Laerskool Die Arend Naskoolsentrum
Laerskool Die Xxxxx Naskoolsentrum
PERSOONLIKE INLIGTING | |||
Registrasie datum | : : : | ||
Naam en Xxx xxx xxxxxxx | |||
Geboortedatum | |||
VADER / VOOG | |||
Voornaam en Van | : : : : : : : : : : | ||
ID nommer | |||
Werksadres | |||
Huisadres | |||
Telefoonnommer (werk) | |||
Telefoonnommer (huis) | |||
Telefoonnommer (selfoon) | |||
E-pos | |||
XXXXXX / XXXX | |||
Voornaam en Van | : : : : : : : : : : | ||
ID nommer | |||
Werksadres | |||
Huisadres | |||
Telefoonnommer (werk) | |||
Telefoonnommer (huis) | |||
Telefoonnommer (selfoon) | |||
E-pos | |||
MEDIESE INLIGTING | |||
Dr. Naam en Telefoon nommer | : : : : : : | ||
Allergieë | |||
Kroniese siekte | |||
Naam van mediesefonds | |||
Mediesefonds lidnommer | |||
Hooflid: Voorletters en Van |
INLIGTING TEN OPSIGTE VAN NASKOOLBYWONING | ||||||
Wie kom u kind afhaal by die Naskool in die middag: | Hoe laat word u kind afgehaal: | |||||
Mag u kind self huistoe stap of fitsry? | JA | / | NEE | |||
Persone wat u kind mag kom afhaal by die Naskool? Dui asb. volledig aan watter persone, insluitend uself, mag u kind by die nasorg afhaal. Slegs die persone wat u hieronder spesifiseer (ouers, familie, vriende) xxx toegelaat word om u kind saam met hulle te neem vanaf die terrein. ‘n Duidelike identifikasie van hierdie persoon moet by hierdie aansoek aangeheg wees asb. | ||||||
Naam en Van: | Verwantskap: | Telefoonnommer: | ||||
1. | 1. | 1. | ||||
2. | 2. | 2. | ||||
3. | 3. | 3. | ||||
4. | 4. | 4. | ||||
Kwartaallikse bevestiging van inligting: Dit is u as ouer se plig om die Naskool van enige adres- en telefoonverandering, skriftelik in xxxxxx xx stel. Die noodsaaklikheid hiervan is om u te kan kontak in geval van enige noodgeval. | ||||||
BEPALINGS EN VOORWAARDES | ||||||
Die persoon verantwoordelik vir die betaling van die Naskool: Lees asb. hierdie bepalings en voorwaardes volledig deur: Na ondertekening van hierdie aansoekvorm verteenwoordig die bepalings en voorwaardes hierin xxxxxx ‘n ooreenkoms tussen u (hierna genoem ouer/voog) en Laerskool Die Xxxxx. (Hierna genoem Naskool). Die Naskool is ‘n private inisiatief en word nie gesubsidieer nie. Hiermee verklaar ek: (Volle naam en van) die ouer/voog van: in Graad: \ dat die persoonlike inligting xxxx aangedui in klousule 1, waar en korrek is, en dat ek die gemelde straatadres kies as domicilium citandi et executandi. |
Ek aanvaar, onderneem en/of neem kennis van die volgende voorwaardes en bepalings van Laerskool Die Xxxxx xx Naskool: 1. Ek onderneem hiermee xx xxxxx te doen wat nodig is om die Naskool in staat te stel om sy plig, en toesig xx xxx oor my genoemde kind, behoorlik uit te voer, en om te voldoen aan alle redelike opdragte en of/bevele wat die Naskool van tyd tot tyd t.o.v my kind mag gee. 2. Ek besef dat dit van uiterse belang is dat ek of die genoemde kontakpersoon ten alle tye telefonies beskikbaar moet wees in geval van n noodsituasie en daarom onderneem ek om enige veranderinge in my kontakbesonderhede onmiddelik onder die aandag van die personeel van die Naskool te bring. 3. Ek besef en aanvaar dat in terme van die Wet op Kindersorg 74 van 1983, ‘n geneesheer of die hoof of personeel van die Naskool self magtiging mag xxxxxxx vir die verskaffing van dringende mediese behandeling of die uitvoering van ‘n operasie indien hulle redelike gronde het om te glo dat dit noodsaaklik is om my kind xx xxxx te red of om my kind van ‘n ernstige en blywende liggaamlike letsel of gebrek te red en dat ek aanspreeklik is vir die koste van die behandeling of operasie wat my kind ontvang of ondergaan het, asof ek daartoe opdrag gegee het. 4. Ek aanvaar dat alhoewel alle redelike voorsorgmaatreëls getref xxx word vir die veiligheid en welstand van my kind, ek verantwoordelik gehou xxx word vir die betaling van enige mediese- tandheelkunde- en/of hospitaalrekening wat voortspruit uit ‘n besering van my kind wat nie ontstaan het a.g.v. die nalatigheid van die Naskool personeel nie. 5. Ek vrywaar hiermee die Naskool en personeel teen enige eis en/of aanspreeklikheid wat deur enige derdes ingestel mag word as gevolg van die bestaan van hierdie ooreenkoms en wat mag voortspruit uit die besering of dood van ‘n persoon of skade of verlies aan eiendom, hoe dit ookal mag ontstaan en wat voortspruit uit die uitoefening van die regte hierin xxxxxxx. 6. Ek onderneem om my xxxx xx lê by alle reëls wat van tyd tot tyd deur die Naskool neergelê mag word, xxxxx reëls as xxxx van hierdie ooreenkoms beskou xxx word. 7. Ek aanvaar dat die Naskool nie vir die volgende verantwoordelik gehou xxx word nie: 7.1 Indien ‘n betrokke leerder op ‘n dag nie die Naskool gaan bywoon nie, is dit die ouer se plig om die Naskool telefonies of skriftelik in xxxxxx xx stel. Daar kan nie van die Naskool verwag word om die leerder te soek wat nie aangemeld het vir registerkontrole nie. Naskool begin om 13:00 en alle leerders moet aanmeld vir register. Na register mag die leerders vir hulle onderskeie wedstryde, aktiwiteite en oefeninge verdaag. 7.2 Met weg wedstryde moet die leerders die Naskool verwittig of hulle na die wedstryde terugkeer na die Naskool vir die res van die middag. Indien u kind voor 17:00 opdaag by die Naskool xxx die Naskoolpersoneel na u kind omsien tot 18:00. Indien u kind na 18:00 opdaag by die skool xxx die sportafrigter verantwoordelik vir u kind. Na 18:00 tree die Naskool se boetereëling in xxxxxxx. 7.3 Kinders wat sonder toestemming van hulle ouer/voog deur vreemde persone anders as die in klousule 2 genoem, buite die skoolterrein opgelaai word, is nie die verantwoordelikheid van die Naskoolpersoneel nie, aangesien alle leerders verplig is om by die personeel ten alle tye xx xxxx. |
7.4 Klere wat op die terrein wegraak of gesteel word xxx die verantwoordelikheid van die leerder. 7.5 Stuur asb. ‘n ekstra stel skryfbehoeftes saam. Die Naskoolpersoneel voorsien geensins skryfbehoeftes aan leerders tydens studieklas nie. U as ouer xxx steeds verantwoordelik vir u kind se huiswerk. 8. Ek onderneem om speelgoed en toerusting wat deur my kind met opset beskadig word teen xxxxx xx vervang, of binne een week met soortgelyke speelgoed te vervang. 9. Ek aanvaar dat die voltooiing van huiswerkopdragte my en my kind se verantwoordelikheid is. 10. U moet asb. u kind voor of op die bepaalde tyd by die Naskool afhaal. Ons het ‘n aftekenstelsel en vra u vriendelike samewerking in hierdie verband. U moet dus self u kind by die klaskamer kom afteken. Xxxx leerder mag self afteken nie! Die register mag ook nie na u motor geneem word vir aftekening nie! 11. Ek is bewus daarvan dat die Naskool stiptelik om 18:00 sluit en aanvaar dat ‘n boete van R50- 00 vir die eerste 15 minute of ‘n gedeelte van die tyd gevra word. Hierdie bedrag is binne 24 uur betaalbaar by die Naskool of die administratiewe kantoor van die skool. Xxxx xxxx wat ek hierdie reël oortree om my kind nie betyds af te haal nie, sal ‘n waarskuwing aan my uitgereik word. Na ‘n derde waarskuwing xxx my kind nie meer toegeaat word om die Naskool by te xxxx xxx. 12. Ek aanvaar dat indien ek en/of my kind 3 skriftelike waarskuwings van die Naskool ontvang het weens ernstige oortredings van neergelegde reëls, ek my kind uit die Naskool xxx neem en steeds verantwoordelik gehou xxx word vir 1 (een) kennismaand se fooi. Leerders wat minder ernstige oortredings begaan xxx mondeling aangespreek word en wanneer die gedrag voortduur xxx die leerders ‘n skriftelike waarskuwing ontvang. |
OUERINLIGTING |
1. Naskool duur vanaf 13:00 tot 18:00 2. Ons Naskool se selfoonnommer is 071-562-3800 / (011) 740-9870. U kan enige tyd vanaf 14:00 tot 18:00 met die nasorgpersoneel kontak maak op die selfoon as u ‘n reëling wil tref of iets aan hulle wil meedeel. 3. Alle leerders moet vanaf 13:00 by die Naskool aanmeld vir register. Laat leerders asb. eers verskoning maak indien leerders nie die Naskool op ‘n gegewe dag xxx bywoon nie. Na register geneem is mag leerders verdaag na hulle wedstryde, aktiwiteite en oefeninge vir die middag. Voordat leerders vertrek na weg wedstryde moet die Naskool in xxxxxx xxxxxx word of u kind weer na die wedstryd by die Naskool xxx aansluit vir die res van die middag. Indien u kind voor 17:00 terugkeer xxx die Naskool na u kind omsien tot 18:00. Indien u kind na 17:30 terugkeer na die skool is die afrigter verantwoordelik vir u kind. Na 18:00 tree die Naskool se boetestelsel in xxxxxxx. Indien u kind nie opdaag vir register nie aanvaar die Naskoolpersoneel geen verantwoordelikheid vir die leerder nie. 4. Hulpverlening om huiswerkopdragte te voltooi vind in die klaskamer plaas. Die groepe wat nie in die klasse is nie is op die terrein vir vrye spel en ontspanning. Die Naskool voorsien geen skryfbehoeftes in die studieklasse nie. U as ouer en u kind xxx verantwoordelik vir elkeen se |
huiswerk. Naskoolpersoneel kan net help met wat in die huiswerkboek xxxx xxxx leerder aangeteken is. 5. U moet asb. u kind voor of op sluitingstyd (18:00) afteken by die Naskoolklaskamer/speelgrond. U moet asb. u kind self afhaal by die klaskamer. Xxxx leerder mag self uitteken nie. Xxxx leerder word toestemming xxxxxxx om self die skoolterrein te verlaat na ‘n persoon wat in die straat vir hulle wag nie. Geen whatsapp mag gestuur word aan personeel om leerder hek toe te stuur nie. Indien u die tyd na 18:00 misbruik xxx ‘n boete van R50-00 vir die eerste 15 minute gehef word. Na 18:30 xxx ‘n boete van R100-00 vir elke 15 minute gehef word. Hierdie boete is binne 24 uur betaalbaar xxxxxx xxx ‘n skriftelike waarskuwing uitgereik word. Die waarskuwing moet deur u onderteken word. Na ontvangs van die derde waarskuwing xxx u gevra word om u kind uit die Naskool te neem. 6. U kan tuisklere saamstuur indien u sou wou hê dat u kind sy/haar skoolklere uittrek na register. Merk asb. die klere duidelik en stuur ‘n sportsak saam waarin die klere gebêre kan word. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir klere wat verlore of gesteel word nie. 7. Vir enige ernstige of voortdurende oortredings xxx ‘n waarskuwing uitgereik word, na die derde waarskuwing xxx u kind toegang tot die Naskool geweier word. 8. Die koste aan Naskool is in die administratiewe kantore van die skool beskikbaar. 9. Alle gelde is vooruitbetaalbaar. In Januarie betaal u dus vir Januariemaand, en op 1 Februarie vir Februariemaand. Naskool is ‘n privaat instansie en word nie gesubsideer nie. Naskoolgelde moet voor of op die sewende van elke maand betaal wees. Indien nie verbeur u kind sy/haar plek in die Naskool. Aangesien dit ‘n jaarfooi is, is die bedrag ook betaalbaar tydens die April, Xxxxx en Oktober vakansie. Alle gelde wat nog op 1 Desember uitstaande is xxx aan die prokureurs oorhandig word vir invordering. Die regskoste xxx van u verhaal word. Xxxx leerder word toegelaat vir die volgende jaar as daar gelde uitstaande is nie. Geen aanspreeklikheid vir xxxxx xxx aanvaar word indien u nie die kwitansie kan toon nie. Geen gelde mag deur die Naskoolpersoneel ontvang word nie. |
DISSIPLINE |
Goeie orde en dissipline moet deurentyd deur die naskoolpersoneel gehandhaaf word. 1. Algemene reëls wat toegepas word deur die Naskoolpersoneel: a. Alle skoolreëls is van toepassing op die nasorg. b. Die skoolterrein mag onder geen omstandighede verlaat word nie. x. Xxxx vreemdelinge of maats mag kom kuier nie. d. Toilette is nie ‘n speelplek nie. e. Mag nie op die stoepe en klaskamers hardloop nie. x. Xxxx leerder word toegelaat op die skool se dak nie. x. Xxxx takke mag van bome afgebreek word nie. x. Xxxx bome mag geklim word nie. i. Geen afknouery, geterg, gevloek, rompe oplig, rompe aftrek, broeke aftrek, lelike xxxxxx of praatjies xxx xxxxxx word nie. j. Alle Xxxxxx op die terrein en in die klaskamer moet opgetel word. |
x. Xxxx klonte, klippe, stokke of voorwerpe mag gegooi word nie, xxxxx xxx na persone en xxxxx in die straat nie. x. Xxxx kougom! m. Alle kosbaarhede word op eie risiko na die skool gebring deur kinders en geen verantwoordelikheid word deur die Naskool aanvaar. x. Xxxx eiendom van die skool mag beskadig word nie. |
TYE |
Naskool xx xxx is vanaf 13:00 tot 17:00 Gesluit op publieke vakansiedae. |
Laerskool Die Xxxxx
Tel: 000 0000000 Posbus 3081
Faks: 0866857087 Dalview
1544
ONDERNEMING
Ek onderneem om die maandelikse fooie xxxx uiteengesit per kind vir 2019 te vereffen voor of op die 7de van elke maand, gebreke daaraan, kan tot gevolg hê dat my kind die naskoolsentrum geweier kan word. Gelde is betaalbaar in Laerskool Die Xxxxx xx rekening.
Ek / Ons bevestig dat bogenoemde gegewens waar & korrek is en dat die voorwaardes en reëls van toelating wat deur ons ontvang is, deeglik gelees het, dit verstaan en aanvaar.
Geteken te op hierdie dag van 20 .
Laerskool Die Xxxxx FNB (250 542)
Rek Nr: 6229 5855 327
Faks: 083 385 7887
xxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx
Handtekening van ouer / voog
Handtekening van prinsipaal
• Naskoolgelde is vooruitbetaalbaar. Ek onderneem om 1 (een) kalendermaand vooruit skriftelik kennis xx xxx indien ek my kind uit die Naskool neem. Ek aanvaar dat ek by versuim om een maand voor die tyd skriftelik xxxxxx xx xxx, xx aanspreeklik is vir 1 (een) kalendermaand se fooi aan die Naskool. Aangesien dit ‘n jaarlikse fooi is, is die fooi betaalbaar tydens die Maart/April, Junie/Xxxxx en Oktober skoolvakansie.
• Ek onderneem om die Naskoolfooi as volg te betaal. (Merk die blok van toepassing)
MAANDELIKS VOORUITBETAALBAAR | KWARTAALIKS VOORUITBETAALBAAR | JAARLIKS VOORUITBETAALBAAR | |||
Xx xxxx van die volgende betaalmetode gebruik: (Merk die blok van toepassing) | |||||
KONTANT | INTERNET (EFT) | ||||
Betaaldatum: Alle kontant moet by die skool se administratiewe kantore inbetaal word. Indien ek in gebreke is met ‘n maandelikse betaling, en versuim om sodanige agterstallige bedrag, sowel as enige daaropvolgende verskuldige bedrag binne ‘n periode van 30 dae te vereffen, aanvaar ek die volgende: ⮚ Dat my kind toegang tot die Naskool geweier kan word, ⮚ Dat indien ‘n prokureur opdrag gegee word om regstappe teen my te neem vir die invordering van enige verskuldige xxxxxx, xx alle regskoste in hierdie verband aangegaan, ek op ‘n prokureur-kliënt basis xxx betaal, insluitend enige invorderingskoste wat regtens gevorder mag word. |
Laerskool Die Xxxxx
Tel: 000 0000000 Posbus 3081
Faks: 0866857087 Dalview
1544
NASKOOLGEDRAGSKODE
Hiermee verklaar ek (naam van leerder) Graad
dat:
1. Ek ten alle tye gedrag xxx openbaar wat my ‘n trotse Xxxx xxxx.
2. Ek verstaan dat xx xxxx ander leerders in die klas gaan wees wat xxxx xxxx met hulle skoolwerk en ek nie daardie kinders van die geleentheid xxx ontneem om hulle werk te kan doen nie.
3. Ek dankbaar xxx xxxx vir die kos wat elke dag vir my voorgesit word en ek nie met die kos xxx xxxx nie.
4. Ek betyds by my xxxx xxx aanmeld en nie op die terrein xxx rondloop nie.
5. Ek nie die terrein xxx verlaat sonder om my Juffrou / Xxxxxx in xxxxxx xx stel nie.
6. Ek die badkamers skoon en netjies xxx los vir die volgende leerder wat dit wil gebruik.
7. Ek in die naskool is om my huiswerk onder toesig te kan doen. Ek xxx die nodige hulp van personeel ontvang sodat ek goeie punte kan behaal.
8. Ek onderwerp my aan die reëls van die naskool en xxx dit gehoorsaam. Indien ek dit nie doen nie xxx xxxx teen my opgetree word. Ek verstaan dat as ek my skuldig maak aan ernstige oortredings of herhaaldelike wangedrag ek nie meer in die skool mag wees nie.
Geteken deur leerder
Hiermee verklaar ek (naam van ouer/voog)
1. Ek het die reëls van die naskool aan my kind verduidelik en hy/sy is deeglik bewus van die reëls en die gevolge daarvan indien die reëls nie nagekom word nie.
2. Ek weet dat die naskool om 18:00 sluit. Indien ek my kind laat kom haal xxx ek die boete van R100 die volgende maand saam met die maandelikse fooi betaal. Indien dit meer as 3 keer gebeur in ‘n betrokke jaar xxx my kind nie verder in die naskool toegelaat word nie.
3. Die naskoolfooi is R600 per maand vooruitbetaalbaar. Ek besef dat as ek nie die fooi betaal nie my kind nie vir die volgende maand in die naskool kan wees nie.
4. Ek verstaan dat daar gepoog word om ‘n leervriendelike atmosfeer by die naskool te skep. Dit beteken dat elke leerder sy of haar bydra moet xxxxx tot die ontwikkeling van hierdie kultuur. Alle ouers verwag dat hulle kinders versorg xxx word en gehelp xxx word met huiswerk en moontlike ekstra hulpverlening met dit waarmee hulle kinders moontlik kan sukkel. Om dit reg te kry moet ouers, personeel en leerders egter saamwerk. Dissipline is ‘n voorvereiste vir leer en ongelukkig kan leer net plaasvind in ‘n omgewing wat stil, kalm en rustig is.
Geteken deur ouer/voog Geteken deur Prinsipaal