OOREENKOMS VIR 'N MANDAAT
OOREENKOMS VIR 'N MANDAAT
tussen | ||
SENWES BEPERK (Registrasie nr 1997/005336/06) (“Senwes”) | EN | SENWESBEL BEPERK (Registrasie nr 1996/017629/06) (“Senwesbel”) |
(hierna gesamentlik xxxxxx xx as “die Maatskappye")
en
(volle name van xxxxxx)
("die Kliënt")
vir en namens (skrap indien nie van toepassing)
Met die volgende Kliëntbesonderhede:
Identiteitsnommer: of Registrasienommer: Belastingnommer:
Aandeelhouersnommer: Senwes klant nr:
Fisiese adres:
Posadres:
Telefoon of Sel nr:
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Naam van Bank: Rekening nr:
Tak: Takkode:
1. Mandaat
1.1 Die Kliënt stel hiermee aan en magtig Senwes Beperk, as die Kliënt se agent, om transaksies aan te gaan en te sluit in verband met die koop en/of verkoop van beide of enige een van die Maatskappy(e) se aandele.
1.2 die omvang van Senwes se mandaat is beperk tot:
1.2.1 transaksies wat verband hou met Senwes en Senwesbel aandele alleenlik; en
1.2.2 die koop en verkoop van Senwes en Senwesbel aandele alleen in gevalle waar daar ooreenstemmende teenpartye is (m.a.w. koop en verkoop op 'n agentebasis alleen).
1.3 Die Kliënt stel hiermee met mag van substitusie die Groepsekretaris van Senwes ex officio, of enige uitvoerende direkteur van Senwes aan om enige oordragvorm en ander relevante dokumentasie wat benodig mag word ter uitvoering van hierdie mandaat en om aandele na die oordragnemer oor te dra, te voltooi en te onderteken.
1.4 Die Kliënt doen afstand van enige regte, titel en belang wat die Kliënt gehad het in en ten opsigte van die aandele en bevestig hiermee en kom ooreen dat hy/sy alle aksies deur die agent geneem in terme van hierdie volmag, ratifiseer en bevestig.
1.5 Die Kliënt waarborg hiermee dat die aandele die Kliënt se alleen-eiendom is en vry is van enige beswaring of aanspreeklikheid of regte van derde partye (bv sekuriteitehouers), met uitsluiting van enige beswaring ten gunste van Senwes, indien van toepassing.
1.6 Die Kliënt waarborg hiermee dat hy/sy nie oor binne-inligting beskik xxxx gedefinieer in die Wet op Sekuriteitsdienste, Wet no. 36 van 2004 nie, en vrywaar die Maatskappye en hul werknemers en beamptes hiermee teen enige skade, verlies of aanspreeklikheid wat gely mag word as gevolg van die verbreking van sodanige waarborg.
1.7 Die Kliënt waarborg dat in geval van die koop van aandele, die fondse en die bron van sodanige fondse xxxxxx is en nie direk of indirek die opbrengs van enige onwettige aktiwiteit is nie (insluitend sonder beperking, enige oortreding van die Suid-Afrikaanse Valutabeheer Regulasies), xxxx gedefinieer in die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad, No. 121 van 1998, xxxx gewysig en die Wet op Finansiële Intelligensie Sentrum, Wet no. 38 van 2001.
2. Algemene Terme en Voorwaardes
2.1 Die Kliënt vrywaar die Maatskappye en stel die Maatskappye hiermee vry ten opsigte van enige inkomste- belasting of ander belasting of heffing xxx xxxxx aard ookal ten opsigte waarvan die Kliënt aanspreeklik mag raak of wat betaalbaar mag raak, na aanleiding van enige aksies namens die Kliënt deur Senwes geneem in terme van hierdie mandaat, en in besonder belasting op rente of kontant deur Senwes namens die Kliënt gedeponeer in terme van hierdie mandaat;
2.2 Die Kliënt vrywaar hiermee die Maatskappye en enige derde party waarmee die Maatskappye namens die Kliënt kontrakteer en stel die Maatskappye en enige sodanige derde party vry van-
2.2.1 enige verlies gely ten behoewe van die Kliënt na aanleiding van en voortspruitend uit enige bona fide
transaksie in terme van hierdie mandaat;
2.2.2 enige en alle eise, skade, aanspreeklikhede, koste en onkoste, insluitend redelike prokureurskoste, wat teen die Maatskappye ingestel mag word weens die bedryf van die Kliënt se rekening.
2.3. Niks hierin xxxxxx xxx die Maatskappye egter vrywaar teen aanspreeklikheid vir verliese xxxx xxxx die Kliënt of enige xxxxx xxxxxxx xxxxx bedrog, diefstal, kwade trou, oneerlikheid of growwe nalatigheid deur die Maat- skappye of enige van die Maatskappye se werknemers nie. Nieteenstaande voormelde xxx die Maatskappye nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige bedrog, diefstal, kwade trou, oneerlikheid of growwe nalatigheid gepleeg deur enige derde party xxxx hierbo xx xxxxxx, of namens enige sodanige derde party se werknemers nie. Die Maatskappye aanvaar ook nie aanspreeklikheid in die geval van die insolvensie of gepaardgaande sekwestrasie of likwidasie van sodanige party se boedel nie.
2.4 Die Kliënt xxxxxxx hiermee toestemming dat Senwes opnames mag maak van enige telefoongesprek tussen die Kliënt en enige lid van die Maatskappye se personeel en erken dat dit internasionale praktyk is en alleenlik gebruik word vir doeleindes van die beslegting van dispute wat mag ontstaan ten opsigte van telefoniese advies of instruksies.
2.5 Die Kliënt bevestig dat daar nie van die Maatskappye of enige derde party wat deur de Maatskappye opdrag gegee word ten behoewe van die Kliënt, vereis xxx word om enige betaling namens die Kliënt se order xx xxxx xxxxxx dienooreenkomstige skriftelike opdrag daartoe en vrywaring deur die Kliënt nie.
2.6 Waar bevestiging van 'n transaksie by wyse van elektroniese medium aan die Kliënt gestuur word, xxx die Maatskappye nie teenoor die Kliënt of enige xxxxx xxxxxxx wat die bevestiging ontvang, aanspreeklik wees vir enige direkte, indirekte of gevolglike aanspreeklikheid, verlies, skade of koste van enige aard voortspruitend uit die xxxx dat die bevestiging by wyse van elektroniese medium geskied het nie, ongeag of dit mag voortspruit uit die vernietiging van data, xxxxxxx wanfunksie, onderbreking van kommunikasie of enige ander probleem waaroor die Maatskappye geen beheer het nie.
2.7 Die Maatskappye en die Kliënt kies as hul onderskeie domicilium citandi et executandi vir doeleindes van die betekening van alle kennisgewings en prosesstukke ingevolge hierdie mandaat, die fisiese adresse wat in hierdie mandaat verskyn, of enige ander fisiese en posadresse wat per skriftelike kennisgewing aangedui mag word, xxxxx wysiging 21 dae na sodanige skriftelike kennisgewing effektief xxx word.
2.8 Die Kliënt mag hierdie mandaat herroep met 5 (vyf) besigheidsdae skriftelike kennisgewing aan Senwes, xxxxx herroeping eers effektief xxx xxxx na die verstryking van sodanige periode.
2.9 Hierdie mandaat bevat al die terme en voorwaardes wat die kontraktuele verhouding tussen die Maatskappye en die Kliënt xxx beheers. Daar bestaan geen terme, voorwaardes, reëlings, verstandhoudinge, waarborge of voorstellings ten opsigte van die onderwerp van hierdie mandaat, en wat die partye bind, wat nie hierin vervat is nie.
2.10 Hierdie mandaat mag alleenlik by wyse van skriftelike ooreenkoms tussen die partye verander of gewysig word.
Geteken te op 20.......
AS GETUIE:
Vir: DIE KLIëNT
(Naam van getuie in drukskrif) BEHOORLIK GEMAGTIG
Geteken te op 20......
AS GETUIE:
Vir: SENWES BPK Vir: SENWESBEL BPK
(Naam van getuie in drukskrif) BEHOORLIK GEMAGTIG BEHOORLIK GEMAGTIG
Senwes Verhandelingskamer - Trustrekeningbesonderhede:
Naam van Bankrekening: Senwes Aandeleverhandelingtrustrekening Bank: ABSA Bank
Tak: Klerksdorp
Takkode: 632 005
Rekeningnommer: 000 000 0000