BASIESE DIENSVOORWAARDES (IV) SEKTORALE VASSTELLING No. 13
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
BASIESE DIENSVOORWAARDES (IV) SEKTORALE VASSTELLING No. 13
Werkure (ii)
14/27
Hierdie nuusbrief handel oor die vergoeding wat ‘n plaaswerker moet kry indien hy/sy oortyd werk, op ‘n Xxxxxx en/of publieke vakansiedag werk, nagwerk verrig.
1 SEKTORALE VASSTELLING NO. 13, PLAASWERKER SEKTOR
1. Definisies
2. Oortyd Vergoeding
3. Sondagwerk Vergoeding
4. Vergoeding vir nagwerk
1. DEFINISIES
5. Publieke Vakansiedag Vergoeding
“Sektorale Vasstelling” word deur die Minister van Arbeid ingevolge Artikel 52 van die Wet op Basiese diensvoorwaardes, in gestel. Dit stel die minimum basiese diensvoorwaardes vir ‘n bepaalde sektor vas. In hierdie geval is die sektor Landbou.
“Plaaswerker” is enige persoon wat in diens geneem word en waar sodanige indiensneming in geheel of gedeeltelik verband hou met landbou aktiwiteite.
Dit sluit ook huishulpe en sekuriteitswagte wat onderskeidelik in ‘n huis op ‘n plaas of op ‘n landbou perseel werk in. Dit sluit enige persoon uit wat deur ‘n ander sektorale vasstelling gedek word, hetsy of sodanige persoon/e op ‘n plaas
werk al xxx xxx (bv. werknemers betrokke by ‘n restaurant of gaste kompleks geleë op ‘n plaas en sekuriteitswagte wat deur ‘n sekuriteitsfirma voorsien word.)
“Landbou aktiwiteite” vir die doel van hierdie
sektorale Vasstelling beteken:
• Gemengde boerdery,
• Xxxx Xxxxxxxx,
• Tuinbou,
• Veeboerdery,
• Saaigewasse,
maar sluit bosbou aktiwiteite uit.
2. VERGOEDING VIR OORTYD
- ’n Plaaswerker moet teen minstens 1.5 keer die werker se normale uur tarief vergoed word vir elke oortyd uur gewerk.
- Ten spyte van die voorafgaande kan die werker en werkgewer ooreenkom om:
- Die werker teen sy/haar normale tarief te vergoed, plus die werker 30 minute teen betaling af xx xxx vir elke oortyd uur gewerk.
- Alternatiewelik kan die werker 90 minute (met betaling) af ontvang vir elke oortyd uur gewerk.
- Enige betaalde tyd vry waarop die werker weens oortyd geregtig sou wees, moet binne een maand nadat die werker sodanige oortyd gewerk het, aan die werker toegestaan word.
- ’n Skriftelike ooreenkoms kan die periode verleng tot 12
maande. Indien so ’n ooreenkoms
binne die eerste drie maande
3. SONDAGWERK
van diens aangegaan is, is dit slegs geldig vir die eerste 12 maande van diens. Daarna moet ’n nuwe ooreenkoms aangegaan word.
- Sondagwerk moet xxxx volg vergoed word, ongeag of Xxxxxx xxxx vorm van die werknemer se normale werkweek al xxx xxx. (Ter verduideliking aanvaar ons dat die werker R11,66 per uur verdien)
- Enige tyd gewerk op ’n Xxxxxx word in ag geneem by die berekening van die werker se normale werkure nie, maar wel by die berekening van die werker se oortyd ure.
- Indien die werker xxxxxx werk en slegs ’n gedeelte van die xxxx xxx op ’n Xxxxxx, moet die werker vergoed word asof die hele skof op ’n Xxxxxx xxx, behalwe in die geval
waar die grootste gedeelte van die skof op ’n
ander dag val.
4. NAGWERK
Tyd Gewerk op ’n Xxxxxx | Vergoeding Betaalbaar |
1 uur of minder | Xxxxxx die werker se normale uurloon. 1 uur x (R11,66 x 2) = R23,32 (’n Werker wat nie op die perseel van die werkgewer woonagtig is nie, moet minstens vergoed word asof hy/sy 2 ure gewerk het). |
Meer as 1uur maar minder as 2ure | Dubbel die werker se normale uurloon vir tyd gewerk. Ure gewerk x (R11,66 x 2) = R...... (’n Werker wat nie op die perseel van die werkgewer woonagtig is nie, moet minstens vergoed word asof hy/sy 2 ure gewerk het). |
Meer as 2ure maar minder as 5ure | Minstens die werker se normale dagloon. |
Meer as 5 ure | Die grootste van: - Dubbel die werker se normale uurloon vir ure gewerk (uitgesluit oortyd), of - Dubbel die werker se normale dagloon (Oortyd gewerk op ’n Xxxxxx is addisioneel tot bovermelde vergoeding en word teen dubbel die werknemer se uurlikse loon bereken). |
- Nagwerk word geag om enige werk xx xxxx wat na 20:00 en 04:00 die volgende oggend verrig word.
- Daar mag van’n plaaswerker vereis word om Nagwerk te verrig slegs indien:
• Die werker daartoe instem (hom/ haarself kontraktueel verbind) en
• Die werker ’n Nagwerk toelaag gelykstaande aan minstens 10% van die werker se normale dagloon ontvang en
• Vervoer beskikbaar is tussen die werkplek en die werker se woonplek.
- Indien die werker by meer as 5 geleenthede per maand of meer as 50 geleenthede per jaar Nagwerk verrig, moet die werkgewer die werker inlig van:
• Enige gevare verbonde aan Nagwerk,
en
• Die werker se reg om ‘n mediese ondersoek te ondergaan.
- Indien die xxxxxx xx/xxxx reg sou uitoefen om ’n mediese ondersoek te ondergaan:
• Xxx sodanige mediese ondersoek vir die rekening van die werkgewer wees,
• Moet die versoek voor die aanvang van nagwerk of binne ‘n redelike tydperk nadat die nagwerk begin het, toegestaan word,
- Indien die werker weens gesondheids risiko’s verbonde aan Nagwerk nie in staat is om Nagwerk te verrig nie, moet die werkgewer:
5. WERK OP PUBLIEKE / OPENBARE
VAKANSIEDAE
i. Indien dit prakties uitvoerbaar is die werker oorplaas na geskikte dagwerk.
- Daar mag nie van ’n plaaswerker vereis word om op ’n publieke vakansiedag xx xxxx nie, behalwe ingevolge ’n ooreenkoms.
- Indien ’n publieke vakansiedag op ’n dag val waarop die werker normaalweg sou gewerk het, moet die werker xxxx
volg vergoed word:
a) In die geval waar die werker
nie gewerk het nie, minstens die werker se normale dagloon,
b) Indien die werker wel enige diens op die publieke vakansiedag verrig
XXXXXX
OORTYD
het, minstens dubbel die werker se normale dagloon, of indien dit meer is, dubbel die werker se normale uurloon vir ure gewerk.
- Indien die werk op ’n publieke vakansiedag werk wat NIE op ’n dag val waarop die werker normaalweg sou gewerk het
nie, moet die werker xxxx volg vergoed word:
c) Die werker se normale dagloon, plus
d) Die werker se normale uurloon vir elke uur gewerk.
- Indien die werker xxxxxx werk en slegs ’n gedeelte van die xxxx xxx op ’n publieke vakansiedag, moet die werker vergoed word asof die hele skof op die publieke vakansiedag val, behalwe in die geval waar die grootste gedeelte van die skof op ’n ander dag val.
NAGSKOF
Intydse onderwerpe met betrekking tot aangeleenthede wat verband hou met Agri Xxx-Kaap word gekeur vir publikasie, maar die inligting wat voorsien word en standpunte wat gehuldig word het geen verifiëring van bevindinge, gevolgtrekkings en opinies deur Agri Xxx-Kaap behels nie. Dus weerspieel die standpunte wat in die Agri Xxx-Kaap nuusbrief gehuldig word nie noodwendig dié van Agri Xxx-Kaap of sy personeel en lede nie. Agri Wes-Kaap aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige benadeling en/of skade aan persone of eiendom as gevolg van produk-aanspreeklikheid, nalatigheid of die gebruik van enige metodes, produkte, instruksies of idees wat vervat is in die materiaal nie. Die inligting en advies is beskikbaar gestel in trou en is afgelei van die inligting verskaf deur die voorsteller en word voorgehou as betroubaar en akkuraat ten tye van vrylating daarvan. Dit is die verantwoordelikheid van die gebruiker om sy of haar eie besluite te neem oor die akkuraatheid, geldigheid, betrou- baarheid en korrektheid van die inligting. Vir enige navrae in verband met hierdie e-nuusbrief skakel xxxxx die Redakteur.
VIR MEER NAVRAE SKAKEL XXXXX: AGRI XXX-KAAP KANTOOR
SURIKA BOTH: xxxxxx@xxx.xx.xx | 021 860 3804
KOPIEREG: XXXXX XXXXX