TENDERVORM VIR DIE VERSKAFFING VAN FOTOVOLTAΪSE PANELE
ORASOL (Edms.) Bpk.
TENDERVORM
VIR DIE
VERSKAFFING VAN FOTOVOLTAΪSE PANELE
2. STANDAARD TENDERVOORWAARDES 4
2.2. Aanvaarding van Tenders 4
2.8. Skedules wat voltooi moet word 5
2.11. Buitelandse Wisselkoersrisiko 6
2.14. Volledigheid van Tenders 7
2.16. Vorderingswaarborg, Borg of Waarborg 7
2.18. Kontrakteurs Aanspreeklikheidsversekering 7
2.19. Derdeparty Versekering 7
2.20. Invoerpermitte en lisensies 7
2.22. Defek Aanspreeklikheidsperiode 8
2.26. Addisionele Retensiegeld 8
3.1. Verandering deur Tenderaar 9
3.2. Skedule van Prysaanpassing 10
3.2.1. Skedule van Wisselkoersaanpassing 10
3.3. Skedule van Subkontrakteurs aangestel deur Kontrakteur 11
BESONDERHEDE VAN AANBOD:
KLIËNT : ORASOL (EDMS)BPK
BESTEK VAN AANBOD : VERSKAFFING VAN FOTOVOLTAΪSE PANELE
SPESIFIKASIE : PANEELDRYWING – 450W
VERVAARDIGER – TIER 1 KLAS VERVAARDIGERS
AANTAL : 1920
AFLEWERINGSPERSEEL : GEΪDENTIFISEERDE GEBIEDE OP VLUYTJESKRAAL AANDEELBLOK BEPERK HOEWES 9 EN 10
ORANIA NOORD-KAAP
AFLEWERINGSDATUM : 6 SEPTEMBER 2021
Ek/Ons, die ondergetekende, onderneem om die werk xxxx beskryf aan te neem, uit te voer en te voltooi in ooreenstemming met die Tendervoorwaardes, Kontrak voorwaardes, Spesifikasies en Skedules vir die bedrag wat xxxx volg saamgestel is:
SKEDULE XXX XXXXX
-
(i)
Totale koste vir die verskaffing van die materiaal op terrein.
R
(ii)
BTW @ 15%
R
(iii)
Totale Tenderbedrag (BTW Ingesluit)
R
Indien daar enige optelfout in die bogenoemde Skedule xxx Xxxxx xxx xxxx, stem ek/ons in dat dit reggestel mag word, deur die tariewe as korrek te aanvaar.
GELDIGHEIDSPERIODE VAN TENDER : 14 dae.
DIE TENDERSLUITINGSDATUM EN -TYD : 18 Junie 2021
PLEK VAN INDIENING : Tenderbus by Xxxxxx Xxxxxxxxxxxx se ontvangs
Totdat 'n Formele Xxxxxxxxxx onderteken word, xxx hierdie Tender tesame met die Aanstellingsbrief vanaf die kliënt , 'n bindende Kontrak tussen die partye wees.
Ek/ons sluit die volgende dokumente as verduidelikende dokumente hierby in:
(i) Briewe ..................................................................................
(ii) Katalogusse: .................................................................................
(iii) Tekeninge ....................................................................................
(iv) Ander (spesifiseer) : ....................................................................................
Ek/ons voorsien hiermee die verdere inligting wat benodig word en wat xxxx van hierdie Tendervorm uitmaak.
Ek/ons verstaan dat die kliënt nie gebind is om die laagste of enige tender te aanvaar nie.
TENDERAAR (Handtekening) : ..................................................
(Drukskrif) : ...................................................
VERTEENWOORDIG (FIRMA) : ...................................................
ADRES : ...................................................
TELEFOONNOMMER : ...................................................
DATUM : ....................................................
GETUIES:
1 ..................................................... 2 ......................................................
Enige
onduidelikheid of dubbelsinnigheid oor die betekenis of interpretasie
van
items in die dokumente en tekeninge moet onder die aandag
van die projekbestuurder
gebring word vir die korrekte
vertolking daarvan, of regstelling daarvan, voordat Tenders ingedien
word.
Die
laagste of enige Tender xxx xxx noodwendig aanvaar word nie. Enige
Tender
wat nie aan die vereistes van hierdie dokumente voldoen
nie, mag ongeldig geag
word. Enige beskrywende inligting mag
deur Xxxxxxxxxx saam met hulle Tenders
ingedien word mits
daarna in die Tender xxxxxx word. Sou enige teenstrydigheid
egter
voorkom, xxx die uitgereikte Tender- en Kontrakdokumente en inligting
daarin ingevul deur die Tenderaar, as 'n geldige en bindende
Tender beskou word.
Alle regte insluitende die verspreiding van die uitgereikte tenderdokumente word voorbehou. Geen gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, in enige vorm in 'n herwinningstelsel gestoor, in enige vorm versend word deur enige metode hetsy of dit elektronies, meganies, ge-fotostateer, opgeneem of enige xxxxx xxxx, xxxxxx die skriftelike toestemming van die Projekbestuurder nie.
Kopiereg
word voorbehou ten opsigte van alle ontwerpe, spesifikasies, patente
en
patenteerbare ontwerpe, stelsels en prosesse vervat in die
dokumente en
tekeninge. Die persoon, firma, instansie of
kontrakteur aan wie hierdie dokumente
uitgereik of beskikbaar
gestel word, xxx gesamentlik en afsonderlik in hulle
persoonlike
of korporatiewe hoedanighede aanspreeklik gehou word vir
oortredings
van die vereistes om te tender en/of klousules oor kopiereg.
Tenderaars
wat nie in die Republiek van Suid-Afrika gevestig is nie, moet die
naam
en adresse van hulle gevolmagtigde of voornemende agente
in die Republiek,
voorsien. Sou Tenderaars nalaat om hieraan te
voldoen, mag sulke Tenders
ongeldig verklaar word.
Die Projekbestuurder mag, volgens sy oordeel, e-pos tenders aanvaar onderhewig aan die volgende:
(a) Dat goedkeuring van die Projekbestuurder vooraf verkry word.
(b)
Dat die e-pos Tender voor die tendersluitingsdatum aan die
Projekbestuurder by
xxxxxxx@xxxxxx.xxx
gestuur word.
(c)
Die volledige Tenderdokumente moet gepos word met 'n posmerktyd en
datum voor die tendersluitingstyd.
(d)
Sou daar enige twyfel oor die interpretasie van die e-pos Tender
bestaan, xxx
die vertolking uitsluitlik by die Projekbestuurder
berus.
Slegs Tenders wat volgens die voorskrifte in hierdie dokument ingevul is, en vergesel is van volledig ingevulde ondersteunende dokumente, xxx aanvaar word. Die Tenders en telegrafiese Tenders xxx in die openbaar deur die Projekbestuurder of sy Verteenwoordiger geopen word, onmiddellik na die tender sluitingstyd op die datum en plek xxxx geadverteer en beskryf word in die tendernavraag.
Tenders xxx geldig wees vir 14 (veertien) dae na die tendersluitingsdatum.
Tenderpryse
xxx, gedurende die geldigheidsperiode, onveranderd xxx, behalwe vir
koste-aanpassings wat toelaatbaar is volgens die voorgeskrewe
kontrakprysaan-
passing beskryf in die KONTRAKVOORWAARDES.
Tenderaars
moet alle Skedules invul en voltooi tot die mate wat voorgeskryf word
in die dokument. Nie-voldoening aan hierdie vereiste mag lei
tot die diskwalifikasie van die Tender.
Die
suksesvolle Tenderaar moet 'n Kontrak met die Werkgewer sluit, vir
die uitvoering van die Kontrak in ooreenstemming met die
OOREENKOMSVORM
en
moet 'n waarborg volgens die
voorgeskrewe vorm xxxxx.
Sou
'n Tenderaar sy tender na tendersluiting terugtrek en/of die
suksesvolle
Tenderaar versuim om 'n Kontrak te sluit, mag die
Werkgewer alle kostes
verbonde daaraan om weer tenders te vra
en/of ‘n minder gunstige tender te
aanvaar, xxx xxx verhaal.
Alle
Tenderaars wat buitelandse komponente as xxxx van hierdie Tender
aanbied,
mag alleenlik die wisselkoerse, gespesifiseer in die
SKEDULE
VAN WISSELKOERS-
AANPASSING (para 3.2.1) gebruik
vir die bepaling van hulle tenderpryse. Afwyking van hierdie vereiste
xxx tot moontlike diskwalifikasie van die betrokke Tender lei.
Wisselkoersaanpassings
xxx slegs gemaak word ten opsigte van die "vry-aanbod"
of
"koste-in-vrag" gedeelte van ingevoerde toerusting xxxx
verstrek in die
SKEDULE
VAN WISSELKOERSAANPASSINGS (para 3.2.1).
Voorkeur
word xxxxxxx aan Tenders wat vas is ten opsigte van wisselkoers-
skommelings.
Die Tenderaar moet in die SKEDULE VAN WISSELKOERSAANPASSING (para 3.2.1) aandui of xx xxxx vas is al xxx xxx. Indien geen inligting ten opsigte van items wat onderhewig is aan wisselkoersaanpassings ingevul word nie, sal dit aanvaar word dat sy tenderprys vas is.
Indien die Kontrakprys of enige gedeelte daarvan onderhewig is aan wisselkoersaanpassing, xxx die risiko verbonde aan skommeling aan wisselkoers xxxx volg van toepassing wees, xxxxx xxxxxx ooreengekom:
-
Periode
Tenderdatum tot datum van brief
van voorneme/Datum van
aanvaardingBrief van voorneme/aanvaardinq
tot datum van kontraktuele
versending uit fabriekKontraktuele datum van
versending tot datum van betaling
deur Werkgewer
Verantwoordelike Partye
Werkgewer
Werkgewer
Kontrakteur
Die kontraktuele versendingsdatum vanaf die fabriek moet gestaaf word deur die nodige bewyse.
Tenderaars
moet in hulle tenderpryse voorsiening maak vir BTW xxxx aangedui in
die TENDERVORM
en
Skedules van
Hoeveelhede.
Tenderaars
moet die terrein en omgewing besoek, voor die indiening van 'n
Tender en hulle volkome vergewis van
alle
omstandighede xxxx die aard en
ligging, die grondstruktuur
sover moontlik, hoeveelhede en aard van
materiaIe
benodig vir die Werke, toegang tot die terrein, akkommodasie
wat hy mag
benodig en moet in die algemeen die nodige inligting
bekom betreffende risiko,
gebeurlikhede en ander omstandighede
wat sy Tender mag beinvloed en
daarvoor in sy Tenderprys
toelaat. 'n Datum vir 'n terreininspeksie moet met die
Projekbestuurder gekoördineer word.
Die
Tenderaar moet homself vergewis
voordat hy
'n Tender indien dat sy Tender
volledig en korrek is en dat xx
xxxxx en tariewe vervat
in
die Skedules voldoende is
om al sy verpligtinge onder hierdie
Kontrak na te kom om die Werke volledig te
voltooi.
Dit is 'n belangrike vereiste van die Tender dat die goedere op die terrein gelewer word, gereed vir gebruik deur die Werkgewer, nie later as die afleweringsdatum gespesifiseer in die TENDERVORM nie. Boete vir laat voltooiing xxx gehef teen 'n xxxxx van 1% per week tot ‘n maksimum van 10% van die kontrak bedrag.
Die waarde van die vorderingswaarborg xxx 10% van die bruto tenderbedrag wees xxxx uiteengesit in die Uitgebreide Tendervorm en xxx afgelos word na die uitreik van die Aanvaarding of Voltooiing sertifikaat.
Die Kontrakteur moet binne 3 weke na toekenning van die tender, ‘n gedetailleerde program voorlê.
Die Kontrakteur xxx aanspreeklikheidsversekering in stand hou ten bedrae van ten minste R1,000,000.00 vir enige enkele gebeurtenis en onbeperk gedurende die kontrakperiode en waarborgtydperk.
Die Kontrakteur moet derdepartydekking ten bedrae van ten minste R1,000.000.00 uitneem vir elke ongeluk of enkele gebeurtenis en moet onbeperk wees gedurende die kontrak periode.
Die Kontrakteur is verantwoordelik om alle invoerpermitte of lisensies vir enige gedeelte van die materiaal of toerusting wat xxxx uitmaak van sy aanbod , te verkry.
Geen bonus vir vroeë voltooiing van die Kontrak xxx toegestaan word nie.
Die Defek Aanspreeklikheidsperiode of waarborg tydperk xxx 12 maande vanaf die oorname of voltooiingsdatum wees.
Geen vooruitbetalings vir toerusting of materiaal wat nie op terrein is nie, sal gemaak word nie. Sou betaling vir toerusting nie op terrein versoek word deur die Kontrakteur, xxx die Projekbestuurder vereistes ten opsigte van eiendomsreg, versekering, xxxxx en vervoer stel en alle kostes xxx xxxx die Kontrakteur betaal word.
Die Projekbestuurder xxx betalings xxxx xxxxx 21 dae na ontvangs sertifiseer en die Werkgewer xxx die Kontrakteur voor die einde van die daaropvolgende maand betaal.
Geen rente op retensiegeld xxx betaal word nie.
Addisionele retensiegeld tot die waarde van 5% van die totale kontrakbedrag xxx teruggehou word totdat al die dokumentasie wat verband hou met die gelewerde produkte ontvang is.
Formele Gehalteversekeringsprogram volgens SABS 0157 is nie ‘n vereiste van die kontrak nie, maar xxx 'n aanbeveling wees.
Tendervoorkeur vir plaaslike inhoud xxx/xxx xxx op hierdie Tender van toepassing wees nie.
Indien die Tenderaar op enige wyse van die Algemene Kontrakvoorwaardes, Spesifikasies, Skedules of Tekeninge wil afwyk of hulle wil wysing, of indien hy sy Tender in die een of ander opsig wil kwalifiseer moet hy sy voorstelle duidelik hieronder uiteensit, of anders moet hy die kwalifikasies of wysigings in 'n begeleidende brief, wat aan sy Tender aangeheg moet word, en waarvan hieronder melding gemaak moet word, en indien die Tenderaar dit nie doen nie, sal die Tender as ongekwalifiseerd beskou word.
Indien geen afwykings of wysigings verlang word nie, moet onderstaande Skedule "geen" gemerk en deur die Tenderaar geteken word.
-
Bladsy
Klousule of Item
Datum : ..................................... Geteken (Tenderaar) : ..................................................
Tenderaars moet kennis neem dat 'n "Vasteprys tender" verkies xxx word.
Is die Tenderprys 'n Vasteprys Aanbod ? .................................. JA / NEE
Indien Xxx, xxx die volgende geld:
Geen eis vir prysaanpassings xxx aanvaar word later as 60 dae na die datum van die Aanvaarding of Oorname sertifikaat nie.
Prysaanpassing as gevolg van verandering in die wisselkoers op ingevoerde toerusting en materiaal xxx alleenlik van toepassing wees op daardie ingevoerde komponente wat in die onderstaande tabel gelys is.
Alle tenderaars wat ingevoerde komponente aanbied, moet slegs die volgende wisselkoerse gebruik by die bepaling van die tenderprys.
1USD = R---.---(Amerikaanse Doller)
1 BP = R--.-- (Britse Pond)
1 Euro = R--.-- (Euro)
-
Beskrywing
Vry-aanbod
(waarde)
Koste-In-Vrag
(Waarde)
Wisselkoers
Vooruitdekking by Tenderprys ingesluit (Ja/Nee)
Datum : ..................................... Geteken (Tenderaar) : ..................................................
Die Tenderaar moet in die onderstaande skedule die name van alle subkontrakteurs wat hy beplan om te gebruik aandui en die werk waarvoor hulle verantwoordelik xxx xxxx.
-
Naam van Subkontrakteur
Voorgestelde Verantwoordelikheid
Ondervinding
Datum : ..................................... Geteken (Tenderaar) : ..................................................
Ek/ons (die ondergetekendes) is gemagtig om te Tender en/of ‘n Kontrak te sluit
namens ...................................................................................................... uit hoofde van 'n
direkteursvergadering gedateer .................................................................. , ‘n afskrif van die
notule wat aangeheg word.
HANDTEKENING/E 1. .............................................................................................
2 .............................................................................................
My/ons bank is xxxx volg:
NAAM : ......................................................................................................
TAK : ......................................................................................................
REKENINGNOMMER : .......................................................................................................
HIERDIE OOREENKOMS aangegaan tussen .......................................................................
.................................................................................................................................................
van ...........................................................................................................................................
.................................................................... .
(hierna "die Werkgewer" genoem) aan die een xxxx en
..................................................................................................................................................
Van ..........................................................................................................................................
.................................................................................................................................................
(hierna "die Aannemer" genoem) aan die xxxxx xxxx.
NADEMAAL die Werkgewer begerig is dat Fotovoltaïse panele aan hom verskaf moet word,
en ‘n Tender deur die Aannemer aangeneem is vir die verskaffing van sodanige panele
NOU DERHALWE GETUIG HIERDIE OOREENKOMS as volg:
In hierdie Ooreenkoms het woorde en uitdrukkings dieselfde betekenis as
wat onderskeidelik aan hulle geheg word in die Algemene Kontrakvoorwaardes waarna hierna xxxxxx word.
Daar word beskou dat die volgende dokumente xxxx uitmaak van hierdie
Ooreenkoms en gelees en vertolk moet word as xxxx daarvan, naamlik:
(a) Die gesegde Tender
(b)
Die
Algemene en Spesiale Kontrakvoorwaardes .
(c)
Die
Spesifikasie
(d)
Die
Pryslys
(e)
Die
Tekeninge
(f) Die Brief van Xxxxxxx
(g) Xxxxx (meld) .
Vir die betalings wat die Werkgewer aan die Aannemer xxxx hierna genoem, moet maak, kom die Aannemer met die Werkgewer ooreen om die verskaffing in alle opsigte ooreenkomstig die bepalings van die tender vereistes te voltooi.
Die Werkgewer onderneem hierby om aan die Aannemer, as vergoeding vir die verskaffing van die goedere, die Kontrakprys te betaal op die tye en op die wyse xxxx in die Tenderdokumente voorgeskryf.
TEN BEWYSE WAARVAN die partye hierby betrokke hulle handtekeninge in die teenwoordigheid van die ondergetekende getuies aandui:
Te .............................. op hede ..........................dag van ...........................................
......................................................
(namens die Werkgewer)
AS GETUIES:
................................................................ ...................................................
................................................................ ....................................................
Te ................................ op hede ..........................dag van ...........................................
......................................................
(namens die Aannemer)
AS GETUIES:
.............................................................. ...................................................
.............................................................. ....................................................
Alle items in die onderstaande skedule xxx van toepassing wees op hierdie Kontrak.
Werkgewer
Die Werkgewer is ORASOL (Edms) Bpk.
Projekbestuurder
Die Projekbestuurder is mnr. Xxxxx Xxxxxx
Tale
Die heersende taal xxx xxxx omstandighede bepaal word.
Wet
Die wette en regulasies van die Republiek van Suid-Afrika xxx van toepassing wees.