INHOUD
BED EN ONTBYT –
POLISBOEK
Bepalings en voorwaardes
INHOUD
WEERGAWE: 6 MEI 2020
Geboue Inhoud (Verpligtend) 2
Geboue Omvattend (Opsioneel) 3
Sake Onderbreking 4
Kantoorinhoud 5
Geld 5
Openbare Aanspreeklikheid 6
Voertuig – Omvattend 6
Geboue Inhoud (verpligtend)
Ons xxx u vergoed
Vir die fisiese verlies van of skade aan die inhoud, wat huishoudelike goedere is wat die versekerde gewoonlik sou gebruik in die loop en bestuur van hul besigheid as ‘n Bed en Ontbyt of Gastehuis-eienaar op die perseel, xxxx aangedui in die Geboue Omvattend Inhoud-afdeling van u skedule en in u Besigheidspolis bewoording aangetoon, indien die verlies of skade deur enige van die gevare wat hieronder verskyn veroorsaak is.
versekerde gevare
Verlies van of skade aan die inhoud van u geboue, asook u regsaanspreeklikhede vir verlies van of skade aan ander partye se dokumente wat in u besit is, as gevolg van:
1 Brand, weerlig, donderslag, kragstuwing, ondergrondse brand/vuur, aardbewing, ontploffing, storm, wind, water, hael en sneeu.
2 Impak deur diere, bome (buiten wanneer bome afgekap word), lugdrade, satellietskottels, voertuie, vliegtuie en goedere wat uit vliegtuie val.
3 Toevallige skade aan vaste spieëlglas, vaste glas deure en sanitêre ware.
Ons xxx u ook vergoed vir die vervangingskoste van die slotte en sleutels van u perseel indien dit bewys kan word dat die sleutels in die besit is van ‘n ongemagtigde persoon of as ‘n ongemagtigde persoon duplikate van u geboue se sleutels het.
Maksimum vergoeding
Die maksimum bedrag wat ons vir enige eis onder hierdie afdeling xxx betaal, is die versekerde bedrag. Hierdie bedrag word in die Geboue Omvattend Inhoud-afdeling van u skedule aangetoon.
Dekking wat outomaties ingesluit is om u te help:
Die maksimum vergoeding vir die volgende items word op u polisskedule aangetoon:
volle diefstaldekking op hoofgeboue
Die fisiese verlies van of skade aan u inhoud as gevolg van enige persoon/persone wat by u besigheidsperseel inbreek en u eiendom verwyder of poog om u eiendom te verwyder sonder die bedoeling om dit terug te bring.
Ons xxx u ook vergoed indien u of u werknemers deur enige persoon of persone, wie u eiendom sonder u toestemming wil verwyder, aangehou word.
As u besigheidsperseel vir xxxxxx as 30 aaneenlopende dae onbeset is, xxx xxxx geen diefstaldekking wees nie.
Diefstal dekking vir die inhoud van motorhuise en buitegeboue
Daar moet sigbare bewyse van geweldadige en geforseerde ingang of uitgang wees om xx xxx dat ‘n persoon/persone u eiendom fisies verwyder het of probeer verwyder het.
Diefstal vanaf perseel, insluitend wasgoed, tuin- en swembadmeubels
Wasgoed en tuin- en swembadmeubels wat gesteel is terwyl dit buite op u perseel was, xxxx aangedui in u polisskedule.
Persoonlike besittings van die eienaar/bestuurder
Verlies van of skade aan die klere en persoonlike artikels wat u en/of die bestuurder gewoonlik dra of saam met hulle het. Ons xxx u tot R5 000 per persoon vergoed, maar die maksimum vergoeding word op u polisskedule aangetoon, indien dit nie elders verseker is nie.
Gaste se persoonlike besittings
Verlies van of skade aan die klere en persoonlike besittings wat u gaste gewoonlik dra of saam met hulle het. Ons xxx u tot R5 000 per item vergoed. U maksimum vergoeding xxx op u polisskedule aangetoon word, indien dit nie elders verseker is nie.
Dranklekkasie
Verlies van drank as gevolg van lekkasie van tenks, pype of ander apparate wat verband hou met drankies wat aan u gaste op u besigheidsperseel bedien word, xxxx aangedui op u skedule.
verlies van geld
Vir die fisiese verlies van of skade aan wettige kontant, gekruisde ‘nie-oordraagbare’ tjeks, kredietkaart-bewyse, pos- of inkomsteseëls – waarvan alles ‘n Suid-Afrikaanse randwaarde moet hê. Die maksimum vergoeding word op u skedule aangetoon. Daar word van u vereis om ‘n volledige geskrewe rekord xx xxx van alle geld wat deur u ontvang en uitbetaal word sodat die waarde van u eis bevestig kan word.
Diefstal van kruideniersware en huishoudelike goedere
Daar moet sigbare bewyse van geweldadige en geforseerde ingang of uitgang wees om xx xxx dat ’n persoon of persone u eiendom fisies verwyder het of probeer verwyder het terwyl dit vervoer was van die plek waar dit gekoop of herstel is.
Agteruitgang van voedsel
Kos wat in enige yskas/vrieskas in die woning, xxxx op die skedule aangedui, sleg word as gevolg van ’n kragonderbreking of indien u yskas of vrieskas vir xxxxxx as 24 uur buite xxxxxxx is.
Toevallige skade
Vir fisiese toevallige verlies of skade aan u versekerde goedere, of goedere in u besit by u besigheidsperseel, wat veroorsaak is deur enige voorval wat nie elders op u polis versekerbaar is nie.
Persoonlike regsaanspreeklikheid
Indien u deur ’n Suid-Afrikaanse hof wetlik aanspreeklik gehou word om skadevergoeding te betaal as gevolg van die dood, liggaamlike beserings of siekte van enige persoon, of verlies of fisiese skade aan enige tasbare eiendom wat nie aan u behoort nie, wat tydens die loop van of in verband met u besigheid plaasvind, terwyl u by ons verseker is. Die maksimum wat ons vir ’n eis onder hierdie afdeling xxx betaal is R1 miljoen, alle kostes ingesluit.
Koste van brandweerdienste
Koste aangegaan en betaalbaar aan ‘n geregistreerde brandbestrydende of reddingsorganisasie vir ‘n brand by u besigheidsperseel.
Munisipale koste
Koste/s deur ‘n munisipaliteit gehef om planne goed xx xxxx of verlore of beskadigde eiendom te vervang.
Ons xxx x xxx vergoed vir:
1 enige onverklaarbare tekorte of tekorte wat deur foute of weglatings veroorsaak is;
2 verlies of skade wat deur u of enige vennoot of werknemer veroorsaak is;
3 geld wat nie te alle tye in ‘n geslote xxxxx gehou word wanneer u die besigheid sluit of wanneer die besigheidsperseel onbeset is nie;
4 geld wat in enige voertuig gehou word wanneer u of enige vennoot of werknemer nie in die voertuig is nie, tensy die geld deur ‘n geregistreerde sekuriteitsmaatskappy vervoer word;
5 geld in enige OTM of muntoutomaat;
6 geld wat nie aan u behoort nie; of
7 vervalste geld.
Geboue Omvattend (Opsioneel)
Onder hierdie afdeling kan u eis vir verlies van of skade aan die fisiese struktuur van u gebou en buitegeboue wat as ‘n Bed en Ontbyt of Gastehuis gebruik word.
Maksimum Skadeloosstelling
Die maksimum bedrag wat ons vir enige eis onder hierdie afdeling xxx betaal, is die versekerde bedrag. Hierdie bedrag word in die Geboue Omvattend-afdeling van u skedule aangetoon.
Dekking wat outomaties ingesluit is om u te help:
Die maksimum vergoeding vir die volgende items word op u polisskedule aangetoon:
1 vallende bome of gedeeltes daarvan;
2 die bars, oorvloed, lekkasie of ontslaning van water of olie uit tenks;
3 skade aan ontwerpte/aangelegde tuine en water- en tuin ornamente tot ‘n maksimum van R10 000;
4 skade aan waterpomp-masjinerie;
5 eksterne tekens, hortjies en kappies;
6 skade aan geboue gedurende gepoogde diefstal tot R5 000;
7 slotte, sleutels en toegangskaarte tot R5 000;
8 kwaadwillige skade tot R10 000;
9 toevallige skade, insluitend glas, spieëls en sanitêre ware, tot en met R10 000; en
10 eienaaraanspreeklikheid tot R1-miljoen.
Ons vergoed u nie vir:
Verlies of skade as gevolg van:
1 Enige tsoenami, vulkaan of abnormale natuurtoestande wat nie by hierdie afdeling as ‘n gevaar of addisionele gevaar ingesluit is nie.
2 Blootstelling van eiendom aan enige verhittings-, droging- of waterproses.
3 Eiendom wat in die opelug is, tensy dit ontwerp is om buite xx xxxx.
4 Enige foutiewe ontwerp of konstruksie.
5 Die verswakking van enige ondersteuning aan enige gebou of struktuur.
6 Die werk van enige arbeiders.
7 Enige uitgrawingswerk.
8 Regsaanspreeklikheid wat uit enige kontrak voortspruit.
9 Regsaanspreeklikheid vir dood of besering wat nie xxxxx xxxx ’n derdeparty gely is nie.
10 Regsaanspreeklikheid vir eiendomsverlies wat nie xxxxx xxxx ’n derdeparty gely is nie.
11 Regsaanspreeklik indien hierdie eiendom onder enige ander versekeringspolis gedek is; indien die besigheid ’n kleinhandelssaak is xxx ons u ook nie vergoed nie.
Sake Onderbreking
As u omset/verkope/inkomste, as gevolg van enige skade wat tot die onderbreking van u besigheid ly, verloor deur enige van die gevare wat onder die Brand, Kantoorinhoud, of Geboue Omvattend afdelings van u polis gedek is.
U verpligtinge
U moet seker maak dat al u rekeningboeke in orde is en dat alle rekords binne 60 dae vanaf die einde van elke maand ten volle op datum gebring word. Indien u rekords ten tye van die verlies nie op datum is nie, sal ons gebruik maak van die syfers en ondersteunende dokumente wat u vir u BTW-state gebruik het. Indien u nie kragtens die BTW-wet ‘n geregistreerde ondernemer is nie, behou ons die reg om u skadelloos te stel op ‘n xxxxxx wat ons as regverdig en xxxxxx beskou.
Dekking wat outomaties ingesluit is om u te help:
verlies aan aantrekkingskrag
Verlies van besigheidsinkomste of steuring van die besigheid as ’n gevolg van moord, selfmoord- en seksuele aanranding by die versekerde perseel, sowel as haai- en dieraanvalle binne ’n radius van 15 kilometers vanaf die versekerde perseel. In die geval van so ’n verlies, moet u die nodige bewyse om die verlies xx xxxxx aan ons verskaf. U xxx tot R5 000 op hierdie polis gedek wees.
Insekte, peste en plae
Sluiting van die perseel weens gebrekkige sanitasie, insekte, peste of plae op aandrang van die bevoegde plaaslike owerheid. U xxx tot R5 000
op hierdie polis gedek wees.
ventilasie onderbreking
Verlies van besigheidsinkomste as gevolg van die onderbreking van enige ventilasiesisteem wat die nodige verkoeling of verhitting van u besigheid beheer, mits u relevante bewyse van verlies van inkomste verskaf. U xxx tot R5 000 op hierdie polis gedek wees.
Hulpkragonderbreking
Verlies van besigheidsinkomste as gevolg van die onderbreking van ‘n hulp kragbron vir xxxxxx as 24 uur, in die geval van die mislukking van die hoof elektrisiteitsverskaffer waarvan krag en elektrisiteit normaalweg ontvang word. U xxx tot R5 000 op hierdie polis gedek wees.
Lugreis vertragings of stakings
As u besigheid ’n verlies van inkomste ly as gevolg van lugreisvertragings of stakings, xxx dit gedek wees, mits u aan ons die relevante bewyse verskaf. U xxx tot R5 000 op hierdie polis gedek wees.
Kansellasie van besprekings
Verlies van die waarde van deposito’s ontvang vir die bespreking van akkommodasie is beperk tot R5 000, as gevolg van die omruil van sodanige deposito’s, mits hierdie deposito’s nie van enige xxxxx xxxx of namens die persoon/persone wat die bespreking kanselleer xxxxxx xxx word nie.
Ontduiking van betaling
As die gas(te) u besigheidsperseel verlaat sonder om te betaal en nie opgespoor kan word nie, xxx x xxxxx hierdie polis tot R5 000 gedek wees, mits u aan ons relevante bewyse verskaf.
Traumaberading
Enige traumaberading vir u, u gaste en/of personeel na ‘n insident wat op u besigheidsperseel plaasgevind het xxx tot R1 000 per persoon gedek word.
Wegbly van personeel
As u inkomste verlies ly weens personeel wat wegbly, xxx x xxxxx hierdie afdeling tot R5 000 gedek wees.
Ons vergoed u nie vir:
1 swak onderhoud of wanneer u gedek is deur ’n onderhoudskontrak;
2 die slytasie van komponente;
3 tekort aan of die verkeerde brandstoftoevoer; en/of
4 ’n pap battery of battery mislukking op die besigheidsperseel.
5 Ons vergoed u nie vir:
a enige verlies, skade, aanspreeklikheid, eis, koste of uitgawes van watter aard ookal, direk of indirek veroorsaak deur, bygedra deur, die resultaat van, voortspruitend uit, of in verband met ’n oordraagbare siekte of die vrees of dreigement (hetsy werklik of waargeneem) van ’n oordraagbare siekte, ongeag van enige ander oorsaak of gebeurtenis wat gelyktydig of in enige ander volgorde daartoe bydra.
b enige oordraagbare epidemie/pandemie (indien deur ’n toepaslike nasionale of internasionale owerheid/liggaam/agentskap geklassifiseer is):
i wat tot die afdwinging van kwarentyn of die beperking van beweging xxx xxxxx, goedere en/of diere lei, deur ’n nasionale of Internasionale liggaam of agentskap en/of
ii enige reiswaarskuwing of enige ander waarskuwing wat deur die nasionale of internasionale liggaam of agentskap uitgereik word.
Definisie:
’n Oordraagbare siekte beteken enige siekte wat deur enige stof of middel, van een organisme na ’n ander organisme, oorgedra word, insluitend maar nie beperk tot enige vorm van koronavirusse of griepvirusse, waar:
i die stof of middel die volgende insluit, maar nie beperk is nie, tot ’n virus, bakterie, parasiet of ’n ander organisme of variasie daarvan, en enige mutasie of variasie daarvan
ii die metode van oordraging, direk of indirek, sluit in maar is nie beperk tot, oordraging deur lug, liggaamlike vloeistof, oordrag van of na enige oppervlak of voorwerp, vaste stof, vloeistof of gas of tussen organismes, en
iii die siekte, stof of middel kan skade aan xxxxx xx gesondheid of welstand veroorsaak of bedreig of kan agteruitgang van, verlies aan waarde van, markbaarheid van of verlies van gebruik van eiendom veroorsaak of bedreig, insluitend maar nie beperk tot enige tasbare goedere, vee, opreggeteelde vee, of ander.
Kantoorinhoud
Onder hierdie afdeling kan u eis vir u kantoormeubels en vir dokumentasie wat u in u kantoor by die Bed en Ontbyt of Gastehuis hou.
Dekking wat outomaties ingesluit is om u te help:
Die maksimum vergoeding vir die volgende items is op u polisskedule aangedui en dekking hou verband met die gevare wat onder die Kantoorinhoud afdeling van u Besigheidsversekeringspolis bewoording aangetoon is:
Persoonlike besittings
Vir die verlies van of skade aan onversekerde persoonlike besittings wat aan u of u werknemers behoort, beperk tot R10 000 per eis.
Slotte en sleutels
Die vervangingskoste van die slotte en sleutels van u kantoor by u besigheidsperseel indien dit bewys kan word dat die sleutels in die besit van enige ongemagtigde persoon is, of indien enige ongemagtigde persoon duplikate van u kantoorsleutels het.
Geld
Onder hierdie afdeling kan u eis vir die kontant, tjeks en kluise wat u by u besigheidsperseel hou.
Dekking wat outomaties ingesluit is om u te help:
Die maksimum vergoeding vir die volgende items is op u polisskedule aangedui:
Houers
’n Houer xxxxxx xx enige xxxxx, brandkamer, brandkas, kontantlaai, kasregister, kontantboks of ander houer vir geld wat op die besigheidsperseel gehou word, xxxx op die skedule aangetoon. Dekking word beperk tot R3 000.
Slotte en sleutels
Die vervangingskoste van die slotte en sleutels van u houer by u besigheidsperseel as dit bewys kan word dat die sleutels in die besit van enige ongemagtigde persoon is of indien enige ongemagtigde persoon duplikate van die sleutels van die houer het. Dekking word beperk tot R5 000.
Skade aan die klere van personeel
As u werknemers deur enige persoon/persone wat u eiendom sonder u toestemming wil verwyder in ’n gewapende roof aangehou word en die klere van u personeel beskadig word, kan u tot R5 000 eis.
Openbare Aanspreeklikheid
Die volgende dekking hou verband met die Openbare Aanspreeklikheid afdeling van u Besigheidsversekeringspolis bewoording, met die volgende toevoegings ingesluit. Die voorwaardes onder “Ons vergoed u nie” is steeds van toepassing.
Dekking wat outomaties ingesluit is om u te help:
Die maksimum vergoeding vir die volgende items word op u polisskedule aangedui:
Skade aan gaste se voertuie
Ons xxx u vergoed vir eise wat teen u gemaak word vir die skade aan gaste se voertuie, terwyl gaste die parkeerfasiliteite wat u vir hulle voertuie verskaf het, gebruik.
Skade deur droogskoonmakery veroorsaak
Ons xxx u vergoed vir eise wat teen u gemaak is vir skade wat deur die droogskoonmakery van gaste se besittings veroorsaak is, tot R10 000
per item vir die duur van hul verblyf by die Bed en Ontbyt of Gastehuis.
voedsel- en drankvergiftiging
Ons xxx u vergoed vir eise wat teen u gemaak is as gevolg van die inname van enige voedsel of drank wat u by u besigheidsperseel verskaf het, xxxx op u skedule aangedui.
Produkte aanspreeklikheid
Ons xxx u vergoed indien u deur enige gas(te) xxxxxx aanspreeklik gehou word vir dood of siekte indien dit bewys word dat dit veroorsaak is deur produkte wat u by u besigheidsperseel verskaf het, wat verband hou met die besigheidsaktiwiteite.
Gholfkolhou
Ons xxx u tot R1 000 vergoed vir ’n gholfkolhou, terwyl u ’n amateur spel in terme van die reëls speel by enige erkende gholfklub, mits u relevante bewyse vanaf die gholfklub aan ons kan verskaf.
voertuig – Omvattend
Onder hierdie afdeling kan u eis vir enige toevallige skade aan u versekerde voertuig, of indien dit gesteel is. U mag ook vir die skade wat u aan ander partye se eiendom berokken het eis.
Opsionele dekking
Indien u die dekking xxxx hieronder beskryf gekies het en u skedule dui dat u ’n premie daarvoor betaal.
Passasiers Aanspreeklikheid vir gaste
Eise wat teen u gemaak is deur enige gaste wat deur u vervoer is, indien u deur die gaste xxxxxx verantwoordelik gehou word vir dood, beserings of skade aan hul eiendom.
Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Beperk, ’n gemagtigde versekeraar en finansiële-diensverskaffer.
Enige verwysing na “ons”, “deur” of “met” op hierdie dokument xxxxxx xx Auto & General.
Bepalings en voorwaardes geld.
05/2020