vIRSEKER Regsbystand
regsbystand
vIRSEKER Regsbystand
Die Regsbystandpolis bied jou regsbystand – waar en wanneer jy dit nodig het. Daarbenewens kan jy, jou regte beter verstaan en kennis oor jou regte xxxxx. In terme van hierdie xxxxx xxx regsadvies, bemiddelings- en bystanddienste deur die LIPCO Groep (Edms) Bpk gelewer word.
Wie is gedek?
Die polis bied dekking aan jou, jou wettige/tradisionele lewensmaat en vier afhanklike kinders (ongetroud/werkloos) onder die ouderdom van 25.
Indien jy na die aanvang van jou polis trou, xxx die datum van die huwelik as jou lewensmaat se aanvangsdatum genoteer word. Vanaf hierdie datum xxx hy/sy en sy/haar afhanklike kinders onderwerp word aan die relevante wagtydperke.
Voordele wat jy geniet
Basiese voordeel
Hierdie voordeel maak jou geregtig op advies oor enige privaatregtelike- of arbeidsake, ongeag of die grond van aksie na of voor die aanvang van jou polis ontstaan het. Bystand onder hierdie voordeel is slegs tot advies beperk en dekking bestaan vanaf die aanvangsdatum van jou polis. Dekking is onbeperk.
Bemiddelingsvoordeel
Hierdie voordeel maak jou geregtig op informele bemiddeling en bystand met sake wat na die aanvang van jou polis ontstaan het. Xxxx xxx namens jou briewe geskryf, telefoonoproepe gemaak, fakse en e-posse gestuur en konsultasies gehou word. Jy xxx bygestaan word tot op die punt waar regsaksies onvermydelik is. Dekking bestaan vanaf die aanvangsdatum van jou polis. Dekking is onbeperk.
Sake wat onder die Bemiddelingsvoordeel ingesluit word:
• Bystand met geskrewe vertoë en skikkingsonderhandelinge in kriminele- en arbeidsake;
• Bemiddeling in siviele sake waar jy ’n eis wil instel of ’n aksie teen jou wil verdedig;
• Bemiddeling in gesinsake, xxxx onderhoud en egskeidingskikkings;
• Sake wat verband hou met identiteitsdiefstal; en
• Opstel van die volgende ooreenkomste:
º Verkoopskontrakte vir roerende en onroerende eiendom; º Dienskontrakte vir huiswerkers;
º Skikkingsooreenkomste; º Erkenning van xxxxx;
º Huurooreenkomste; en º Standaard testamente.
Belastingvoordeel
Jy xxx van die diens van geregistreerde Belastingpraktisyns in terme van die Belasting Administrasie Wet wat in die verskaffing van belastingadvies en/of belastingopgawe-indieningsdienste spesialiseer, gebruik kan maak. XXXXX maak dit xxxxx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat daar aan die behoeftes van die individuele belastingskliënt voldoen word, terwyl hulle vol selfvertroue is dat hulle kundigheid, integriteit, eerlikheid en persoonlike kontak met die kliënt hulle van ander rolspelers in die gespesialiseerde diens-industrie onderskei.
Hulle poog om die gaping te oorbrug en op te tree as bemiddelaars tussen die belastingbetaler en SAID (die Suid-Afrikaanse Inkomstediens) wanneer gekompliseerde belastingverwante kwessies opduik. Hulle streef daarna om die belastingbetaler in sy/haar eie taal te help, waar moontlik.
Wie is gedek?
Die hoof polishouer xxx geregtig wees op advies ten opsigte van sy/haar persoonlike belastingsake en xxx bygestaan word met die voltooiing en indiening van sy/haar jaarlikse belastingopgawe (alleenlik die huidige belastingjaar).
• Hierdie voordeel geld slegs ten opsigte van die hoof polishouer, wat LIPCO van alle relevante en vereiste dokumente moet voorsien, wat op LIPCO se uitsluitlike diskresie benodig xxx word om suksesvol die polishouer se jaarlikse belastingopgawe aan die SAID te voltooi en in te dien.
• Dit is die polishouer se plig xx xxxxx xx xxxx dat alle relevante dokumente, nie minder as een kalendermaand voor enige toepaslike belastingskeerdatum wat deur die SAID daargestel is, by LIPCO ingedien word nie. Versuiming om LIPCO van die inligting en dokumente wat versoek word te voorsien, xxx XXXXX die reg voorbehou om ondersteuning onder hierdie voordeel xx xxxxx. Dit xxx die polishouer se plig xx xxxxx xx xxxx watter belastingskeerdatum van toepassing op hom/haar is en om daaraan te voldoen.
Wat die Belastingvoordeel dek
• Voltooiing en indiening van belastingopgawes.
• Voltooiing en indiening van voorlopige belastingopgawes.
• Advies ten opsigte van salaris-strukturering.
• Belastingbeplanning.
• Dispuut resolusie met die SAID.
• Xxxxxxx ten opsigte van assessering(s) vanaf die SAID.
• Berekening van Kapitaalwinsbelasting.
• Berekening van Skenkingsbelasting.
• Xxxx met assessering oudits.
• Advies ten opsigte van al die bogenoemde punte.
Wat die Belastingvoordeel nie dek nie
Die Belastingvoordeel spesifiseer dat dit tot Suid-Afrikaanse inwoners en tot die hoof polishouer beperk is.
• Vorige jare se indienings, besware en oudit hulp xxx xxx gedek xxxx nie.
• Alleeneienaars word uitgesluit xxxxx xxxxx die relevante finansiële state van die alleeneienaar vir die spesifieke belastingjaar aan LIPCO kan verskaf.
• Beslote korporasie lede of aandeelhouers in ’n privaat maatskappy word uitgesluit xxxxx xxxxx LIPCO met die relevante finansiële state ten opsigte van die beslote korporasie of privaat maatskappy vir die spesifieke belastingjaar, kan voorsien.
• Hulp kragtens hierdie voordeel is tot persoonlike belastingopgawes beperk.
• Polisse wat voor 1 Junie uitgereik is, xxx ook vir die huidige belastingjaar (indiening van belastingopgawe tussen Xxxxx en November) gedek wees.
• Polisse wat na 1 Junie uitgereik is xxx eers vanaf die volgende belastingjaar gedek wees.
• Dit xxx die polishouer se verantwoordelikheid om LIPCO xx xxxxxx en opdrag xx xxx om relevante belastingopgawes op ’n jaarlikse basis te voltooi.
• Alle nodige en relevante dokumente wat vir voltooiing van belastingopgawes versoek is moet LIPCO een kalendermaand voor die SAID se relevante belastingskeerdatum(s) bereik.
• XXXXX xxx xxx dokumente van derde partye namens die polishouer versoek of bekom nie (bv. IRP5e, mediese fonds sertifikate, ens.). Dit xxx die polishouer se verantwoordelikheid xxx.
• XXXXX mag nie derde partye namens die polishouer kontak nie. Dit xxx die polishouer se verantwoordelikheid xxx.
• Die polishouer xxx daarvoor verantwoordelik wees om betalingsreëlings direk met SAID xx xxxx, indien nodig.
• Die polishouer xxx daarvoor verantwoordelik wees om sy/haar persoonlike- en bankbesonderhede direk met SAID op xx xxxxxx.
Litigasievoordeel
Die besonderhede van hierdie voordeel verskil, afhangend van watter plan jy gekies het. Xxxxxx xx die tabel hier onder vir meer inligting.
PLAN A | PLAN B | PLAN C |
Die Litigasievoordeel verskaf dekking wanneer jy in enige hofprosedure van ’n kriminele-, siviele- of arbeidsaard betrokke is en waar fisiese verteenwoordiging benodig word. Dekking is beperk tot die maksimum bedrag xxxx op jou skedule aangedui en tree drie maande na die aanvang- of herinstellingsdatum van jou polis in xxxxxxx. | Die Litigasievoordeel verskaf dekking wanneer jy in enige hofprosedure van ’n kriminele-, siviele- of arbeidsaard betrokke is en waar fisiese verteenwoordiging benodig word. Dekking is beperk tot die maksimum bedrag xxxx op jou skedule aangedui en tree drie maande na die aanvang- of herinstellingsdatum van jou polis in xxxxxxx. | Die Litigasievoordeel verskaf dekking wanneer jy in enige hofprosedure van ’n kriminele-, siviele- of arbeidsaard betrokke is en waar fisiese verteenwoordiging benodig word. Dekking is beperk tot die maksimum bedrag xxxx op jou skedule aangedui en tree drie maande na die aanvang- of herinstellingsdatum van jou polis in xxxxxxx. |
Die Litigasievoordeel sluit verteenwoordiging ten opsigte van die volgende sake in: • Siviele sake gebaseer op enige geskrewe en getekende ooreenkoms. • Borgaansoeke en kriminele sake. • Dissiplinêre verhore waar jy afdanking in die gesig staar en regsverteenwoordiging toegelaat word. | Die Litigasievoordeel sluit verteenwoordiging ten opsigte van die volgende sake in: • Siviele sake gebaseer op enige geskrewe en getekende ooreenkoms. • Borgaansoeke en kriminele sake. • Dissiplinêre verhore waar jy afdanking in die gesig staar en regsverteenwoordiging toegelaat word. | Die Litigasievoordeel sluit verteenwoordiging ten opsigte van die volgende sake in: • Siviele sake gebaseer op enige geskrewe en getekende ooreenkoms. • Borgaansoeke en kriminele sake. • Dissiplinêre verhore waar jy afdanking in die gesig staar en regsverteenwoordiging toegelaat word. |
PLAN A | PLAN B | PLAN C |
• Enige identiteitsdiefstal xxxx (sake). | • Enige identiteitsdiefstal xxxx (sake). • Onbestrede egskeidingsake (bv. waar die aksie nie verdedig is nie en ’n skikking tussen die twee partye word bereik). • Onderhoudsverhore waar die ander party in die dispuut deur ’n regspraktisyn verteenwoordig word. | • Enige identiteitsdiefstal xxxx (sake). • Onbestrede egskeidingsake sowel as bestrede egskeidingsake. Dekking is beperk tot R10 000 per jaar. • Onderhoudsverhore waar die ander party in die dispuut deur ’n regspraktisyn verteenwoordig word. • ’n Landdroshof aansoek vir die herroeping van vonnis waar jy ’n geldige regsverdediging het, waar die vonnis teen jou geneem is sonder jou medewete en xx XXXXX daarvan, binne sewe dae vanaf bewuswording van die vonnis, in xxxxxx xxxxxx het. |
Wagtydperk
Die ‘wagtydperk’ is ‘n tydperk waartydens geen versekeringsdekking verskaf word nie en maandelikse betalings betaalbaar is.
Wat nie gedek word nie
• Enige regstappe teen die LIPCO Groep (Edms) Bpk en/of ons en/of enige van ons verteenwoordigers.
• Waar verteenwoordiging buite die grense van Suid-Afrika benodig is of waar enige party tot die geskil buite die grense van Suid-Afrika woonagtig is.
• Regsaksies waar die eisoorsaak voor of gedurende die drie-maande wagtydperk ontstaan het.
• Waar daar geen redelike vooruitsig van sukses bestaan nie en jy volgens die Merietekomitee vals of onvoldoende inligting voorgelê het, wat die kommitee nie oortuig het dat jy die xxxx xxx xxx xxx.
• Geskille wat jy met ons of enige van ons aangewese verteenwoordigers het.
• Handelinge wat deur jou verrig is gedurende jou bestaande of voortnemende besigheids- of handelstransaksies wat verband hou met jou besigheid.
• Jou politieke aktiwiteite as gesaghebbende van enige regering, plaaslike- en/of geregshof.
• Aangeleenthede met betrekking tot die nalatigheid en/of handelinge deur jouself, jou lewensmaat/jou afhanklikes, verrig terwyl onder die invloed van alkohol en/of enige soort dwelm.
• Nalatige/roekelose en/of kwaadwillige dade deur jou verrig, byvoorbeeld waar jy doelbewus die wet verontagsaam en bewus is van die moontlike gevolge daarvan.
• Burgerlike opstand, arbeidsonrus, onluste, openbare wanorde, onwettige stakings, uitsluitings en burgerlike ongehoorsaamheid.
• Skade wat as gevolg van oorlog, inval, dade van buitelandse vyande, vyandelike of oorlogsugtige bedrywighede en/of muitery ontstaan.
• Aangeleenthede waar lede van die publiek sonder regsverteenwoordiging by gemeenskapshowe, xxxx die Hof vir Xxxxx Xxxx, kan verskyn.
• Enige aangeleentheid wat voortspruit uit ’n gesins-/liefdesverhoudingsgeskil (bv. toesig, onderhoud, aanneming, gesinsgeweld) of enige eise tussen lewensmaats en gewese lewensmaats.
• Enige self-geïnisieerde of besigheidsverwante aansoeke of registrasies (xxxx lisensies, patente, kopiereg, ens.).
• Enige formele wetlike aansoek, hetsy van ’n siviele-, gesins-, kriminele- of arbeidsaard, waar so ’n aansoek self-geïnisieerd is (bv. ’n interdik, sekwestrasie, rehabilitasie) waarvan die hoofdoel is om jou in ’n beter finansiële en/of aansienlike posisie xx xxxxx.
• Bereddering van boedels en sake rakende die stigting van ’n trust.
• ’n Siviele eis gebaseer op ’n mondelingse ooreenkoms waarvan daar geen skriftelike voorwaardes en bepalings is nie.
• Enige eise vir nie-geldelike verliese (bv. kwaadwillige vervolging, onregmatige inhegtenisname- en naamskendingsake).
• Konstitusionele Hof-verteenwoordigings.
• Enige xxxx waar dit vir jou moontlik is xx xxxx enige xxxxx xxxx van versekering vir skadevergoeding te eis.
• Belasting-verwante litigasie.
• Waar jy versuim het om die diensverskaffer binne 30 dae vanaf die gebeurtenis in te lig oor enige xxxx wat moontlik aanleiding tot regstappe xxx xxx.
• Die invordering van skuld namens jou, waar die eerste lasbrief tot uitvoering uitgereik is en onsuksesvol was. Jy xxx vir xxxxxxx xxxxxx wat verband hou met die uitvoeringsproses verantwoordelik wees.
• Betaling van kostebevele toegeken teen u in enige regsgeding.
• Verlies of skade aan jou voertuig waar jy versuim het om jou finansieringsooreenkoms se vereiste om jou voertuig korrek te verseker na te kom.
• Motorsake (siviel en krimineel verwant) waar:
º die betrokke motor deur iemand anders behalwe jy of jou afhanklikes bestuur is; of
º die bestuurder van die motor ten tye van die ongeluk nie in die besit van ’n geldige bestuurslisensie was nie.
• Enige siviele of arbeidsverwante eis waar die totale eisbedrag minder as R5 000 is.
• ’n Identiteitsdiefstal xxxx, indien die oorsaak voortspruit uit die volgende gevalle, xxx xxx gedek xxxx nie.
º oneerlike insidente of bedrog wat deur die lid gepleeg is, of enige lid van sy of haar familie (bv. Xxxxxxxxxxx, xxxxxx, susters, kinders of ouers); of
º versuiming deur die lid om te voldoen aan enige of al die bepalings en voorwaardes wat van toepassing op betalingskaarte is (bv. die bepalings en voorwaardes, wat deur die relevante finansiële instansie wat die kaart uitgereik het, afgedwing word).
Jou verpligtinge
Indien xx xxx enige van die volgende verpligtinge nakom nie, kan jou dekking gekanselleer word.
• Stel ons in kennis indien enige besonderhede of verklarings foutief is of as enige van hierdie besonderhede of verklarings verander.
• Rapporteer enige regs- of arbeidsaak aan die diensverskaffer binne 30 dae vanaf jou bewuswording.
• As jy ’n eis wil indien, ’n nuwe eis wil rapporteer of regsbystand benodig, skakel asseblief die Verkope, Kliëntediens en Eisenommer,
0860 09 46 24.
• Jy moet skade van enige ander versekering wat jy mag hê eis voordat jy in terme van die Litigasievoordeel eis.
As jy ongelukkig is met enige diens wat verskaf is, kan jy volgens hierdie polis die xxxx xxxxx 90 dae na die Interne Dispuut Resolusie Departement xxxxxx xxxx 0860 10 90 59 xx xxxxxx of per e-pos xxxx per die e-pos adres op jou skedule. Indien xx xxx by hierdie tydsbepaling hou nie, mag jy verhoed word om met die regsproses voort te gaan.
Indien die dispuut nie tot jou bevrediging opgelos is nie, sal jy ’n addisionele 180 dae hê om óf regsprosedure in te stel óf om die Ombudsman vir Kort-termynversekering by Posbus 32334, Braamfontein, 2017 xx xxxxxx.
Neem asseblief kennis dat die Ombudsman slegs ’n klagte oorweeg, indien hy tevrede is dat die Xxxxx eers onsuksesvol gepoog het om die dispuut op te los deur nadering aan die Versekeringsmaatskappy se bestuur, of hulle interne Klagte Hantering Departement.
Betwiste eise
Nadat ons jou in verband met ons besluit aangaande jou eis ingelig het, xxx ons jou 90 xxx xxx om voorleggings oor ons besluit xx xxxx. Indien ons binne hierdie tydbeperking enige voorleggings ontvang, xxx ons besluit hersien word en die uitkoms van die hersiening aan jou oorgedra word.
Indien ons na hersiening besluit om jou nie vir jou eis of xxxx daarvan uit te betaal nie en jy besluit om ons besluit te betwis, moet xx xxxxx ses maande, vanaf die vervaldatum van die 90-dag tydperk waarna hierbo xxxxxx word, geregtelike prosesstukke teen ons voorlê. Indien xx xxx aan die tydbeperking voldoen nie, sal jy verhoed word om enige regstappe teen ons te neem.
Hoe werk my betalings?
Jou Regsbystandpolis bied jou maandelikse dekking; ’n maandelikse premie xxx vooraf, op die aftrekdatum xxxx wat dit op ‘n skedule verskyn, afgetrek word. Indien ons nie in die maand wat op die aktivering van jou polis volg (en daarna) jou premie op die gekose aftrekkingsdatum ontvang nie, sal ’n grasietydperk van 15 dae aan jou toegestaan word om jou premie te betaal. Na afloop van die 15 dae periode xxx xx xxxx dekking vir die res van die maand hê nie, tot en met jou premie ontvang word.
Premieverpligtinge
a. Jou premieverpligtinge word in jou skedule onder “Betalingsbesonderhede” uiteengesit. Xxxx xxx xx xxx besonderhede aangaande betaalbare premies, asook inligting aangaande die betaalwyse en die datum waarop betaling verskuldig is, vind.
b. Neem asseblief kennis dat ons ooreengekom het om die premie deur ’n debietorder xx xxxxxxx en dat die eerste aftrekking ’n aanvangsfooi en ’n administrasiefooi xxx insluit. ’n Aftrekking xxx op dieselfde xxx xxx xxxx maand plaasvind. As enige aftrekdatum waarop ons ooreengekom het oor ’n naweek of openbare vakansiedag val, xxx die aftrekking of op die laaste dag voor, of die eerste dag na, die naweek of openbare vakansiedag gemaak word. Indien ons nie jou premie op jou gewone aftrekdatum ontvang xxx xxx ons, met die doel om jou gedek xx xxx, poog om op ‘n meer gepaste datum jou premie vanaf jou te verkry. As die premie vir drie opeenvolgende maande nie betaal word nie, sal die polis onmiddellik gekanselleer word.
Betaling gestaak
Die xxxxx xxx onmiddelik gekanselleer word indien jy die bank instruksie gegee het om jou debietorder betaling xx xxxxx.
Wysigings
26/01/17
Skakel die Verkope, Kliëntediens en Eisenommer 0860 09 46 24 om jou polis te wysig of te kanselleer. Enige wysiging of kansellasie xxx vanaf die ooreengekomde datum effektief wees. Neem asseblief kennis dat, as ons jou xxxxx xxx kanselleer of wysig, ons jou 30 xxx xxxxxx xxx xxx. Ons kan jou verbaal, elektronies, deur middel van ’n faks of deur die pos (aan jou laaste bekende posadres) in xxxxxx xxxx.
Verkope, Kliëntediens en Eise: 0860 09 46 24
Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk (Reg. Nr. 1973/016880/06), ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (FDV-lisensienommer: 16354). Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” in hierdie dokument xxxxxx xx Auto & General.
Die LIPCO Groep is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (FDV lisensienommer: 7508).