fasiliteit | Algemene praktisyne in u area | Naaste mediese vervoer | Gesondheids spesialiste |
Kantoorbystand
24/7, 365
Die Kantoorbystand voordeel bied u bystand wanneer u ’n kantoor noodgeval het.
’n Kantoor noodgeval beteken enige skielike, onverwagte en/of onvoorsiene gebeurtenis by u primêre besigheidsgronde wat onmiddellike en/of dringende dienste van ’n plaaslike ambagsman benodig om verdere skade aan die gronde te beperk of tot die minimum xx xxx.
Bepalings en Voorwaardes
• Hierdie voordeel is beperk tot kantoor noodgevalle en is slegs van toepassing tot u kwalifiserende / primêre besigheidsadres binne die grense van Suid-Afrika en wat gebruik word vir besigheidsdoeleindes, insluitende die buitegeboue.
• Algehele limiet van drie voorvalle of R2 000 per polishouer, per jaar, is van toepassing.
• Die uitroepfooi en eerste uur se arbeid xxx xxxxx word, alhoewel die koste van parte en addisionele arbeid vir u eie rekening xxx xxxx.
• Waar die voorval nie as ’n noodgeval, wat onmiddellike aandag moet geniet, gesien word nie, sal ons ’n verwysing gee vir enige spesifieke diensverskaffer en die xxxxx xxx vir u eie rekening wees.
• Hierdie voordeel sluit onderhoud van enige aard uit.
Uitsluitings:
• Vervanging van gloeilampe.
• Verstellings van termostate.
• Enige afstandbeheer of toegangsbeheer.
• Normale slytasie.
• Enige tipe xxxxx/e.
Kennisgewing en Uitroepe:
Op u versoek xxx ons inbelsentrum ‘n kennisgewing van ’n noodgeval aan die polisie, verkeer, brandweer, ambulans, sekuriteit of enige ander nood diensverskaffers, uitstuur.
Mobiele kennisgewingsdienste:
U xxx ’n sms kry om u op hoogte xx xxx van die jongste verwikkelinge op u aktiewe xxxx. Die onderstaande besonderhede xxx na u mobiele foon gestuur word na u ’n xxxx aangegee het:
• Verwysingsnommer (dit stel u in staat om in te bel en enige een van ons konsultante kan instaan of verdere inligting verskaf)
• Wanneer ’n diensverskaffer aangestel is, xxx die besonderhede na u gestuur word saam met die beraamde tyd van aankoms.
• Enige veranderings wat aan die xxxx gemaak is (nuwe diensverskaffer, addisionele versoeke, ens.)
Dienste Gelewer:
Neem asseblief kennis dat elke voordeel op ’n individuele basis bestuur xxx word en is hoogs afhanklik van verkeer, weersomstandighede en korrekte inligting wat ontvang is, xxxx die adres of area van die voorval.
Die Kantooronderhouds-diens program sluit die volgende nood dienste in:
1. Loodgieters
2. Glasherstellers
3. Elektrisiëns
4. Slotmakers
Loodgieters:
Ons bied toegang tot loodgieters in omstandighede waar die noodgeval enige van die volgende insluit:
• Sigbare, gebarste waterkonneksies en pype.
• Verstopte dreine, toilette, baddens en wasbakke, wat verdere skade aan die besigheidsgronde aanrig.
• Nood xxxxxx oorloop en xxxxxx (Latco en drukvrystelling) wat die verlies van warmwater en drukvrystelling-verwante probleme tot gevolg het.
Uitsluitings:
• Jacuzzi, swembaddens, boorgate en boorgatpompe.
• Lek opsporingsinspeksies.
• Herstelwerk wat nie voldoen aan regulasies xxxx SABS en ander nie.
• Druppende xxxxx.
• Vervanging van ’n gebarste xxxxxx.
• Septiese tenks.
• Watertoevoer onderbrekings aan die besigheidsgronde.
Glasherstellers:
Ons voorsien die volgende glashersteller bystandsdiens:
• Glashersteller bystand is ’n 24-uur hulplyn, waar ’n diensverskaffer uitgestuur xxx word xx xxxxx xx xxxx dat die gebreekte gebou-glas professioneel vervang kan word; en
• gebreekte of erg gekraakte vensters wat kan lei tot toegang tot die besigheidsgronde.
Enige materiaal word uitgesluit en xxx vir u eie rekening wees.
Elektrisiëns:
Ons bied toegang tot elektrisiëns waar die noodgeval enige van die volgende insluit en kragonderbrekings tot gevolg het:
• Verspreidingsborde, stroombane en hoofkabels.
• Aardlekkasies.
• Xxxxxx verbindings en elemente.
• Kragpunte.
• Lig toebehore of skakelaars.
• Weerlig skade aan bedrading.
• Veelvoudige gebrande verbindings van bedrading of kragpunte.
• Verbindings aan alle elektriese motors (bv elektriese hekmotor).
Uitsluitings:
• Elektriese hekke en deure.
• Jacuzzi, swembaddens, boorgate en boorgatpompe.
• Lugversorgers en kommersiële verkoeling.
• Herstelwerk wat nie voldoen aan regulasies xxxx SABS en ander nie.
• Alle elektriese motors (bv elektriese hekmotor).
• Hoof elektriese toevoer onderbrekings na die die besigheidsgronde.
Slotmakers:
• Indien die sleutels vir die hoof ingang of uitgang, van die besigheidsgronde, gebreek of verlore is (Dit sluit die buitegeboue in).
• Indien ’n persoon binne die besigheidsgronde of enige xxxxx daarvan toegesluit is.
Uitsluitings:
• Inbraak insidente (u xxx bygestaan word maar die xxxxx xxx vir u eie rekening wees).
• Motorhuise.
• Slotte.
• Vervanging van beskadigde slotte (u xxx bygestaan word maar die xxxxx xxx vir u eie rekening wees).
Addisionele voordele wat ingesluit is:
• Houtkappers en byeboere – betaal tot en met die per-insident limiet en alleenlik in xxx xxx.
• Plaagbeheerders - boorkewer / dekluise / stofmyte / kakkerlakke / vlooie en vismotte / miere / bosluise / bedluise / knaagdiere - betaal tot en met die per-insident limiet en alleenlik in xxx xxx.
• Indien ’n inbraak plaasvind, xxx sekuriteitsbystand en xxxx-dienste op u versoek verskaf word. Dit xxx vir u eie rekening wees.
Ry Veilig en Ry Gemaklik
Of u nou na ’n partytjie huis toe vervoer moet word of u motor in is vir ’n diens, of gebreek het of al moet u net by die lughawe afgelaai word, Besigheidshulp xxx verseker dat u veilig na u huis of werk vervoer word.
Ry Veilig:
Die bestuurspan bestaan uit ’n reserwebestuurder, ’n motor en ’n hoofbestuurder, wat u huis toe in u eie motor xxx vervoer, of indien verkies, in die verkose motor. Die reserwebestuurder xxx agterna ry en die hoofbestuurder by u huis oplaai.
• Die diens is onderhewig aan beskikbaarheid gedurende spitstye.
Ons definieer spitstye gebaseer op statistieke xxxx bv Oujaarsaand en Vrydag aande ens.
• Die motor se maak en model kan nie gespesifiseer word nie.
Ry Gemaklik:
Indien u ’n bestuurder se hulp benodig om van punt A na punt B te kom, in een van ons huurmotor voertuie, kan ons professionele span van bystandbestuurders u van hulp wees. Of u nou tussen vergaderings hardloop, ’n lughawe oordrag verlang of u motor vir ’n diens in is en u deur die handelaar opgelaai moet word, kan u op Ry Gemaklik staatmaak vir bystand. Vooruit besprekings van 24- uur vir hierdie diens word vereis om oplaai xxx xx waarborg.
• Die diens is onderhewig aan beskikbaarheid gedurende spitstye.
Ons definieer spitstye gebaseer op statistieke xxxx, bv Oujaarsaand en Vrydag aande ens.
• Die motor se maak en model kan nie gespesifiseer word nie.
• Hierdie diens is tot ’n 4-passassier motor beperk, insluitende bagasie wat by die motor se maksimum kapasiteit pas.
• Sou ’n addisionele motor benodig word, xxx die inbelsentrum uithelp op ’n beste poging basis en xxx die tweede motor van die oorblywende jaarlikse reise afgetrek word.
• Passassiersmotors groter as ’n 4-passassier motor word van hierdie diensaanbod uitgesluit.
Diens Sentrums:
Johannesburg | Pretoria | Kaapstad | George | Port Xxxxxxxxx | Durban | Oos-Londen | Nelspruit | Bloemfontein
Hierdie voordeel sluit Ry Veilig en Ry Gemaklik reise in, tot en met ’n radius van 50km per voorval. Enige addisionele kilometers wat xxxx word xxx teen die diensverskaffer-xxxxx gehef word. Sou u addisionele reise benodig, wat meer as u jaarlikse toegelate reise is, xxx die inbelsentrum dit reël vir u eie rekening.
Addisionele passassiers / aflaai punte:
• Hierdie diens is alleenlik beskikbaar vir u en beperk tot u versekerde motors. Tot en met 4 addisionele passassiers kan teen geen ekstra kostes vervoer word nie, mits die xxxx nie xxxxxx as 50km is nie en nie xxxxxx as ’n uur neem nie en ALMAL na een/hoof gereëlde adres geneem word.
• ’n Addisionele koste van R50.00 per addisionele/onbeplande aflaai xxxx xxx gehef word. Hierdie reëling moet bespreek en goedgekeur word deur ons inbelsentrum om doeltreffende beplanning te verseker en vooruit betaling te reël en dus ons bestuurders te beskerm van die potensiële risiko om geld by hulle te hê.
IT-bystand diens
Maandag – Vrydag, 8:00 – 17:00
Besigheidshulp se IT adviseurs bied telefoniese ondersteuning vir IT-verwante kwessies op rekenaars en skootrekenaars wat u in u besigheid gebruik. Ons adviseurs xxx xxxx-xxxx tegnieke gebruik en gebruik maak van tegnologiese oplossings om toegang tot u rekenaar te kry en xxx xxxx om alle kwessies op te los sonder om op die perseel xx xxxx, insluitende die installasie van drukkers, opstel van nuwe toerusting en installering van sagteware.
In die geval dat die kwessie nie opgelos kan word nie, sal ons span, ’n tegnikus na u perseel uitstuur. Hierdie uitstuur diens word direk aan u gefaktureer teen onderhandelde tariewe.
Tegniese Ondersteuning aanbod sluit in:
1. Xxxx-xxxx tegnieke of onderhouding van selfdiens webtuistes.
• Ondersteuning deur middel van telefoon
• Uitstuur van tegnici teen ’n ekstra koste
• Enkel Punt xxx Xxxxxx met oproep eskalasies
2. Sagteware ondersteuning dek:
• Toepassingsagteware gereedskap
3. Sisteem ondersteuning dek:
• Rekenaar bedieners; persoonlike rekenaars (PRs); werkstasies
• Dun kliënte; bergingstoestelle
• Terminale en randapparatuur
IT-Bestuursdienste
Dit stel ’n besigheid in staat om IT-bedrywighede oor te skuif na ’n diensverskaffer, wat die verantwoordelikheid xxx oorneem vir 24-uur kontrolering, bestuur en/of probleemoplossing van die IT-sisteme in u besigheid.
Hierdie xxxxx xxx u en u personeel help om op hul beste te presteer met so min as moontlik aftye. Die tradisionele xxxxxx van eers- breek-xxx-xxxxxx xxxx nie meer in die moderne besigheidswêreld nie en daarom maak ons dit ons verantwoordelikheid om te verseker dat u bedieners en lessenaars presies werk xxxx wat u dit wil hê. Ingenieurs xxx u stelsels daagliks nagaan en verseker dat u IT reg is vir elke besigheidsdag.
Wat sluit dit in?
Die Bestuursdienste oplossing sluit Windows-bedieners in, Microsoft-toepassingsbedieners xxxx Exchange en SQL, Windows- en Apple-lessenaars, Internet verbinding, insluitende ADSL-lyne en brandmure. Ons onderhou ook ‘n ITIL-voldoenende diensbank met toegewyde personeel wat verseker dat elke insident aangemeld, aan gewerk en afgesluit word. Dit bied u ‘n gedetailleerde maandelikse verslag van u IT-stelsels.
Ons tegnici het toegang tot bekroonde afstandbeheer sagteware wat hulle in staat stel om u personeel te help om so gou as moontlik weer terug xx xxxx op hulle pos. Hierdie indrukwekkende ondersteuning is slegs ’n kliek weg. Xxxxx op ons diensverskaffer webwerf, en ons kan u rekenaar probleme laat verdwyn.
Ons diensverskaffers is hoogs opgelei en kom met jare se ondervinding van korporatiewe netwerke, wat ons op u omgewing kan toepas.
Tenderbystand
Maandag – Vrydag, 8:00 – 17:00
Die vermoë om relevante tenders/inskrywings vir u spesifieke bedryf dop xx xxx, kan duur en tydrowend wees. Tenderbystand laat u toe om xx xxxx in watter industrië u werk en ons kan u help met pro-aktiewe kennisgewing van tenders/inskrywings xxxx dit op die voorgrond kom.
Xxxx xxx van u verwag word om ’n vraelys te voltooi, waar u u industrie-tipe beskryf asook enige tipe tenders/inskrywings waanin u xxx belangstel. Ons span van adviseurs xxx gebruik maak van verskeie tender/inskrywing soekenjins om u pro-aktief in xxxxxx xx stel van enige tenders/inskrywings wat in u verkose areas van besigheid, opduik.
Ons xxx u telefonies help om die tender/inskrywing te voltooi en ook die relevante template aan u voorsien om te verseker dat u ’n professionele tender/inskrywing dokument kan voorlê.
Padbystand
Ingesluit by die Motor – Omvattend; Motor – Derdeparty, Brand en Diefstal; en Bromperd dekkingafdelings.
Hierdie voordele bied omvattende oplossings vir xxxx enige padnoodgeval:
Insleepbystand:
Dit sluit die volgende in:
• insleep na die naaste handelaar na ’n meganiese/elektriese onklaarraking;
• dekking vir die uitroep en een uur se arbeid vir ’n slotmaker indien u, u sleutels in u voertuig toegesluit het;
• dekking vir die uitroep en een uur se arbeid wanneer hulp met ’n pap band/battery benodig word;
• noodaflewering van 10 liter brandstof (teen kosprys vir jou eie rekening);
• langs-die-pad verwysing;
• meganiese verwysing;
• aanwysingsdiens;
• 72 uur xxxxx xx insleping;
• kennisgewing- en boodskapdiens vir familie of besigheid;
• indien u, na ’n onklaarraking, meer as 100 km weg van u tuiste gestrand is en u voertuig na ’n hersteller gesleep moet word, xxx ons dit reël en R500 betaal vir:
- hoflikheidsvervoer vir u en tot ’n maksimum van ses persone na een benoemde bestemming
OF
- hotel akkommodasie vir u en tot ’n maksimum van ses persone as daar ’n oornag vertraging is OF
- motorhuur vir ’n tydperk van 24-uur, onderhewig aan u voorsiening van ’n kredietkaartwaarborg en beperk tot huurkostes, aflewering en afhaal van die huurmotor, die eerste tenk brandstof en oorgee van die motor met aankoms by u bestemming.
Ons xxx ook tot R500 vir die koste van afhaal en terugbesorging van die motor na u besigheid, na dit herstel is, betaal. Die Insleepbystandsdiens het ’n jaarlikse beperking van drie uitroepe per versekerde voertuig.
Ongeluksbystand:
Dit voorsien:
• insleep na die naaste goedgekeurde duikklopper of werf na ’n ongeluk; en
• botsing prosedure advies.
Daar is geen beperking op ongeluksinsleping onder hierdie voordeel nie.
As u nie die aangewese insleepnommer na ’n ongeluk skakel nie, sal u persoonlik verantwoordelik wees vir die koste van die insleep en xxxxx van u motor. As u motor na ’n ongemagtigde plek gesleep word en daar gestoor word, xxx herstellings vertraag word terwyl u die xxxxx xx u motor van die fasiliteit te onthef, onderhandel.
[N37a240I/1n4/0h2/o23 ud]
Bel die Virseker-Wegsleepdiens op
010 493 9657
en ons tref die reëlings – teen geen ekstra koste nie. Nou só ’n bek moet jêm kry!
Alle bystandverwante voordele kan heeldag, xxxxx en heeljaar bereik word deur
0861 47 73 22
te bel. Hierdie nommer is net vir noodgevalle en bystandoproepe. As jy enige ander navrae het, bel jou plaaslike versekeringslyn.
Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk, ’n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en finansiële diensverskaffer.
Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” op hierdie dokument verwys na Auto & General.
12
06/2022
Besigheidshulp
0861 47 73 22
Insleepdiens
010 493 9657
Virseker is 'n produk van Auto & General, 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FDV.
06/2022
Besigheidshulp
0861 47 73 22
Insleepdiens
010 493 9657
Virseker is 'n produk van Auto & General, 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FDV.
06/2022
Besigheidshulp
0861 47 73 22
Insleepdiens
010 493 9657
Virseker is 'n produk van Auto & General, 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FDV.
06/2022
Besigheidshulp
0861 47 73 22
Insleepdiens
010 493 9657
Virseker is 'n produk van Auto & General, 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FDV.
37240/14/02/23