NAMA KHOI MUNISIPALITEIT OOREENKOMS ESSENSIELE MOTORSKEMA
NAMA XXXX MUNISIPALITEIT OOREENKOMS ESSENSIELE MOTORSKEMA
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :
Nama Xxxx Munisipaliteit; Namakwastraat, Springbok, 8240 hierin verteenwoordig deur die Munisipale Bestuurder behoorlik daartoe gemagtig. (Hierna genoem die Munisipaliteit),
en
………………………………………………Id no: ……………………………….........
[ hierna genoem die Deelnemer ] aan die xxxxx xxxx
Nademaal
1. Die deelnemer belangstel om gebruik xx xxxx van die munisipaliteit se essensiele motorskema, en
Die Munisipaliteit gewillig is om die deelnemer toe te laat om gebruik xx xxxx van die skema.
Derhalwe word xxxx volg ooreengekom:
1. TERMYN
Die termyn begin op ………………….. en duur vir ‘n tydperk van 4 jaar. Beide partye het die reg om die ooreenkoms te kanselleer sou hul daartoe besluit. In die geval is n kennisgewingsperiode van 3 maande van toepassing.
2. VOERTUIG LENING
Die munisipaliteit xxx xXxx voertuig lening beskikbaar stel nie, en dus is die deelnemer self verandwoordelik om eksterne finansiering te bekom.
3. HERNUWING
Mits die deelnemer al die voorwaardes van die kontrak getrou nagekom het, en die omstandighede het nie verander nie, is hy by afloop van die bogemelde termyn
geregtig op ‘n hernuwing van hierdie ooreenkoms vir ‘n verdere termyn, en andersins op dieselfde voorwaardes.
4. MOTOR TOELAAG
Die deelnemer is geregtig op n maandelikse motor toelaag wat bereken word op grond van n bepaling van die vaste en loopkoste volgens die AA tabelle. Die deelnemer kwalifiseer tans vir kilometer toelaag van …….kilometers, xxxxx getal kilometers gewysig kan word, gebasseer op die gemiddelde hoeveelheid kilometers wat die deelnemer oor n periode van drie maande xxxx het. Vir die berekening van die gemiddelde getal kilometers xxx van die deelnemer verwag word om volledige ritstate by xx xxx waarin elke amptelike rit aangeteken word, en nie net die daaglikse hoeveelheid amptelike kilometers xxxx xxx.
Beide partye het die reg om aanspraak xx xxxx op n hersiening van die vaste kilometer vasstelling, wat die deelnemer xxx verplig om vir drie maande volledige ritstate by xx xxx, sodat n nuwe vasstelling gemaak kan word. Hierdie xxxxxx is xxxxx van toepassing as die werkomstandighede gewysig word.
Die per kilometer tarief xxx jaarliks op 1 Xxxxx aangepas word volgens die nuutste AA tabelle.
Vir die berekening van die maandelikse toelaag vervang hierdie paragraaf dus paragraaf 6.5 van die dokument xxxxxx in paragraaf 5 hieronder.
5. ESSENSIELE MOTORTOELAAG REELS.
Alle reels en vereistes xxxx vervat in Namakhoi Munisipaliteit se Vervoertoelaag vir Essensiele Gebruikers is bykomend van toepassing en vorm xxxx van hierdie ooreenkoms. Dit word hierby aangeheg as bylae 1.
6. DIE NORMVOERTUIG
Vir die doeleindes van hierdie ooreenkoms word die norm voertuig vir die deelnemer vasgestel op n Wit 1400cc Bakkie van enige fabrikaat. Die keur van die voertuig moet wit wees, maar op spesiale versoek kan afgewyk word na n ander "sagte" kleur xxxx bv. Silver. Dit is die plig van die deelnemer om die voertuig ten xxxxx xx verseker by n erkende versekerings maatskappy, ook vir gebruik in diens van die munisipaliteit, by n erkende versekerings maatskappy.
n Magnetiese Munisipale Kenteken xxx xxxx die Munisipaliteit verskaf word om die voertuig gedurende werksure uit te xxx. Die bestuur moet vooraf goedkeuring gee, wanneer n voertuig aangeskaf of vervang wil word.
7. INSTANDHOUDING EN HERSTELWERK
Die deelnemer is self persoonlik verantwoordelik om sy voertuig in n lopende xx xxx, en indien die voertuig buite xxxxxxx is, xxx die deelnemer verantwoordelik wees om
n voertuig te huur op eie koste, by gebreke hy sy aanspraak op sy voertuig toelaag vir die tydperk verbeur.
10. VRYWARING VAN MUNISIPALITEIT
Die deelnemer vrywaar hiermee die munisipaliteit teen enige eis van watter aard ookal, wat deur enige persoon teen die munisipaliteit ingestel kan word en wat kan voortspruit uit die deelnemer se gebruik van sy privaat voertuig in diens van die munisipaliteit.
Hierdie vrywaring is ook van toepassing op enige koste wat die munisipaliteit in verband met so ‘n eis kan oploop.