AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS
AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS
Xxxxxxxxxx aangegaan deur Hoërskool Lydenburg (hierna *skool*)
Verteenwoordig deur mnr. Tielman Nieuwoudt (Voorsitter van Beheerliggaam vir Hoërskool Lydenburg) En
(hierna *ouer*)
As: (verwantskap tot leerder): wettige ouer / voog / grootouer / stiefouer / ander-spesifiseer, van
(hierna*leerder*)
(volle voornaam / xxx xxxx op geboortesertifikaat) *Heg geboortesertifikaat aan.
Vir toelating van die leerder tot die skool, bevestig en onderneem die ouer:
1. dat die leerder voldoen aan alle toelatingsvoorwaardes xxxx vervat in Bylae B;
2. dat die ouer en leerder hulle onderwerp aan die skoolreëls xxxx vervat in Bylae B;
3. om die skoolgelde wat jaarliks deur die Beheerliggaam vasgestel en kragtens die SA Skolewet gehef mag word, ten opsigte van die leerder, te betaal. Die bedrag skoolgelde is by ondertekening hiervan opeisbaar en betaalbaar, maar die skool xxx xxxxxx benadeling van regte, die ouer op aanvraag toelaat om as volg te betaal:
Graad 8 – 11: 10 gelyke agtereenvolgende maandelikse paaiemente vanaf die dag wat die skool begin, Januarie – Oktober: voor of op die 7de xxx xxx xxxx maand, vooruit te betaal;
Graad 12: 7 gelyke agtereenvolgende maandelikse paaiemente vanaf die dag wat die skool begin in Januarie – Oktober: voor of op die 7de xxx xxx xxxx maand, vooruit te betaal.
Voorwaardes t.o.v betalings:
3.1.1 Gemelde toegewings by wanbetaling van enige maandelikse paaiement xxx verval; en
3.1.2 Indien korting op aansoek toegeken word, die ouer aanspreeklik vir betaling van enige tekort xxx xxxx.
4. dat geen maandelikse rekening gelewer xxx word vir die paaiement xxxx vervat in klousule 3, hierbo nie
5. aanspreeklikheid vir die vervanging van verlore en beskadigde handboeke,
dat die skoolgelde die gebruik van handboeke, een skrif per vak of vakkomponent insluit.
6. om by versuim van betaling, ook moratore rente op die uitstaande bedrag vanaf datum van ondertekening hiervan gehef, te betaal indien versoek.
7. dat die skool geregtig is om regstappe te neem vir die invordering van enige agterstallige geld, en dat prokureur- en kliëntkoste en invorderingskommissie van die ouer verhaal kan word.
8. dat ‘n sertifikaat waarin enige agterstallige bedrag tesame met rente aangetoon word, voldoende bewys is van die bedrag verskuldig en dat dit nie nodig xxx xxxx om die aanstelling en/of magtiging van die ondertekenaar van die sertifikaat te bewys nie. Hierdie sertifikaat xxx ‘n likiede dokument vir doeleindes van verkryging van voorlopige of summiere xxxxxx xxxx.
9. dat die ouers sy woonadres, xxxx vervat in Bylae C as domicilium citandi et executandi kies en hiermee toestemming tot die aflewering van alle kennisgewings en prosesstukke by hierdie adres.
10. dat die inligting xxxx vervat in Bylae C korrek is en dat die ouer verplig is xx xxxxx sewe dae, na enige verandering, die skool van sy nuwe woon- en posadres in xxxxxx xx stel.
Bylae A: Skoolreëls
1. Opvoedkundig
Leerders verbind hulle tot:
• Pligsgetroue skoolwerk en getroue skoolbywoning
• Verpligte bywoning van die totale kurrikulêre program
• Verpligte bywoning van enige nodige kursusse xxxx xxxx die Hoof gereël.
• Oriëntering van nuwe leerders word deur die Jeugraad hanteer, nadat die program deur die Hoof goedgekeur is.
2. Kleredrag en Voorkoms (skooldagboek bl 16) Meisies
• Slegs voorgeskrewe uniforms, xxxxx skooltruie en skoolbaadjies. Xxxxx skoolskoene en xxxxx sokkies.
• Gedurende wintermaande mag lang, xxxxx xxxxx of skoolkouse xxxxx word.
• Hare mag nie in die oë hang nie en slegs ou-goud, swart, bruin of donkergroen linte/haarknippies word toegelaat. Sodra die hare oor die kraag van die xxxxx hang, moet dit vasgemaak word.
• Geen juweliersware of grimering, behalwe xxxxx oorballetjies of oorringetjies en armhorlosies, word toegelaat nie.
• Slegs volledige skooldrag wat netjies vertoon word tydens skoolfunksies toegelaat. Alle skoolreëls geld xxx ook vir die leerling.
• Sportdrag xxxx voorgeskryf.
Seuns
• Slegs voorgeskrewe uniform, xxxx in skooldagboekie, word toegelaat.
• Geen juwele behalwe armhorlosie nie.
• Slegs skooldrag word tydens skoolfunksies toegelaat.
• Haarlengte en –snit moet aan die neergelegde reëls voldoen.
• Sportdrag xxxx voorgeskryf.
Algemeen (skooldagboek bl 17)
• Vrydae mag die provinsiale baadjies/pette/xxxxx/sweetpakbaadjies aangetrek word.
• Etniese hairstyle (skooldagboek bl 18)
• Loslitkleredrag (skooldagboek bl 17)
3. Skoolterrein
• Die skoolterrein mag nie gedurende skoolure verlaat word nie en koshuise mag ook nie gedurende skoolure besoek word nie.
• Die gimnasium mag slegs onder toesig van ‘n onderwyser gebruik word.
• Xxxx leerder mag gedurende pouse in klaskamers wees sonder toesig nie.
• Klipgooiery, natgooiery en rowwe speletjies word ten strengste verbied.
• Rook, alkoholiese drank en gewoontevormende middels is absoluut verbode.
• Skoolterrein, -geboue en –toerusting moet met sorgsaamheid benut word.
• Geen leerder mag, sonder die nodige lisensie, met ‘n motorvoertuig die terrein binnekom nie. Motorfietsryers mag slegs op die voorgeskrewe plekke parkeer.
4. Algemeen
• Alle leerders xxx altyd, d.w.s ook buite gewone skoolure – verbind aan die etos van die skool. Daar word verwag dat hulle dit xxx uitleef.
• Behalwe bostaande skoolreëls, bestaan daar ook ‘n stel ordereëls wat daagliks toegepas word vir die handhawing van goeie dissipline.
Bylae B: Toelatingsvoorwaardes
Om tot Hoërskool Lydenburg toegelaat te word, moet die leerders:
1. Gedurende die skooljaar nie ouer word as: Graad 8 - 16 jaar
Graad 9 - 17 jaar
Graad 10 - 18 jaar
Graad 11 - 19 jaar
Graad 12 - 20 jaar
2. Alle skoolreëls gehoorsaam.
3. Bereid wees om aan te pas by die multi-kulturele tradisies en sosiale gebruike en etos van die skool.
4. Afrikaans as amptelike voertaal/Eerste Addisionele Taal te aanvaar.
Tensy die Beheerliggaam spesiale goedkeuring xxxxxxx, kan ‘n leerder toelating verbeur, indien op enige stadium, nie aan bogenoemde voorwaardes voldoen nie.
Betaling van skoolgeld aan Hoërskool Lydenburg xxx as volg geskied:
(Merk asseblief in toepaslike blokkie met kruisie)
A | Eenmalige betaling voor of op die sperdatum xxxx bepaal tydens die jaarlikse ouervergadering |
B | Afbetaling oor 10 maande (kontant,tjek of elektronies – geen korting) |
C | Debietorder oor 10 maande |
Gaan u aansoek doen om ‘n korting op die onderriggeld? JA / NEE
Handtekening, xxxx gebruik vir die ondertekening van tjeks of onttrekking xxx xxxxxx uit spaarrekening
• Ek verklaar dat ek bewus is dat ‘n eksemplaar van Hoërskool Lydenburg se grondwet by die skool, gedurende skoolure, ter insae is.
• Ek onderneem om my te onderwerp aan die bepalings van die skool se grondwet en dissiplinêre xxxxxxx.
• Ek verklaar dat die inligting wat in hierdie aansoek verstrek is in alle opsigte waar en korrek is en dat hierdie dokument die grondslag xxx xxxx vir die aanvaarding van bogenoemde kind as leerder van Hoërskool Lydenburg.
• Ek verklaar dat ek bewus is dat Hoërskool Lydenburg se taalbeleid Afrikaans is en dat onderrig in Xxxxxx slegs aan ‘n beperkte aantal leerders gebied kan word.
Hiermee aanvaar ek, die ondergetekende, die voorwaardes xxxx hierin uiteengesit.
Geteken te op die dag van
(maand) (jaar)
VOORLETTERS EN VAN OUER IN DRUKSKRIF HANDTEKENING
Rekening: | |
Toelating: |
Aansoek om toelating tot Hoërskool Lydenburg vir die jaar 20
Aansoek om toelating to Xxxxxxxx/Xx Xxxxx Huis vir die jaar 20
Datum:
Hierdie vorm moet deur een van die ouers/voogde self voltooi word en nie deur die betrokke leerder nie. Gebruik drukskrif en
voltooi die aansoek met ink. Omkring waar nodig en skrap die dele wat nie van toepassing is nie.
Die Departement van Onderwys vereis dat ouers wat verkies dat hulle kinders weer dieselfde skool bywoon, jaarliks aansoek moet doen vir die hertoelating van hulle kinders. Alle nuwe aansoeke moet ook skriftelik ingedien word.
NB: LET ASSEBLIEF DAAROP DAT GEEN AANSOEK AANVAAR XXX WORD XXXXXX DIE VOLGENDE DOKUMENTE NIE:
• Gerekenariseerde geboortesertifikaat / Afskrif van leerder se ID-dokument;
• Oorplasingsertifikaat en afskrif van laaste beskikbare rapport;
• Indien leerder onder u voogskap is, dokumente om xx xxxxx dat u die wettige voog is;
• Afskrif van ID-dokument van ouer/wettige voog EN bewys van adres (Water & Ligte rekening)
• Indien enkelouer (rede): geskei of oorlede, moet bewys gelewer word.
• Afskrif van studie- en werkspermit vir immigrante.
A. PERSOONLIKE GEGEWENS VAN LEERDER: |
Leerder se van: Xxxx Xxxxxx |
Xxxxx voorname: |
Noemnaam: Huidige graad: |
ID-nommer: |
Vorige skool: Provinsie: |
Vorige skool (Tel): |
Rede vir skoolverwisseling: |
Leerder selfoon: Leerder e-pos: |
Huistaal: Bevolkingsgroep: |
Mortaliteit: (Merk korrekte een) Eie vader oorlede Xxx xxxxxx oorlede Beide ouers oorlede |
Paspoortfoto
Afstand van skool: ±
Sodra u aansoek ontvang is, xxx ons dit verwerk en u per brief verwittig. Verskaf asseblief ‘n paspoortfoto en plak op die aangeduide spasie.
REKENINGPLIGTIGE – INLIGTING | ||
Xxxxxxxxxxx met die leerling: (omkring asseblief) Xxxxx / Xxxxxx / Stiefvader / Stiefmoeder / Oupa / Ouma / Oom / Xxxxxx / Xxxxxxxxx Xxxxx (spesifiseer asb.) | ||
TITEL, VOORLETTERS EN VAN | ||
WOONADRES | ||
POSADRES | ||
BEROEP | ||
NAAM VAN WERKGEWER | ||
WERKGEWER SE STRAATADRES | ||
WERKGEWER SE POSADRES | ||
TELEFOON | WERK: | HUIS: |
SELFOON: | FAKS: | |
E-pos adres: | ID-NOMMER: | |
Ek aanvaar bogenoemde voorwaardes: |
(Handtekening van ouer/rekeningpligtige)
B. BESONDERHEDE VAN XXXXX/VOOGDE | ||||
TITEL, VOORLETTERS EN VAN | VADER/VOOG | XXXXXX/XXXX | ||
NOEMNAAM | ||||
WOONADRES | ||||
POSADRES | ||||
BEROEP | ||||
NAAM VAN WERKGEWER | ||||
WERKGEWER SE STRAATADRES | ||||
WERKGEWER SE POSADRES | ||||
TELEFOON | WERK HUIS | WERK HUIS | ||
SELFOON FAKS | SELFOON FAKS | |||
ID-NOMMER E-POS | ID-NOMMER E-POS | |||
SMS-NOMMER WAT GEBRUIK MOET WORD VIR KOMMUNIKASIE: |
Posisie van hierdie leerling in die xxxxx (bv 2 van 3)
Leerder woon by | Eie vader en eie xxxxxx | Xxxxxx (enkelouer) | Vader (enkelouer) | Xxxxxx en stiefvader | Xxxxx en stiefmoeder | Ouma of Oupa | Ander Familielid | Ander persone |
XXXXXX EN / OF SUSTERS IN HOëRSKOOL LYDENBURG (NAAM EN GRAAD) | |
C. MEDIESE BESONDERHEDE | |||||
MEDIESE FONDS: | NOMMER: | ||||
Indien ouers/voogde nie opgespoor kan word nie, moet die volgende persoon gekontak word. | |||||
NAAM EN VAN: | |||||
VERWANTSKAP (sien C): | |||||
TEL: (H) | (W) | (SEL) |
Allergieë: (noem) | |||||
Gehoorapparaat | Epilepsie | Depressie | |||
Gedeeltelik blind | Ernstig leergerem | Ander (noem): |
Buitemuurse aktiwiteite waaraan leerder deelneem/deelgeneem het.
SPORT | DEELNAME/PARTICIPATION (meld span, posisie, item) | PRESTASIE/ACHIEVEMENT |
Neem asb kennis dat ‘n korting op skoolgeld toegeken kan word vir die verwerwing van provinsiale kleure in ‘n skoolsport. Heg bewyse aan.
KULTUUR | DEELNAME | PRESTASIE |
Neem asb kennis dat ‘n korting op skoolgeld toegeken kan word vir die verwerwing van provinsiale kleure in ‘n kultuuraktiwiteit. Heg bewyse aan.
LEIERSKAP (Meld en Beskryf posisie) |
Neem asb kennis dat ‘n korting op skoolgeld toegeken kan word vir hoofseun/-dogter. Heg bewyse aan.
* S l e g s v I r K o s h u I s a a n s o e k KOSHUISTOELATINGSOOREENKOMS Hiermee doen ek, ouer van Graad aansoek om toelating tot die koshuis. 1. Ek is bewus dat inwoning in die koshuis onderworpe is aan die koshuisreëls xxxx xxxx die huisvader/xxxxxx vasgestel. 2. Ek onderneem om kwartaalliks losiesgelde vooruit op die eerste skooldag van elke kwartaal te betaal. 3. Ek onderneem om twee weke voordat ek die leerder permanent uit die koshuis neem, kennis xx xxx. 4. Ek onderneem om alle skade wat aan koshuiseiendom, deur die leerder veroorsaak is, te vergoed. 5. Ek is bewus daarvan dat die koshuis gedurende skoolvakansies en naweke gesluit is en dat ek daarvoor verantwoordelik is om die leerder op eie koste na en van die koshuis te vervoer. 6. Xx xxx toestemming dat die onderwyser aan diens in geval van siekte of besering xxxx volg mag optree: a. My onmiddellik in xxxxxx xxx stel, of b. Indien ek nie beskikbaar is nie, die kontakpersoon in xxxxxx xxx stel, of c. Indien die kontakpersoon nie beskikbaar is nie, die nodige stappe te neem, om mediese versorging te reël, insluitend skriftelike toestemming vir narkose. 7. Ek onderneem verantwoordelikheid vir die betaling van rekenings insluitende behandeling en medisyne. 8. Xx xxx hiermee toestemming aan die Ontvanger van Inkomste om my adres aan die skool te verskaf indien ek nie opgespoor kan word nie. Verklaring deur ouer: Ek, die ondergetekende ouer/voog van bogenoemde kind, verklaar hiermee dat die inligting, xxxx verstrek, na my wete, korrek is en onderneem om: 1. As hierdie aansoek slaag en my kind vanaf ‘n later datum as hierbo gemeld, van die huisvesting gebruik maak, aanspreeklikheid te aanvaar vir die volle losiesgeld vanaf die datum hierbo gemeld, tensy genoemde koshuiskomitee anders besluit. 2. Minstens 30 skooldae vooruit, skriftelik kennis xx xxx van die voorneme om my kind weg te neem, behalwe in gevalle waar die Koshuiskomitee korter kennisgewing aanvaar het en indien ek nie hieraan voldoen nie, aanspreeklikheid te aanvaar vir die volle losiesgeld van die kind tot aan die einde van die skoolkwartaal ten opsigte waarvan kennis xxxxx xxxx word. 3. Die betaalbare losiesgeld, xxxx van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam van Lydenburg Hoërskool vasgestel, maandeliks vooruit te betaal. 4. Ek bevestig dat die betaling van koshuisgelde verpligtend is en ek onderneem om my verpligtinge na te kom. Indien ‘n probleem daarmee ondervind sou word, xxx ek die skoolhoof onmiddellik in die verband xxxxx. Indien ek bogenoemde reëling sou versuim, onderwerp ek, die aansoeker, my aan summiere opskorting van koshuisakkommodasie en regstappe xxx geneem word. 5. My aan die huishoudelike reëls van die koshuis, xxxx aan my verskaf, te onderwerp. 6. Vir enige skade wat my kind aan die gebou of toerusting van die koshuis aanrig, te betaal. 7. Indien regstappe geneem moet word ter invordering van die geld in 4 en 6 hierbo, onderneem ek om ook alle regskostes, xxxx op ‘n skaal tussen prokureur en kliënt bereken, wat insluit invorderingskoste, te betaal. |
Ek verstaan en aanvaar die volgende bepalings:
1. Die koshuisvader en xxxxxx tree op in loco parentis vir alle leerders in die koshuis en word gemagtig om as sodanig op te tree as my gevolgmagtigde in alle nood-, mediese en ander gevalle;
2. Kragtens die reëls insake koshuise moet ‘n koshuisganger wie se losiesgeld vir ‘n bepaalde maand nie aan die einde van die maand betaal is nie, vanaf die begin van die daaropvolgende maand uit die koshuis uitgesluit word en nie weer opgeneem word voordat die agterstallige losiesgeld betaal is nie;
3. Hoërskool Xxxxxxxxx aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige verlies of beskadiging van persoonike besittings van koshuisgangers nie, hoe dit ookal veroorsaak word en;
4. Ouers word ten sterkste aangeraai om die besittings van hul kinders teen brand, diefstal, ensovoorts te verseker.
5. Die skool se dwelm- en alkoholbeleid is ook van toepassing op die koshuis met dien verstande dat, indien ‘n koshuisganger prima facie skuldig is aan oortredings xxxx bepaal in bg. beleid, ek die kind onmiddellik uit die koshuis xxx neem, ten minste tot sy/haar verhoor deur die Dissiplinêre komitee van die Beheerraad afgehandel is.
Die Ouer en Skool erken dat ondertekening deur beide van hierdie aansoekvorms, geag word as aanvaarding van alle voorwaardes hierin en dat ‘n geldige en bindende ooreenkoms tussen hulle tot stand kom en dat dit die enigste en volledige ooreenkoms xxx xxxx. Geen ander ooreenkoms is derhalwe bindend nie, tensy dit op skrif gestel is en deur beide Ouer en Skool onderteken is.
Datum Handtekening van ouer/voog
Voog wat verantwoordelik is vir betaling